Pabala Private Nature Reserve
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Wernich Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Mondray V - Des 2023
Algehele gradering
Netjies.
Sharon C - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was amazing.
Marc D - Jun 2023
Algehele gradering
Natural beauty at its best.
Lauren N - Jan 2024
Algehele gradering
Perfect escape in proximity to PE.
Lees meerJolene S - Jan 2024
Algehele gradering
Not a good stay.
Lees meerTharina J - Apr 2023
Algehele gradering
Goed ingerig met baie ruim kamers. Het dadelik baie tuis gevoel.
Lance C - Jan 2023
Algehele gradering
Perfek.
Lindie C - Jan 2023
Algehele gradering
Loved every minute of it.
Chantelle F - Jan 2023
Algehele gradering
Absolutely beautiful.
Dave D - Mei 2023
Algehele gradering
Quiet and peaceful stay. Beautiful views of mountains.
Gerrit L - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker rustig.
Andriepa G - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustige gesinskuier.
Lees meerFiona F - Apr 2023
Algehele gradering
We had an awesome stay, the position is wonderful and the views are lovely. There were a few little niggles that would make the stay more comfortable.
Lees meerFrancois G - Okt 2022
Algehele gradering
'n Stoep met 'n uitsig.
Nandi K - Jan 2022
Algehele gradering
Stil en rustig.
Pabala Private Nature Reserve se terugvoer
Dankie Nandi, hoop om julle gou weer op Pabala te verwelkom..
Dewald O - Apr 2022
Algehele gradering
Baie groot huis met uitstekende uitsigte.
Karine J - Des 2022
Algehele gradering
Goed.
Althea F - Aug 2021
Algehele gradering
Absolutely amazing and definitely going back.
Pabala Private Nature Reserve se terugvoer
Thank you Althea, we hope to see you again soon. Beatrice
Metilda C - Mei 2021
Algehele gradering
Rustig.
Pabala Private Nature Reserve se terugvoer
Dankie Metilda vir die review en ons hoop om julle gou weer op Pabala te verwelkom.
Harriet-ann R - Des 2021
Algehele gradering
Our stay was fabulous.
Maryna M - Feb 2021
Algehele gradering
Ons het lekker om die vuur gekuier, lekker braaiplek en uitsig.
Pabala Private Nature Reserve se terugvoer
Dear Maryna
Thank you for both your visit and your feedback. We value all feedback and comments from our guests.
We are happy that you enjoyed your stay at Pabala.
Thank you & Best Wishes
Pabala Team
Dennis K - Mrt 2021
Algehele gradering
It was a lekker trip and a good places to stay but you must have a 4x4.
Pabala Private Nature Reserve se terugvoer
Good morning, you don't need a 4x4 to come and have breakfast at "Local is Lekker" only for a self-drive Game drive......
Zak J - Des 2021
Algehele gradering
Peaceful and tranquil.
Junita K - Sep 2020
Algehele gradering
We had a very pleasant stay.
Pabala Private Nature Reserve se terugvoer
Thank you Junita for your review and for choosing Pabala. I’m happy that you enjoyed your stay and looking forward to having you again as a guest at our place.
Marinda P - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Annelie B - Jul 2019
Algehele gradering
Rustige afskakel in natuur, gerieflik en netjies.
Pabala Private Nature Reserve se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer ons waardeer dit opreg. Hoop om julle gou weer te ontvang op Pabala.
Cathy K - Des 2019
Algehele gradering
This is a beautiful place.
Lees meerPabala Private Nature Reserve se terugvoer
Hey Cathy, thank you for taking the time to share your review with us. We appreciate your valuable feedback as it helps us identify the areas we can improve the guest experience. I was disappointed to learn of the water situation you experienced and we're currently taking steps to upgrade some of the facilities. Beatrice
Meredith A - Sep 2018
Algehele gradering
Stunning setting.
Chantelle R - Aug 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Anneleste L - Mei 2018
Algehele gradering
Verkwikkend vir die siel. Diens uitstekend, vriendelik en hulle aandag op detail is merkwaardig.
Charlene D - Jan 2018
Algehele gradering
Ongelooflik.
Irma K - Jan 2018
Algehele gradering
Brilliant.
Suignette P - Aug 2018
Algehele gradering
Die stilte en privaatheid was kos vir die siel.
Esmé T - Des 2018
Algehele gradering
Ongelooflik!
Kela D - Mrt 2017
Algehele gradering
Absolute, fantastiese woonplek, blyplek en rustige natuur.
Lees meerJenny W - Des 2017
Algehele gradering
Baie sentraal.
Erika K - Jun 2016
Algehele gradering
Rustige, wonderlike natuurprag wat jou uitgerus en verfris daar laat weggaan.
Lees meerPabala Private Nature Reserve se terugvoer
Hi Erika, baie dankie vir die mooi resensie. Ons hoop al ons gaste sal dit so baie geniet soos julle en sien uit om jul weer te ontvang by ons "Tented Camp".
Groete,
Suzette
- Kapasiteit: 67 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 34, Kleinfontein Plaas 172, Loerie, 6370, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang