Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paarl Mountain Lodge

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Enslinstraat 21, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 420 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Paarl Mountain Lodge is aan die voet van die Paarlberg in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë. Met gasvryheid eie aan die wynlande verwelkom Paarl Mountain Lodge graag oorsese én plaaslike toeriste, avonturiers en sakereisigers.

Verblyf word in 4 kamers met slaapplek vir 8 gaste aangebied. Elke kamer het 'n gemaklike bed, en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, of net 'n stort, lugversorging en koffie- en teemaakgeriewe. Ander geriewe sluit 'n TV, DStv en WiFi in.

Daar is 'n swembad, braai-area en veilige parkeerplek op die perseel.

Doendinge in die area sluit perdry, bergfietsry, wynproe, fietsry en voëlkyk in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Bonita H
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig. Lieflike uitsig en ligging.
Aug 2023
Albert G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goeie ligging en mense is baie behulpsaam, asook vriendelik. Aan Annette en span baie dankie vir 'n lekker kuier, en dankie dat julle altyd berei...
Sien meer
Aug 2023
Adri D
Saam met lewensmaat
5.0
Ons verblyf was awesome. Ons gasvrou se diens was uitstekend. Ons kamer was mooi skoon en ons bed was soos myne by die huis. Sal definitief weer daar ...
Sien meer
Jul 2023
Braam S
5.0
Vriendelik en maklik. Was baie behulpsaam en vriendelik en als was baie mooi en skoon, sal vir seker weer teruggaan.
Jul 2023
Nico E
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende waarde vir geld. Ons sal dit enige tyd sonder enige voorbehoud of voorwaarde aanbeveel. Ons is op die hande gedra. Geen moeite is ontsien ...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Bryan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Enslinstraat 21, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paarl Mountain Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 420
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 420
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Enslinstraat 21, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxNzMyYjU2LTg0NTAtNGNjNy05OGM3LWRjYTBiNGQ5NjRiYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 420 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 21 Enslin street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.754109061519 18.958469766865

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang