Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Paarl Grand

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Amy K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Ons was meerendeels 'uithuisig', maar het heerlik kon rus in die nag. Baie netjies plek. Als was puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mario M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Lekker gemaklik en privaat met alles en meer as wat jy nodig het. Al ons verwagtinge oortref, baie lekker blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Enalize A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Lekker wegbreek, rustig en veilige omgewing en vriendelike en behulpsaam. Baie, baie lekker gebly. Sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joané H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Lieflike blyplek en ideale ligging. Baie gemaklike en luukse verblyf met uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petrie
The Paarl Grand
Joané, ek is bly julle naweek in die Boland en by Paarl Grand was lekker! Julle is enige tyd weer welkom by ons.

Thinus G
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Ongelooflik lekker! Ons verblyf by Paarl Grand was fantasties! Alles in die eenheid getuig van styl en klas. Die eienaar gee beslis aandag aan die fynste detail. Die linne was van hoogstaande gehalte en wat kombuisware betref, word alles wat 'n mens kan aan dink, voorsien. Die eenheid is in 'n pragtige, stil area en baie sentraal geleë. Ons sal graag weer van Paarl Grand gebruik maak met 'n volgende besoek aan die Boland!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petrie
The Paarl Grand
Thinus, baie dankie vir die mooi resensie! Altyd lekker om te hoor as gaste hulle tyd by Paarl Grand geniet het. Hoop om julle gou weer hier te ontvang!

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Gerieflik, doeltreffend, sentraal en toegerus. Ons was drie persone wat met gemak daar tuisgegaan het. Dit is die rustigste omgewing, alhoewel weg van hoofstraatverkeer, maar naby genoeg aan restaurante en winkelsentrums. Die eenheid bestaan uit twee slaapkamers met 'n moderne badkamer. Die stort was uitstekend met waterdruk soos min! Die kombuis is toegerus met interessante funksies wat doeltreffend gebruik kan word. Ons kon die gemakstoele geniet tydens ons kuier en die TV met WiFi was ook baie handig. Daar is 'n toegewysde parkeerplek vir ons voertuig onder toesig van 'n sekuriteitskamera. Die eenheid was skoon, netjies en goed voorberei. Ons sal nie eers twee keer dink om weer daar te wil tuisgaan wanneer ons weer in Paarl kom kuier nie. Baie geluk aan die eienaars!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnny W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Uitstekend. Die akkommodasie is besonders skoon, netjies en is verseker waarde vir geld. Jy hoef absoluut niks saam te neem nie, daar is alles. Selfs die kleinste detail word voorsien. Ons kom verseker terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petrie
The Paarl Grand
Baie dankie Johnny! Só bly julle het julle kuier by The Paarl Grand geniet. Ons sien uit om julle weer by ons te verwelkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Petrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carlettastraat 5, Paarl, 7620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8155fd8b06aaa1417e157c6c5b8c257453476a5b89ef39e74f456a52818ed172d35ed6ff68b8543a39a5707162ce4106e5fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 5 Carletta Street Paarl 7620 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.729082934093 18.956930384656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang