Paarl Stay @ 19 Haarlem
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Haarlemstraat 19, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Vanaf R1 090 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Geleë in Hoog-En-Droog, Paarl, Paarl Stay @ 19 Haarlem bied gerieflik gemeubileerde oornag-selfsorgverblyf vir tot 4 mense.
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 driekwartbeddens het. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort-oor-bad en 'n toilet, en vir gerief word badhanddoeke voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, 'n broodrooster, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die ontbytkroeg geniet word. As jy wasgoed wil was, is daar 'n wasmasjien beskikbaar.
Gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met volledige DStv-kanale, en gratis WiFi-toegang is beskikbaar. Beide die TV en WiFi word aangedryf deur krag van 'n omskakelaar tydens beurtkrag, en in sommige kamers is ligte ook beskikbaar.
'n Gasbraai is beskikbaar. Veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is beskikbaar vir 1 voertuig. Parkering vir 'n bykomende voertuig kan op versoek gereël word.
Ons is 150 m van die Bergrivierbrug af met heerlike staptogte in die Aboretum. Ons is stapafstand vanaf Boishaai Sportveld in Brugstraat. Die ikoniese Strooidakkerk is in dieselfde straat as PaarlStay@19Haarlem. Zomerlust Spar en Tops is net 700 meter weg.
Paarl bied gaste 'n wye verskeidenheid restaurante en stapafstand na Simply Asia, Jackson & Black Steakhouse, Bossa Nova asook die bekende Hennies Restaurant wat kindervriendelik is. Ons is 'n entjie met jou voertuig vanaf wynlandgoedere en plase. Geniet staptogte in die bekende Paarlberg en besoek die bekende Afrikaanse Taalmonument. Die Wynlande het ook lugballonvaarte. Vir kinders is daar verskeie doendinge soos 'n besoek aan Alpaca Loom plaas asook water en speelgrond op Graceland Estate.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lizette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Haarlemstraat 19, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink Paarl Stay @ 19 Haarlem het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hoog-En-Droog Paarl Boland Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Haarlemstraat 19, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang