Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paddocks 6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 138

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 64 resensies vir Paddocks 6
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Sonja K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja K

Heerlik.

Baie lekker, net kort.

Antonette S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonette S

Wonderlik.

Pragtige eenheid met alles wat nodig is om 'n lekker wegbreek te geniet. Veilige parkering en omgewing. Baie naby aan staproetes.

Charlene S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene S

Lekker gerieflik en ruim. Oulik toegerus vir loadshedding.

Gemaklike leef-area en kombuis met 'n baie oulike sonstoep. Voel dadelik tuis en het als wat jy nodig het vir 'n vinnige en lang kuier.

Siewert W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siewert W

Great!

We will definitely come back to Paddocks 6 again!

Kogie N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kogie N

Comfortable.

Short and would have loved to stay longer.

Vernon W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vernon W

Nice.

It was a good and very nice stay.

Tsietsi M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tsietsi M

Paddocks 6 gives us great relaxing break from home. The rooms are nicely done and very comfortable to stay in indeed.

They were extremely accommodating and the staff was amazing, as always keep updating us on the latest developments, especially on load shedding schedules. This is the perfect place for a weekend getaway in Clarens. I highly recommend this place for anyone visiting downtown in Clarens because the property is clean and charming. I thank you.

Nicola V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola V

Sien sterre.

Lieflike plek! Sien sterre.

Herma F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herma F

Baie hulpvaardige gasvrou, baie oulike blyplek!

Goed ingerig, mooi skoon en netjies! Oulike plekkie!

Leandri S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri S

Mooi en netjiese plek. Lekker atmosfeer en omgewing.

Dit is 'n baie oulike en netjiese plek met genoeg spasie en 'n lekker braaiplek. Baie goed ingerig vir 'n gesin of groep mense. Diens was puik.

Fanie V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V

Gerieflik.

Baie aangename verblyf.

Marais V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marais V

'n Baie netjiese en gerieflike plek om te bly. Goed geleë.

Die sonstoep is heerlik bedags, met 'n gerieflike braai waar mens lekker kan kuier.

Rene V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene V

Die verblyf en plek is baie lekker.

Ek sal verkies dat die oppervlaktes in die huisie nie so oorvol gepak is met onnodige versierings nie. Mens het skaars plek om mens se goed neer te sit.

Beverley R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beverley R

A little disappointed with the accommodation.

We actually booked accommodation for 6 adults. The bunk beds were a disappointment as we have very tall family members and this was a challenge for them. There were also only 4 dining room chairs, a 6-sleeper should have had 6 chairs. This was rather disappointing. Some of the crockery was chipped. I did expect a little more attention to detail.

Lorinda D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Lorinda D

Sien sterre.

Plek is baie koud. Die kaggel is klein en maak nie behoorlik warm nie. Net 2 uit die 4 verwarmers het gewerk. Die voordeurhek se slot sukkel om oop te sluit. Die badkamers en kamer wat nie son kry nie, is bitter koud en daar is geen ekstra verhitting nie. Kombuis is nie behoorlik toegerus nie. Potte is baie dun en brand maklik vas op die gas. Die elektriese ketel kan nie oopmaak nie. Nie waarde vir jou geld nie.

Chantell P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell P

Rustig.

Paddocks 6 is 'n baie rustige en veilige kompleks. Die plekkie is netjies en skoon. Met 'n ingeboude braai-area waar ons rustig ontspan het terwyl die kinders rustig buite kon speel.

Carol V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol V

Baie rustige en ontspanne atmosfeer - sal definitief weer soentoe gaan - verblyf was wonderlik!

Wens ons kon langer bly - die huis was netjies en die ligging uitstekend. Ons het veral die sonkamer geniet!

Juanita V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V

Rus vir die siel.

Mooi en regtig waardevol.

Tumi K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tumi K

Very relaxing.

Host was really lovely and considerate. The place is close to town and very beautiful and cosy.

Heather U - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heather U

Very enjoyable, well fitted out and extremely clean unit.

Hi there, we really enjoyed our stay at the Paddocks 6, thank you.

Surina H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Surina H

Dit is 'n heerlike plek en pragtig.

Lieflike plek. Lizette het ons baie goed ontvang.

Ancois S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ancois S

Ruim verblyf met alles wat nodig is in die kombuis en kamers.

Was baie tevrede met alles. Sleg dat die DStv slegs 'n paar kanale het.

Ancois S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ancois S

Ruim huisie met als in wat jy nodig het vir 'n naweek.

Die dubbelbeddens was vir ons effens klein, maar verder was die kamers mooi en netjies. Dis 'n ruim eenheid het 'n ingeboude braai op die stoep. Dis veilig vir kinders en in 'n mooi kompleks.

Aletta F - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta F

Ons het dit baie geniet en was rustig en goed geleë.

Die wooneenheid is pragtig gemeubileerd. Dit is baie mooi skoon en alles is in 'n werkende toestand. Dit wat jy nodig vir selfsorg is daar. Haar houtmeubels is pragtig, sal beslis weer gaan.

Norman B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norman B

Beste en snoesigste plek wat ons nog in gebly het.

Skoon, netjies en groot ruim vir 'n gesin. Lizette en Pierre was baie vriendelik en hulpvaardig en ook die beste kliëntediens wat ons tot dusver ervaar het. Sal definitief weer terugkeer.

Alan K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan K

Comfortable.

Great service from Lyzette.

Maureen V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maureen V

Netjiese, veilige, gerieflike huis. Heerlik in die winter.

Heerlike goed toegeruste, skoon woning. Jammer die stortkop in die hoofslaapkamer was stukkend. Verder puik, baie dankie.

Martin V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin V

Uitstekend, alles wat mens nodig het was reeds in die eenheid. Die plekkie was skoon en netjies!

Paddocks 6 is baie netjies en uitstekend geleë. Die eenheid het 'n ingeboude braai op 'n stoep wat toegemaak kan word indien dit reën. Die kamers en badkamers was netjies en skoon. Bespreek gerus die eenheid.

Natalie M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie M

We would stay there again!

Clean, cozy, comfortable, beautifully furnished, catered for all our needs.

Elizabeth N - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth N

A welcoming home, clean and just warm. Felt like home.

We received a warm welcome. The house had everything we needed.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Verwelkomende huis, skoon en lekker warm. Voel soos huis.

Ons is hartlik verwelkom. Die huis het alles wat ons nodig gehad het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

David S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S

Ongelooflike goeie waarde vir geld. Pynlik netjies, als wat mens nodig het.

Sal dit enige tyd aanbeveel.

Anton N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anton N

Lekker gerieflik.

Baie gerieflik en netjies. As jy hou van stap dan is dit loopafstand tot in die middel van die dorp, maar as jy iets moet saamdra ry eerder dorp toe.

Nico C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico C

Awesome gewees.

Clarens baie mooi gewees. Verblyf perfek vir wegbreek.

Cherene C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherene C

Ons het die stilte en rustigheid baie geniet.

Die huisie is baie goed toegerus en ons het heerlik gekuier! Jy het alles wat jy nodig het!

Henriette C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Henriette C

Pragtige plek; gerieflik naby dorp.

Lekker gebly. Ideaal vir gesin met baie om te doen. Eenheid is ook privaat in stil omgewing.

Dirk J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk J

Beslis die moeite werd en regtig 'n lekker plek.

Van die oomblik wat ons daar aangekom het was ons beïndruk met die plek. Lizette en Pierre het uit hul pad gegaan om ons tegemoet te kom. Ons was redelik vroeg daar en hulle het ons dadelik laat inklok. Die kompleks was stil, netjies en duidelik word dit baie goed onderhou. Die eenheid het ons verwagtinge oortref en daar was nou regtig niks om oor te kla nie. Ons sal vir seker weer daar wil bly as ons weer Clarens toe gaan.

Karolien V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karolien V

Asemrowend.

Baie baie beslis ons gunstellingverblyf in Clarens. Alles was perfek. Lizette se diens was over and above wat enige ander plek ons sou bied. Jy is 'n rockstar!

Len D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len D

Fantastiese waarde vir geld! Skoon en netjies! Puik!

Baie gemaklike blyplek. Professionele diens!

Sean B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean B

Gemaklik, rustig en veilig.

Ons het baie lekker gebly by Paddocks 6. Die plek is ten volle toegerus en is soos 'n huis weg van die huis af. Ek kan aan geen tekortkominge dink nie en sal beslis weer daar tuisgaan in die toekoms. Hopelik spring die regering om die roetes daarheen beter te maak, want die paaie is maar erg op die bande!

Herna F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herna F

Kraakvars skoon, mooi en rustig.

Die huis is in 'n klein kompleks geleë, dit is stil, rustig, baie netjies, mooi versier en goed toegerus. Uit die gewoel van 'n besige Clarens. Hier kan mens rus en dit is naby genoeg aan alles indien dit te stil raak of as daar benodighede aangekoop moet word. Kan dit met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Delan K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delan K

Perfekte reën-naweek!

Ons het ons naweek baie geniet. Die plekkie is baie skoon, netjies en stil. Dit was perfek om in die huisie te bly terwyl dit so gereën het. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Johan R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R

Puik diens en baie goed toegerus.

Paddocks 6 is puik toegerus .Die verblyf was baie aangenaam en die ontvangs was vriendelik en professioneel.

Pieter G - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter G

Skoon, netjies en definitief die geld werd.

Die drieslaapkamerhuis is in ‘n stil kompleks met goeie sekuriteit. Die meubels en uitleg is wonderlik en word goed na gekyk, die ingeboude braai en toe stoep maak braai baie gesellig. Die huis is net ver genoeg van die hoofstraat af om seker te maak dat mens kan rustig wees by die huis, en lekker kuier by al die eetplekke en winkeltjies. Definitief die moeite werd vir ‘n naweek of sommer ‘n paar weke se kuier. Wel gedaan!

Riaan N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan N

Baie gerieflike huis, met mooi meubels.

Baie mooi huis met besonderse meubels. Beddegoed van baie goeie kwaliteit. 'n Koningingrootte-bed sal 'n sterk aanwins wees en al werklike verbetering wat waardeer sal word.

Lizette K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette K

Wonderlike verblyf t.o.v. veiligheid en netheid, met goeie diens en baie gerieflik.

Sien sterre.

Antonie S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie S

Wonderlik.

Sal weer daar tuis gaan. Dit so geniet, skoon bederf gevoel. Fantasties.

Angel A - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angel A

Perfect long weekend for the young family.

This place is stunning. The property is large enough for a family and very clean. Everything feels brand new. We loved staying here and will definitely be coming again soon. A million thanks to Lizette and Pierre for the help and making the weekend a success.

Elenore T - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elenore T

Dit is asemrowend.

Netheid was 'n plus. Was 'n aangename verblyf het dit baie geniet. Sal dit definitief aanbeveel.

Nolene B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolene B

Baie netjies en ingerig, ontspannende atmosfeer en genoeg spasie.

Daar is moeite gedoen om Paddock 6 in te rig en dit vir die gaste gemaklik te maak. Die braai-area wat deel van die unit is en wat mens kan toemaak werk besonders goed as mens klein kindertjies het. Heerlike ontspannende naweek.

Heinrich H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich H

Aangenaam verras!

Splinternuwe eenheid wat uitstekend ingerig is - van die goed toegeruste kombuis tot die binnebraai! Die eenheid het alles gebied wat ons kon vra voor, en meer. Ons kuier baie geniet en sal beslis weer in Paddocks 6 gaan bly!

Jan-hendrik H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-hendrik H

Asemrowende, rustige paradys.

Die foto's op die web stem ooreen met die akkommodasie. Pragtig skoon en netjies. Lizette se trots. Baie dankie vir gehalte verblyf. Ons sal jul beslis weer sien.

Chris B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Fantasties.

Ons wa all by 'n paar plekke gewoon tydens ons besoeke. Hierdie is verseker ons gunsteling!

Gerhard M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard M

Uitstekende verblyf, die eenheid is pragtig en baie goed toegerus.

Heerlike verblyf, baie dankie!

Elsabe C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe C

Skoon en netjies, ruim.

Die akkommodasie is skoon en netjies. Privaat. Kamers is ruim genoeg. Vriendelik ontvang.

Nicolene V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene V

Baie geniet.

Die huis is baie skoon en netjies. Die kleintjies kon buite speel. Veilig met baie mooi grasperke.

Seboloka T - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Seboloka T

Excellent experience.

The house was very neat and the host was very hospitable. It was a home away from our real home because it covered all our family basic needs. It was even a walk away from the city, therefore a walk away from all the small town entertainment. I would recommend it to anyone looking for a place in Clarens.

Jacques P - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P

Heerlik.

Baie lekker. Sou graag nog 1 dag wou bly. Word daar troeteldiere toegelaat?

Chris B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Baie netjies en prakties toegerus.

Ons het baie goeie diens ontvang en sal Paddocks Six beslis aanbeveel. Baie netjies en skoon. Ons het ons tydjie in Clarens baie geniet en gaan beslis weer kom kuier.

Isabel V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel V

Fantasties, voel tuis en gemaklik!

Die plek is netjies, gemaklik, alles wat n mens wil hê. Het al met ander vriende gedeel en sal altyd weer teruggaan.

Chris B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Fantasties!

Dis alles wat 'n mens wil hê.

Nico O - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico O

Rustig en pragtig gemeubileer.

Ons het die verblyf baie geniet.

Ronel R - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel R

Dankie Paddock 6

The Paddocks is 'n nuwe meenthuis ontwikkeling in Clarens. Baie mooi toegeruste kombuis, alhoewel die skottelgoedwasser nog nie gekoppel was nie. Baie gemaklike matrasse en goeie kwaliteit beddegoed. Die eenheid word nie skoongemaak nie, en alhoewel ons gereël het om dit teen 'n ekstra koste te laat skoonmaak, het die dame nie opgedaag nie. Gelukkig is die eenheid nie groot nie, dus was dit vinnig om dit self te doen. Ongelukkig het die eenheid nie 'n mooi uitsig oor die berge nie, maar die toegeboude braai-area maak beslis op daarvoor. Baie mooi dekor, en baie netjies en skoon. 10 uit 10 vir netheid, behalwe vir 'n vuil rooster.

Christine M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Christine M

Dit was OK.

Sou waardeer het as ons gewaarsku was oor die aktiewe bouery.

Rina M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina M

Wonderlike ervaring in 'n asemrowende omgewing.

Ons het elke oomblik geniet by Paddocks Six. Die huis is lieflik toegerus en dit het regtig gevoel soos 'n "home away from home". Uitstekende diens deur die agent, sy was baie vriendelik en behulpsaam.

Vanaf
Vanaf R3 900
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 900
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Paddocks, Sias Oosthuizen-straat, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1YjEyN2EwLWFiNjQtNGVhNC1iM2Q2LWVlOGNjMWJjN2Y1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag, vir 6 mense 64 5 1 5 The Paddocks Sias Oosthuizen Street 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.505453997755 28.420220017433

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang