Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paarl Views

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lemoenkloof-weg 34, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Paarl Views bied stylvol gemeubileerde oornagverblyf wat voorsiening maak vir sakereisigers, paartjies en gesinne wat 'n wegbreek in die pragtige dorpie Paarl wil ervaar, en bied gaste pragtige uitsigte oor die dorp.

Verblyf word in 3 verskillende eenhede gebied, wat die selfsorg-eenhede-3-slaapplek en die selfsorg-eenheid 3-2 slaapplek insluit. Die eenhede met slaapplek vir 3 gaste het 1 koningingrootte-bed en 1 enkelbed, terwyl die eenheid met slaapplek vir 2 'n koninggrootte-bed het. Al die eenhede het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die leefareas is ingerig met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die eenhede het ook 'n klein etenstafel met stoele. Elke eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Paarl Views
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Almarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Lemoenkloof-weg 34, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paarl Views het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lemoenkloof-weg 34, Paarl, 7620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88ca3c85942fd2fccd9eb9869bb76f75a7a29fdf965344af009d27b42b60f50b4fd0b3e9cb6f61c75460c4462229a5350cbd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 34 Lemoenkloof Weg Paarl 7620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.7191053 18.9567929

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang