Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paarl Stay @ 19 Haarlem

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Mike F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Lovely, pleasant and will return again. It is a lovely central place to stay and everything is there that you will need. The hostess is also friendly and we will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Paarl Stay @ 19 Haarlem
Thank you, Mike. Hope to see you again soon. Kind regards,

Sonja V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Rustig, lekker en skoon. Paarl stay @ 19 bied jou alles wat jy soek. Baie netjies en skoon. Rustige omgewing. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Paarl Stay @ 19 Haarlem
Beste Sonja, Baie dankie vir jou terugvoering. Bly julle het die kuier geniet. Groete, Lizette

Micheal C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Rustige atmosfeer naby al die stadsgewoel. Privaat en toeganklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Paarl Stay @ 19 Haarlem
Baie dankie vir u terugvoering. Groete Lizette

Craig R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Baie, baie nice kom vir seker weer. Ons het ons verblyf baie geniet. Ons was vriendelik ontvang en die huis was baie nice. Ons sal vir seker weer kom inloer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Paarl Stay @ 19 Haarlem
Baie dankie vir die terugvoering. Bly julle het die kuier geniet. Groete Lizette

Nora J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Home away from home. Het al voorheen hier gebly, en beplan om weer oor te bly! Beste waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariandel N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Heerlik. Baie lekker, skoon en netjies. Naby skole ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Paarl Stay @ 19 Haarlem
Beste Mariandel, Baie dankie vir die terugvoering. Groete, PaarlStay@19Haarlem

Louise O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Uitstekend! Die vriendelike verwelkoming het reeds die plek aan my verkoop nog voordat ek dit self gesien het. Baie dankie vir 'n skoon, veilige waarde vir geld verblyf wat ons gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Paarl Stay @ 19 Haarlem
Baie dankie, Louise. Ons waardeer jou terugvoering. Hoop om julle gou weer te sien. Groete Lizette

Carolien V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Alles wat jy nodig het vir 'n rustige kuier in die Paarl. Die woonstel is ten volle toegerus met alles wat mens nodig het. Skoon, netjies en baie sentraal geleë. Daar is ook lugversorging en 'n "inverter" vir die noodsaaklikste ligte en TV tydens beurtkrag. Die gasvrou was baie aangenaam en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Paarl Stay @ 19 Haarlem
Baie dankie vir u terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Hoop om julle gou weer te sien. Groete

Veronique S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Gemaklik en veilig. Fantasties! Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Paarl Stay @ 19 Haarlem
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete

Renda H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Tien uit tien! Ons het baie lekker gebly. Die plek is skoon en netjies, die beddens is lekker groot en die badkamer is gemaklik met lieflike, sagte handdoeke. Die WiFi en DSTV is 'n groot bonus. Die plek is ook lekker privaat. Ons was naby aan al die restaurante, wynplase en winkels. 10 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 090
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 090
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Haarlemstraat 19, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff5e70ba1e227f42d6bc1dc31ee09484a4b65abd8d492c2080aa345eff2a5dad94ffc35ef73c1b6dfe1634cf505238feaebb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag (plek vir 4) 45 5 1 5 19 Haarlem Street Hoog-En-Droog 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.746087348828 18.966347193393

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang