Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Paarl Grand

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carlettastraat 5, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Paarl Grand bied verskeie moderne selfsorgeenhede op 'n gedeelde perseel in Paarl. Dis die ideale keuse vir klein gesinne en sakereisigers wat op soek is na gerieflike, ruim verblyf.

Verblyf word in 3 eenhede gebied, naamlik The Paarl Grand Apartment, Mountain View Room, asook Garden View Room.

Die Paarl Grand Apartment bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n gasstoof en oond, 'n yskas en 'n eetarea toegerus. Die sitkamer het sitplek en 'n TV. WiFi, parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar.

Ons Mountain View Room het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet en stort. Geriewe in die kamer sluit 'n TV, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die Garden View Room het 'n tuinuitsig en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, bad en stort. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Verder het gaste toegang tot braaigeriewe en parkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Sobrina V
Saam met lewensmaat
5.0
Na elke dag kon ons die dag afsluit met 'n goeie nagrus. Heerlik gekuier, alles was wonderlik gewees.
Okt 2024
Courtney M
Saam met vriende
5.0
An excellent place to escape to. Really so grateful to have found such a stylish and serene space to escape to over the weekend. The ho...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Tertia D
Gesin met tieners
5.0
Ongelooflik! Die plek is ongelooflik netjies en skoon. Ons het heerlik gebly en Petrie was ongelooflik hulpvaardig en ons sal hierdie plek vir enige i...
Sien meer
Sep 2024
Amy K
Saam met vriende
5.0
Ons was meerendeels 'uithuisig', maar het heerlik kon rus in die nag. Baie netjies plek. Als was puik!
Jul 2024
Mario M
Gesin met tieners
5.0
Lekker gemaklik en privaat met alles en meer as wat jy nodig het. Al ons verwagtinge oortref, baie lekker blyplek.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Petrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Carlettastraat 5, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Paarl Grand het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carlettastraat 5, Paarl, 7620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8155fd8b06aaa1417e157c6c5b8c257453476a5b89ef39e74f456a52818ed172d35ed6ff68b8543a39a5707162ce4106e5fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 5 Carletta Street Paarl 7620 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.729082934093 18.956930384656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang