Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pad Langs

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anne-marie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Netjiese, mooi en veilige tuiste. Sal Pad Langs beslis aanbeveel. Baie netjiese plek. Sal altyd weer terug gaan. Veilig vir voertuie en baie vriendelike en behulpsame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezel
Pad Langs
Baie dankie Anne-Marie. Ons sien uit om julle weer by ons te ontvang.

Nicola M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Wens ons kon langer by Pad Langs bly, sal definitief terug wees! Pad Langs was 'n absolute droom, ek wens ons kon langer bly! Ek het die kamer geboek oor die naweek van my en my man se troue in Potchefstroom en Liezel was ongelooflik akkommoderend en behulpsaam. Dit was altyd maklik om haar te kontak oor enigiets. Die kamer was skoon en netjies, 100% toegerus en die plaas-omgewing is pragtig, rustig en verfrissend om te beleef. Ons sal enige tyd weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezel
Pad Langs
Hi Nicola, baie dankie vir die mooi resensie! Dis vir ons super lekker om vriendelike gaste te ontvang!

Christine V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Rustige wegbreek. Ek en my kêrel het baie lekker gebly. Padlangs is maklik om te kry en die eienaar is verskriklik aangenaam en tegemoetkomend. Die plekkie was netjies en mooi en jy het alles gehad wat jy benodig. Dit is lekker stil en rustig. Dit was so lekker om die plaasdiere te hoor en nie die geraas van die karre en trokke nie. Ons sal Pad Langs vir enige iemand aanbeveel wat 'n bietjie stilte kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezel
Pad Langs
Baie dankie vir die mooi resensie en terugvoer. Ons sien uit om julle weer by ons te ontvang

Hardus D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Die stilte as al wat ek nodig gehad het. Ek het baie lekker gebly. Dit het my laat dink aan ons rondawel op die plaas jare gelede wat meer modern was as doerie tyd. Dis ook baie rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bardine O
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Rus vir jou siel na 'n besige dag! Hierdie bespreking was gemaak vir 'n kollega en haar terugvoering was: "Pad Langs was 'n wonderlike plek om net bietjie uit die dorp uit te vlug. Omring deur plaasdiere, pragtige verblyf, rustigheid en die pragtige sonsopkoms elke oggend bo die plaasdammetjie, wat 'n wonderlike ervaring! Liezel was super vriendelik en die verblyf kort absoluut niks nie, alles was daar om net lekker te kon uitspan tussen besige werksdae. Ek sal hierdie plek aanbeveel vir enige iemand.'

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezel
Pad Langs
Baie dankie vir die mooi resensie. Dis vir my altyd lekker om ons gaste te ontvang en die hoop is altyd dat julle die liefde sal voel waarmee pad langs gebou is. Hoop om jou sommer gou weer by ons te ontvang

Lolla K
1 nag
5.0
Apr 2023

'n Ongelooflike wegbreek van die besige gejaag. Vriendelike ontvangs, met alles in die plek wat jy nodig het. Ek sa definitief die plek aanbeveel en self ook weer daar gaan bly as ek vir besigheid of privaat reis. Dankie! Unieke plek met mooi afrondings, mens voel veilig en tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezel
Pad Langs
Baie dankie. Dit was vir ons n voorreg om jou by ons te kon ontvang.

Nico V
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Dis baie mooi, was net te kort daar. Ek was net met 'n atletiekbyeenkoms daar, so ek het net oorgeslaap. Dit is nog steeds 'n baie lekker en rustige plek om oor te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezel
Pad Langs
Baie dankie vir die mooi resensie Nico, ons sien uit om jou weer by ons te ontvang.

Hein L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Baie gasvry. Baie geniet, sal weer verblyf by hulle book. Liezl en Johan is baie vriendelik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezel
Pad Langs
Baie dankie Hein. Sien uit om julle weer by ons te ontvang.

Lourien K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Baie lekker en rustig en super netjies. Ek sal enige iemand aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezel
Pad Langs
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Liezel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Modderdamweg, Vyfhoek Plot 91, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35c761eb90e548e17604bdb9b15f1dd887dffef8e6e8ab5f676ad49e7ceab4554c72b8bea1feddb14f8dad27b7e43e7273dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Modderdam Road Vyfhoek Plot 91 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.717556408467 27.134419406426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang