Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paardeplaats Nature Retreat

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Wonderlike gasvryheid met mooi en gerieflike kamer. Die ligging, geskiedenis en netheid van Paardeplaats is fantasties. Die kuier saam met eienaars was lekker en baie insiggewend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grant
Paardeplaats Nature Retreat
Dankie Johan, Jy is gewis 'n goeie Paardeplaats-kuiergas wat ons sal wil terugverwelkom.

Yolandi T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Rustig. Die plaas is beeldskoon. Kamers is netjies. Die bed en beddegoed was uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2019

Pragtige omgewing, perfek om jou batterye te herlaai. Pragtige omgewing met asemrowende natuurskoon. Kamers is goed ingerig en netjies. Die gasheer en gasvrou is baie gasvry en laat ‘n mens baie welkom voel. Heerlike kos en goeie geselskap. Ons sal beslis teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
2.8
Apr 2018

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Louise P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2017

Warm en hartlike ontvangs met 'n vreedsame ambience en heerlike kos! Ons is werklik hartlik ontvang en heerlik gekuier en geëet saam met Brian en Gerda die eienaars van Paardeplaats Nature Retreat. Die kos was uit die boonste rakke enons sal beslis weer gaan kuier. 'n Baie gemaklike atmosfeer het ons verblyf die moeite werd gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grant
Paardeplaats Nature Retreat
Beste Louise, Baie dankie vir julle kommentaar oor Paardeplaats! Ek dink dit was n geval van 'soort soek soort', en ons het so lekker gekliek. Ons sien uit om julle weer te sien God Bless, Brian en Gerda

Caren H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2017

Super place to stay. Had a wonderful time. Pity the dam was dry so no fishing on-site.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2016

Awesome, geen TV, net famielietyd en tyd saam Jesus op die berg, daar is geen woorde om dit te beskryf nie. Die beste plekkie ooit, as jy tyd saam met jou gesin en Jesus wil spandeer, is dit die plek om dit te doen. Brian en Gerda is die beste twee mense wat jou met 'n ope hart en gesindheid ontvang. Blyplek baie netjies en skoon, 'n ware juweel, elke sent werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grant
Paardeplaats Nature Retreat
Dear Morne, Gerda and I appreciate you comments and feedback. There are of course times when not everything is good. We do try to make our guests feel welcome, and to share in our own nature experience. God bless, and we hope to see you again soon! Brian W

Charmaine V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2012

Rustic with a home from home feeling. Our hosts met us with open arms and friendliness I have visited many places but this has been the first time that I experienced such friendliness.nIt felt as if we had known Brian and Gerda a long time. nI would definately recommend their place to my friends and family and we will be back again.nThanks again Brian and Gerda.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Grant Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 83

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Paardeplaats 154JT, Long Tom-pas, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55acfd70ba546a22e12e2b9504812db942c382fbbb0ab876134a543a409909df6d69d34f5741a4da22868d0ef2ad749ec9cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Paardeplaats 154JT Long Tom Pass 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.091399714737 30.564066767693

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang