Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paddahoek Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Alta N
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Sielerus en asemrowend! Die plekkie is ongelooflik goed uitgelê, en het alles wat mens nodig het. Die gebrek aan lawaai en straatligte was absoluut goed vir my siel. Die buitestort is nogal 'n ervaring wat ons baie geniet het. Jonathan en Nella was uitstekend, en het dadelik gereageer op ons versoeke. 'n Definitiewe moet vir enige iemand wat uit die stad wil vlug! Maak seker jy kry al jou kos voor die tyd - ons was goed voorberei en dit het ons nie gepla dat daar nie 'n winkel is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robin T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

This cottage will not disappoint you! A delightful little cottage. Well equipped, clean and comfortable with a very efficient inside fireplace to warm up the cottage in cold weather. Very quiet with lots of bird life. In walking distance of a coffee shop and restaurant close by for meals with an Italian flair. A canoe is provided so that you can enjoy time on the river.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izak En Lidi G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

'n Heerlike kuier midde die natuurskoon van Vermaaklikheid. Die onderdakstoep is 'n heerlike kuier area. Die ruim grasperk skep ruimte en laat mens toe om te sien hoe voëls rondstap en na insekte soek. Die afgesonderde en privaat ligging het ons waardeer. Ons het heerlik ontspan en gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Very comfortable and cute. Amazing comfortable place - want to live here forever.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Unbelievable customer service. The pictures don't do this place justice. A hidden gem is the only fitting description.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Rus vir die siel. Gerieflik, mooi, rustig en stil. Lekker vir fietsry, stap, swem, roei, lees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abigail W
Kort verblyf
5.0
Jun 2022

Absolutely magical. Such a quaint cottage, comfortable, cosy, beautifully styled. If quiet and tranquil, peaceful and relaxing is what you're looking for, Paddahoek Cottage is the perfect place. With everything you need for a winter stay, including an indoor fire and private hot outdoor shower for something different. Safe and fenced for dogs. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2022

Very tranquil, beautifully restored cottage. Lovely! The cottage is away from other homes in the hamlet, so very private. In terms of old-style cottages, this is the real thing, but very well-equipped. Close to the river - you can easily walk there. We loved the outside braai area - you could spend most of your time there! Great that we could bring our dogs - they enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2022

Peaceful and relaxing! Perfect breakaway from the hustle and bustle! One of the best equipped places we have been. Will highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bea W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2022

Dit was 'n heerlike wegbreek - stil, rustig en 'n bonus dat ons ons honde kon saamneem. Daar is net 2 dinge wat ons onkant gevang het - geen seep en min toiletpapier. Daar is geen winkel in Vermaaklikheid nie, so mens moet goed toegerus na hierdie pragtige plek toe gaan - of 35 x 2 km ry om voorraad te gaan koop. Die houer met pleisters ens was 'n groot pluspunt. O ja - en maak seker jou spaarwiel is opgeppomp en jy weet waar die domkrag is!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jonathan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 26

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 902
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 902
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 46 van Plaas 499, Vermaaklikheid, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7a3b4f2ba1d60e038bb5a51a8f17ac80c2dc0438ba6d5800a31da45ad637742d59cd4fa845d68599c37a36ce836c53a20f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R902 per nag (plek vir 3) 12 5 1 5 Portion 46 of the Farm 499 Vermaaklikheid 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.306659750703 21.023016124964

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang