Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Pad Langs

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Modderdamweg, Vyfhoek Plot 91, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pad Langs is 'n moderne selfsorg-rondawel op die eienaar se plaas in Potchefstroom. Die eiendom is ongeveer 3 km vanaf die naaste winkelsentrum.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n dubbelbed, -sitarea en 'n -kombuis. Die badkamer het 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas en sentrale etenstafel met 4 stoele toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke voor 'n TV. Gaste het toegang tot WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Anne-marie M
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese, mooi en veilige tuiste. Sal Pad Langs beslis aanbeveel. Baie netjiese plek. Sal altyd weer terug gaan. Veilig vir voertuie en baie vriendeli...
Sien meer
Apr 2024
Nicola M
Saam met lewensmaat
5.0
Wens ons kon langer by Pad Langs bly, sal definitief terug wees! Pad Langs was 'n absolute droom, ek wens ons kon langer bly! Ek het die kamer geboek ...
Sien meer
Mrt 2024
Günther S
Saam met vriende
4.8
Oulike plekkie geleë buite die dorp en baie vriendelike gashere! Sal enige tyd voorstel vir 'n lekker wegbreek uit die dorp se geraas.
Feb 2025
Marie V
Saam met lewensmaat
4.8
Gerieflik geleë, vriendelike ontvangs, netjies en skoon. Heerlik gebly, sal aanbeveel.
Okt 2024
Hardus D
Saam met lewensmaat
4.8
Die stilte as al wat ek nodig gehad het. Ek het baie lekker gebly. Dit het my laat dink aan ons rondawel op die plaas jare gelede wat meer modern was ...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Liezel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Modderdamweg, Vyfhoek Plot 91, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink Pad Langs het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Modderdamweg, Vyfhoek Plot 91, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35c761eb90e548e17604bdb9b15f1dd887dffef8e6e8ab5f676ad49e7ceab4554c72b8bea1feddb14f8dad27b7e43e7273dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Modderdam Road Vyfhoek Plot 91 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.717556408467 27.134419406426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456