Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paarl Backpackers

Rugsakreisigerslosies

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Michael S
1 nag
4.0
Mrt 2018

Goeie plek vir oorslaap met beperkte begroting. Vir ons doeleindes van net slaapplek soek was die goed. Geen WiFi. Ons was alleen in die huis wat lekker was. Advies aan die eienaars is om die hele buitekant van die gebou oor te verf. Lyk verwaarloos vanaf buite. Moet egter nie 'n book judge by it's cover nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Esmerelda S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2017

Dit was baie aangenaam. Ek sal beslis weer bespreek en definitief aanbeveel veral as daar 'n swembad aangebring word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patricia C
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2017

Dit was fantasties. Ek het dit regtig geniet om daar te slaap. Dit so rustig en sal in die toekoms weer bespreek. Baie nader aan die winkels ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Paarl Backpackers
Hello, Patricia Ek is bly jy het dit geniet maar Baie Dankie vir jou gunstige kommentaar. Ek het intussen yskas in gesit en DStv net vir jou Groete, Andre

Regardt P
1 nag
4.8
Nov 2017

Awesome. Uitstekend. Mooi huis. Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Paarl Backpackers
Goeiedag Regardt. Dankie vir jou goeie resrensie. Waardeer dit. Sien jou weer. Groete Andre

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 56

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Toit-straat 40, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf3495e70808ba3805160fd6a8cf117d9db94ed52f5aa47b05b7bf43bb31efadf8400987b1be2cf75ff37d626731b6c2bbf3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 40 Du Toit Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.734944 18.967646

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang