Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pabala Private Nature Reserve

  • Kapasiteit: 67 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 34, Kleinfontein Plaas 172, Loerie, 6370, Oos-Kaap
  • Vanaf R485 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Pabala Private Nature Reserve is in die malaria-vrye Oos-Kaap geleë. Pabala is in die Loerie Distrik, tussen die Tuinroete en Baviaanskloof, sowat 30 km vanaf Jeffreysbaai, geleë.

Die Country House beskik oor 5 slaapkamers en bied slaapplek aan 10 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, die tweede, derde en vierde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens, en die vyfde slaapkamer het 'n stapelbed vir kinders. Elke badkamer het 'n stort of 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en 'n stoof toegerus is, 'n sitkamer, 'n eetarea, braaigeriewe en WiFi in.

DIe Farmyard-kothuis het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed met ruim hangkaste en bied 'n beeldskone uitsig. Die ruim tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, ideaal vir kinders. Die badkamer is toegerus met 'n tradisionele bad, 'n stort, en komplimentêre toiletware.

Die permatente is in die bos geleë en bied gaste die geleentheid om die Afrika-bosveld in 'n tent ervaar. Ons tente is op houtdekke opgeslaan en toegerus met 2 permanente enkelbeddens. Die gemeenskaplike ablusieblokke het spoeltoilette, warm water en storte. Water is by die lapa, ablusiegeriewe, kombuis en 'n paar krane in die kamparea beskikbaar. Elke tent het 'n braai en 'n sonkraglig vir die aand. Kragpunte is by die lapa en gemeenskaplike kombuis beskikbaar.

Pabala Tented Bush Camp bied 4 kampterreine met 'n ablusieblok. Gaste kan gerus hul eie kampgereedskap en tente saambring. Die eiendom is omhein en bied veilige parkeerplek vir jou motor.

Die eiendom bied beeldskone landskappe en asemrowende uitsigte van die natuurskoon op sy beste en 'n groot terras wat 'n platform bied vanwaar jy die wild wat hiér deurloop na die watergat kan dophou. Die ervare gidse is beskikbaar om 'n bekoorlike wildkykrit in een van die oop voertuie of 'n begeleide staproete te bied.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Mondray V
Saam met vriende
5.0
Netjies. Pragtige natuur rondom.
Des 2023
Sharon C
Saam met vriende
5.0
Dit was amazing. Vriendelike diens en pragtige plek.
Sep 2023
Marc D
Saam met lewensmaat
5.0
Natural beauty at its best. A little gem just outside Port Elizabeth, great for a quick getaway. The suites are clean and comfy. The fi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2023
Tharina J
5.0
Goed ingerig met baie ruim kamers. Het dadelik baie tuis gevoel. Nicolene het ons behoorlik bederf met die lekkerste ontbyt elke oggend. Dit was 'n re...
Sien meer
Apr 2023
Lance C
Saam met vriende
5.0
Perfek. Baie dankie Nadine en personeel vir die uitstekende diens wat julle gelewer het. Hou aan met jou goeie diens Nadine dit was opreg waardeer. Sa...
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Wernich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Erfdeel 34, Kleinfontein Plaas 172, Loerie, 6370, Oos-Kaap
  • Gaste dink Pabala Private Nature Reserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R485
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R485
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 67 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 34, Kleinfontein Plaas 172, Loerie, 6370, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8447d5caa28de3db043316e8c594d9f3042d7c0abd2bf9e02ad0d4a4e4ec77a6054e73e60374a8b21243a4fae45014fa2df3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R485 per nag (plek vir 4) 37 5 1 5 Portion 34 Farm Kleinfontein 172 6370 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.838019357496 24.945318996906

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang