Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paardekloof Plaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Mark L
1 nag
5.0
Des 2022

Real authentic farm stay. Nice spacious old farmhouse with all facilities. Large outdoor braai area. Really relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornel W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Dit was 'n wonderlike ervaring van aankoms tot vertrek. Hannalie het baie moeite gedoen om ons welkom te laat voel. Die omgewing is rustig. Dit is 'n ideale oorslaappunt naby Uniondale vir die Karoo to Coast. Ons sal definitief weer by Paardekloof oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Paardekloof Plaas
Dankie Cornel. Waardeer jou lieflike resensie. Julle was lieflike gaste van die begin tot einde. Ons waardeer julle. Julle is baie welkom. Plaas-groete

Kim V
1 nag Saam met vriende
4.6
Sep 2022

Gerieflike, skoon, ruim huis. Netjies, alles wat jy nodig het is daar. Genoeg slaapplek vir groot gesin of vriende. Geen TV as jy wou rugby kyk nie. Gerieflike braai op die stoep, lekker beskut.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hannelie
Paardekloof Plaas
Dankie Kim vir die resensie. Wil net noem dat ons dit duidelik op ons profiel noem dat daar geen TV is nie. Ons is ingerig en ' cater' vir gaste wie graag die stilte van ' plaas' wil geniet sonder al die stadsgewoel en digitale apparate wat jou vrede ' steel'. Plaasgroete

Jeff J
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Awesome. Great little spot!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Paardekloof Plaas
Jeff, thank you for this great review. We really appreciate it. We are trying our best and reviews like yours just motivate us to do better. Hope to see you again.

Belita H
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2021

Heerlik geslaap. Rustige plaas-atmosfeer en heerlik geslaap. Puik kliëntediens met kommunikasie, aanwysings en ekstra beddegoed spesiaal afgelewer vir 'n koue aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Paardekloof Plaas
Belita Baie dankie vir jou moeite en ook vir die lieflike resensie. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon ontvang . Is bly die kommunikasie het gehelp om dit vir julle makliker en geriefliker te maak. Ons waardeer julle. Kom kuier gerus weer. Vriendelike Karoo - groete

Robin R
1 nag
5.0
Mrt 2021

Skoon netjies rustig en kalm. Friendly and helpful, almost feels like family.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Georg B
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2021

Dit was heerlik om weer die rustigheid van plaaslewe te ervaar - eienaars se gasvryheid was wonderlik! Stunning. Was heerlik om weer so in 'n regte egte plaashuis te kon tuisgaan - die houtvloere onder jou voete te hoor kraak, die reuk van 'n lekker braaivleis-vuur, die geblêr van die skaapooie naby die huis wat saam met die lammers op die lande wei, wat wil mens nou meer hê!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nicolene K
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2021

Ware plaaservaring. Ervaar die plaaslewe, stap tussen die skape en geniet 'n egte braaivleisvuur op 'n plaas.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dawid V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2021

Very peaceful and god to recharge batteries! Old farmhouse very nostalgic and comfortable with all the necessary amenities. We really enjoyed our stay and took us back to our childhood days as Karoo kids. Hope to go back one day!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Riaan M
1 nag Saam met vriende
3.8
Aug 2021

Terug na plaaslewe, basiese geriewe, maar lekker. Sien sterre.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Paardekloof Plaas, Langs die R341, Barandas, 6460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09HrkM85ysll1xqzV5QITs1YKaxvR37tg5irnHwMbfxRFmyPF4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 Farm Paardekloof Off the R341 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.47147327874 23.044229545995

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang