Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pad Langs

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Modderdamweg, Vyfhoek Plot 91, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pad Langs is 'n moderne selfsorg-rondawel op die eienaar se plaas in Potchefstroom. Die eiendom is ongeveer 3 km vanaf die naaste winkelsentrum.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n dubbelbed, -sitarea en 'n -kombuis. Die badkamer het 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas en sentrale etenstafel met 4 stoele toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke voor 'n TV. Gaste het toegang tot WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Anne-marie M
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese, mooi en veilige tuiste. Sal Pad Langs beslis aanbeveel. Baie netjiese plek. Sal altyd weer terug gaan. Veilig vir voertuie en baie vriendeli...
Sien meer
Apr 2024
Nicola M
Saam met lewensmaat
5.0
Wens ons kon langer by Pad Langs bly, sal definitief terug wees! Pad Langs was 'n absolute droom, ek wens ons kon langer bly! Ek het die kamer geboek ...
Sien meer
Mrt 2024
Christine V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige wegbreek. Ek en my kêrel het baie lekker gebly. Padlangs is maklik om te kry en die eienaar is verskriklik aangenaam en tegemoetkomend. Die pl...
Sien meer
Sep 2023
Bardine O
Besigheidsreis
5.0
Rus vir jou siel na 'n besige dag! Hierdie bespreking was gemaak vir 'n kollega en haar terugvoering was: "Pad Langs was 'n wonderlike plek om net bie...
Sien meer
Sep 2023
Lolla K
5.0
'n Ongelooflike wegbreek van die besige gejaag. Vriendelike ontvangs, met alles in die plek wat jy nodig het. Ek sa definitief die plek aanbeveel en s...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Liezel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Modderdamweg, Vyfhoek Plot 91, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink Pad Langs het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Modderdamweg, Vyfhoek Plot 91, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35c761eb90e548e17604bdb9b15f1dd887dffef8e6e8ab5f676ad49e7ceab4554c72b8bea1feddb14f8dad27b7e43e7273dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Modderdam Road Vyfhoek Plot 91 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.717556408467 27.134419406426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang