Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paarl Backpackers

Rugsakreisigerslosies

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 56

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Paarl Backpackers
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5
Michael S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael S

Goeie plek vir oorslaap met beperkte begroting.

Vir ons doeleindes van net slaapplek soek was die goed. Geen WiFi. Ons was alleen in die huis wat lekker was. Advies aan die eienaars is om die hele buitekant van die gebou oor te verf. Lyk verwaarloos vanaf buite. Moet egter nie 'n book judge by it's cover nie.

Esmerelda S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmerelda S

Dit was baie aangenaam.

Ek sal beslis weer bespreek en definitief aanbeveel veral as daar 'n swembad aangebring word.

Patricia C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia C

Dit was fantasties.

Ek het dit regtig geniet om daar te slaap. Dit so rustig en sal in die toekoms weer bespreek. Baie nader aan die winkels ens.

Paarl Backpackers se terugvoer

Hello, Patricia
Ek is bly jy het dit geniet maar Baie Dankie vir jou gunstige kommentaar.
Ek het intussen yskas in gesit en DStv net vir jou
Groete,
Andre

Paarl Backpackers
Regardt P - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Regardt P

Awesome.

Uitstekend. Mooi huis. Lekker gebly.

Paarl Backpackers se terugvoer

Goeiedag Regardt.

Dankie vir jou goeie resrensie. Waardeer dit.

Sien jou weer.

Groete
Andre

Paarl Backpackers
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Toit-straat 40, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf3495e70808ba3805160fd6a8cf117d9db94ed52f5aa47b05b7bf43bb31efadf8400987b1be2cf75ff37d626731b6c2bbf3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 40 Du Toit Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.734944 18.967646

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang