Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paarl Views

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lemoenkloof-weg 34, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Paarl Views bied stylvol gemeubileerde oornagverblyf met pragtige uitsigte oor die dorp aan sakereisigers, paartjies en gesinne wat na die Paarl wil wegbreek.

Verblyf is in 3 verskillende eenhede beskikbaar, naamlik die Selfsorg-eenhede met slaapplek vir 3 en Selfsorg-eenheid 3 met slaapplek vir 2. Die eenhede bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n koningingrootte-bed sowel as 'n enkelbed. Daar is 'n koninggrootte-bed in die eenheid met slaapplek vir 2 gaste. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die leefareas het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die eenhede het ook 'n klein etenstafel met stoele. Elke eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Jadee-lee M
Saam met lewensmaat
5.0
Very nice and cozy. My stay was good, just too short, but it was worth the while.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Lieschen S
Besigheidsreis
5.0
Lieflik. The view from the living area was spectacular. The unit was clean and very welcoming.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Zinnia P
Gesin met tieners
5.0
Pragtig, en gemaklik. Vreeslik geniet. Vreeslik lekker gebly, Kamers is goed toegerus en diens was fantasties.
Apr 2024
Kobus L
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Paarl Views is excellent accommodation in Paarl. Ek kan dit baie sterk aanbeveel.
Apr 2024
Bornazelle V
5.0
Puik gewees. Ek sal dit beslis aanbeveel. Baie lekker gebly. Plek is baie netjies en baie veilig gevoel. Vriendelike aankoms. Sal beslis weer kom. Was...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Almarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Lemoenkloof-weg 34, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paarl Views het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lemoenkloof-weg 34, Paarl, 7620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88ca3c85942fd2fccd9eb9869bb76f75a7a29fdf965344af009d27b42b60f50b4fd0b3e9cb6f61c75460c4462229a5350cbd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 34 Lemoenkloof Weg Paarl 7620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.7191053 18.9567929

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang