Paarl Stay @ 19 Haarlem
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lizette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Mike F - Aug 2024
Algehele gradering
Lovely, pleasant and will return again.
Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer
Thank you, Mike.
Hope to see you again soon.
Kind regards,
Sonja V - Jul 2024
Algehele gradering
Rustig, lekker en skoon.
Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer
Beste Sonja,
Baie dankie vir jou terugvoering.
Bly julle het die kuier geniet.
Groete, Lizette
Micheal C - Jun 2024
Algehele gradering
Rustige atmosfeer naby al die stadsgewoel.
Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering.
Groete Lizette
Craig R - Mei 2024
Algehele gradering
Baie, baie nice kom vir seker weer.
Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering.
Bly julle het die kuier geniet.
Groete Lizette
Nora J - Apr 2024
Algehele gradering
Home away from home.
Mariandel N - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer
Beste Mariandel,
Baie dankie vir die terugvoering.
Groete,
PaarlStay@19Haarlem
Louise O - Apr 2024
Algehele gradering
Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Uitstekend!
Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer
Baie dankie, Louise. Ons waardeer jou terugvoering. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Lizette
Carolien V - Mrt 2024
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het vir 'n rustige kuier in die Paarl.
Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Veronique S - Mrt 2024
Algehele gradering
Gemaklik en veilig.
Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete
Renda H - Mrt 2024
Algehele gradering
Tien uit tien!
Hennie J - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer
Beste Hennie,
Baie dankie. Ons is bly julle het lekker gekuier by ons. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Lizette
Adell F - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflike, rustige en skoon plekkie.
Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer
Beste Adell,
Ons is so bly julle het lekker gekuier - hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Lizette
Elbie J - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflik, billik, goed geplaas en vriendelike gasvrou.
Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer
Beste Elbie,
Baie dankie vir die terugvoering. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
PaarlStay@19Haarlem
Johlene D - Jan 2024
Algehele gradering
Netjies, gemaklik en sentraal.
Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer
Baie dankie Johlene vir jou terugvoering. Hoop om julle gou weer te sien. Groete PaarlStay@19Haarlem.
Greg T - Feb 2024
Algehele gradering
Very comfortable stay.
Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer
Dear Greg,
Thank you for your feedback.
Kind Regards
Lizette
Melanie G - Nov 2023
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Helena K - Nov 2023
Algehele gradering
Uitnemend toegeruste eenheid, goed geleë.
Nora J - Okt 2023
Algehele gradering
Great visit again. "Home away from home!".
Marquerite T - Sep 2023
Algehele gradering
Die verblyf is elke sent werd!
Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer
Beste Marquerite,
Dankie vir die terugvoering.
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
PaarlStay@19Haarlem
Sonja G - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer
Beste Sonja, ek is bly julle het die kuier geniet. Ons waardeer die terugvoering. Ons het reeds na die versoek geluister en twee gryp handvatsels aangebring. Groete
Nicole P - Aug 2023
Algehele gradering
Rustige omgewing, netjies en gerieflik.
Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer
Dear Nicole, thank you for the feedback. We hope to see you again soon. Kind Regards.
Brenda Z - Jul 2023
Algehele gradering
Lovely place to stay.
Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer
Dear Brenda,
Thank you so much for this excellent review.
We are glad te hear that you have enjoyed your stay with us.
Hope to see you again soon.
Kind Regards
PaarlStay@19Haarlem
Donna S - Jul 2023
Algehele gradering
Spacious, safe, great location, central to everything.
Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer
Dear Donna,
Thank you so much for your review.
We hope to see you again.
Kind Regards
Lizette
Chantel S - Mei 2023
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en alles wat mens nodig het. Sal definitief weer daar oorbly.
Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer
Hi Chantel,
Baie dankie vir die goeie gradering. Ons is bly om te hoor dat julle kuier lekker was. Hoop om julle gou weer te ontvang.
Groete
PaarlStay@19Haarlem
Bevan C - Apr 2023
Algehele gradering
Very good. Even had an installed inverter to alleviate load-shedding.
Lynn G - Apr 2023
Algehele gradering
Skoon, vriendelik, veilig en so lekker.
Faith H - Apr 2023
Algehele gradering
Excellant.
Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer
Dear Faith,
We are glad you and your friends enjoyed your stay with us.
Hope to see you soon again.
Kind Regards
PaarlStay@19Haarlem
Marzelle D - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker en gemaklik gebly.
Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer
Beste Marzelle,
Baie dankie vir die resensie. Ons is bly julle het lekker gekuier. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
PaarlStay@19Haarlem
Magda P - Mrt 2023
Algehele gradering
Enige tyd aanbeveel.
Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer
Beste Magda, baie dankie vir die resensie. Hoop om julle gou weer te sien. Groete.
Nella B - Feb 2023
Algehele gradering
Puik.
Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer
Beste Nella,
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer opreg.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
PaarlStay@19Haarlem
Nora J - Feb 2023
Algehele gradering
Waarde vir jou geld.
Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer
Beste Nora,
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om die resensie te skryf.
Ons is bly julle het lekker gekuier.
Hoop om julle gou weer te huisves.
Groete
PaarlStay@19Haarlem
Martelize F - Mrt 2023
Algehele gradering
Net die regte plek vir dit wat ons nodig gehad het.
Lees meerPaarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer
Beste Martelize,
Dankie vir die tyd wat jy geneem het om die terugvoering te gee. Ons is bly julle het lekker gekuier.
Groete
PaarlStay@19Haarlem
Manfred L - Mei 2023
Algehele gradering
Netjies, vriendelik, sal weer wil inloer.
Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer
Beste Manfred,
Baie dankie vir julle resensie. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
PaarlStay@19Haarlem
Willie V - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig en stil.
Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer
Beste Willie,
Dankie vir die terugvoering. Jou vrou het aangedui dat julle so lekker gebly het en ons is bly hieroor.
Groete
PaarlStay@19Haarlem
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Kobus F - Sep 2022
Algehele gradering
Rustig en stil.
Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Kobus
Ons is bly julle het die kuier by ons geniet.
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
PaarlStay@19Haarlem
Hester G - Sep 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer
Beste Hester
Baie dankie vir die resensie. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
PaarlStay@19Haarlem
Cathleen W - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker gewees dankie.
Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer
Baie dankie Cathleen.
Ek is bly julle het die kuier geniet.
Groete
Elizabeth R - Aug 2022
Algehele gradering
Rustig, netjies en gerieflik.
Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer
Baie dankie Elizabeth,
Ons is bly jy het jou kuier by ons geniet in die Paarl.
Ons hoop om jou weer gou te sien.
Groete Lizette
Alfreda G - Jul 2022
Algehele gradering
Excellent accommodation, centrally located, spacious and beautiful.
Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer
Thank you Alfreda for taking your time and writing the great review. We really appreciate it. Hope to see you again soon.
Kind Regards
PaarlStay@19Haarlem
Dannie D - Jun 2022
Algehele gradering
Dit was 'n onvergeetlike naweek en rustig.
Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer
Baie dankie Dannie.
Ek is baie bly julle het julle kuier geniet by ons.
Hoop om julle gou weer te sien
Groete, Lizette
Marozanne C - Jun 2022
Algehele gradering
Het dit ten volle geniet.
Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer
Beste Marozanne
Ons is bly julle kon lekker kom rus.
Baie dankie vir die terugvoering.
PaarlStay@19Haarlem
Donna D - Mei 2022
Algehele gradering
Peace and quiet with a warm atmosphere.
Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer
Dear Donna,
Thank you for taking the time to review us. We hope to see you again soon.
Regards, PaarlStay@19Haarlem.
Grant G - Mei 2022
Algehele gradering
100% Amazing.
Paarl Stay @ 19 Haarlem se terugvoer
Beste Grant,
Ons is bly julle het lekker gekuier by ons.
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
PaarlStay@19Haarlem
Deidre F - Sep 2022
Algehele gradering
Rustig, netjies en waarde vir geld.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Haarlemstraat 19, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang