Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paardekloof Plaas

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Paardekloof Plaas, Langs die R341, Barandas, 6460, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Paardekloof Plaas bied selfsorgverblyf op 'n werkende skaapplaas in Barandas, 30 km vanaf Uniondale, 60 km vanaf Willowmore en 54 km vanaf De Rust. Dit is maklik bereikbaar vanaf die R341 tussen Willowmore en Oudtshoorn. Die grondpaaie van sowat 2 km word in 'n goeie toestand gehou en is toeganklik vir alle voertuie. Die plaas is die ideale wegbreekplek vir gaste wat ontspanning benodig, aangesien daar nie 'n TV is nie.

Hierdie besonderse ou plaashuis is gerestoureer om mense 'n Karoo-ervaring te bied. Die huis word as 'n geheel verhuur. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer beskik oor 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, etenstafel en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het genoeg sitplek asook 'n klavier. Daar is 'n groot patio met braaigeriewe beskikbaar.

Vuurmaakhout word voorsien vir die eerste nag. Neem asseblief kennis dat die eenhede nie rook is nie, en troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Daar is lusern, bale en skape op die plaas, asook verskeie doendinge soos stap en fietsry. Daar is ook baie spasie vir kinders om te hardloop en speel. Die naaste dorp met 'n vulstasie is 32 km van die plaas af, so gaste moet daar volmaak.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 26 resensies vir Paardekloof Plaas
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Paardekloof Plaas, Langs die R341, Barandas, 6460, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paardekloof Plaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Paardekloof Plaas, Langs die R341, Barandas, 6460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09HrkM85ysll1xqzV5QITs1YKaxvR37tg5irnHwMbfxRFmyPF4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 Farm Paardekloof Off the R341 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.47147327874 23.044229545995

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang