Paarl Backpackers
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Du Toit-straat 40, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Paarl Backpackers bied bekostigbare verblyf in die sentrale deel van die Paarl en is naby die meeste geriewe geleë. Die Paarl is 'n skilderagtige dorpie wat sy naam verkry het van die reuse-granietkoppie wat uitblink op die kruin van Paarlberg.
Verblyf is in skoon en gemaklike kamers beskikbaar met gemeenskaplike badkamergeriewe. Linne en handdoeke word voorsien, asook komplimentêre tee en koffie.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n mikrogolfoond, ketel en 'n stoof toegerus is. Daar is ook 'n eetarea, 'n sitarea en veilige parkeerplek agter 'n toesluithek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.6/5
Hendrik Willem Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 59
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Du Toit-straat 40, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink Paarl Backpackers het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Du Toit-straat 40, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang