Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Paarl Grand

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Etienne S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Lekker oornagplek in Paarl. Ons het heerlik oorgebly in 'n pragtige, skoon fasiliteit. Die gasheer is tegelyk vriendelik en baie hulpvaardig. Die ligging is ook ideaal met 'n baie mooi uitsig. Kan dit sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sobrina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Na elke dag kon ons die dag afsluit met 'n goeie nagrus. Heerlik gekuier, alles was wonderlik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Courtney M
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

An excellent place to escape to. Really so grateful to have found such a stylish and serene space to escape to over the weekend. The hosts were friendly and helpful, and they have fitted the property with such attention to detail that 'switching off' was easy. Love the look and feel of The Paarl Grand 10/10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertia D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Ongelooflik! Die plek is ongelooflik netjies en skoon. Ons het heerlik gebly en Petrie was ongelooflik hulpvaardig en ons sal hierdie plek vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petrie
The Paarl Grand
Baie dankie vir die mooi resensie, Tertia! Ek is baie bly dat julle die verblyf geniet het, en julle is enige tyd weer welkom by ons.

Amy K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Ons was meerendeels 'uithuisig', maar het heerlik kon rus in die nag. Baie netjies plek. Als was puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mario M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Lekker gemaklik en privaat met alles en meer as wat jy nodig het. Al ons verwagtinge oortref, baie lekker blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Enalize A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Lekker wegbreek, rustig en veilige omgewing en vriendelike en behulpsaam. Baie, baie lekker gebly. Sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joané H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Lieflike blyplek en ideale ligging. Baie gemaklike en luukse verblyf met uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petrie
The Paarl Grand
Joané, ek is bly julle naweek in die Boland en by Paarl Grand was lekker! Julle is enige tyd weer welkom by ons.

Thinus G
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Ongelooflik lekker! Ons verblyf by Paarl Grand was fantasties! Alles in die eenheid getuig van styl en klas. Die eienaar gee beslis aandag aan die fynste detail. Die linne was van hoogstaande gehalte en wat kombuisware betref, word alles wat 'n mens kan aan dink, voorsien. Die eenheid is in 'n pragtige, stil area en baie sentraal geleë. Ons sal graag weer van Paarl Grand gebruik maak met 'n volgende besoek aan die Boland!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petrie
The Paarl Grand
Thinus, baie dankie vir die mooi resensie! Altyd lekker om te hoor as gaste hulle tyd by Paarl Grand geniet het. Hoop om julle gou weer hier te ontvang!

Michelle V
1 nag
4.8
Okt 2024

Cool, comfortable and clean. Although we only stayed overnight after attending a wedding, we had everything we needed in a cool and comfortable space. The Nespresso with complimentary coffee pods and milk was a welcome morning treat. The hosts thought of everything!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Petrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carlettastraat 5, Paarl, 7620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8155fd8b06aaa1417e157c6c5b8c257453476a5b89ef39e74f456a52818ed172d35ed6ff68b8543a39a5707162ce4106e5fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 5 Carletta Street Paarl 7620 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.729082934093 18.956930384656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang