Paddy's Place
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Magai-rylaan 35, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 750 per nag (plek vir 15)
Beskrywing
Paddy's Place is 'n selfsorgvakansie in die idilliese kusdorpie Zinkwazi Beach in KwaZulu-Natal. Hierdie eiendom is 'n uitstekende keuse vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf langs die strand.
Dié huis het slaapplek vir tot 9 volwassenes en 4 kinders in 6 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers is ingerig met 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer is ingerig met 'n enkelbed. Die vyfde slaapkamer is op die solderkamer geleë en is ingerig met 2 stapelbeddens wat net vir kinders is en 'n sitarea met 'n TV met DStv. Die sesde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en het toegang tot 'n en suite-badkamer wat met 'n stort, wasbak en toilet toegerus is. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne, bad- en strandhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die groot sitkamer is ingerig met oorgenoeg gemaklike sitplek en 'n etenstafel. Die kamers maak oop op 'n onderdakstoep wat met buitemeubels gemeubileer is. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n tuin, een klein motorhuis en addisionele parkeerplek van die straat af. Hierdie eiendom is naby die hoofstrand sowel as plaaslike winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
2 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Engela Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 5
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Magai-rylaan 35, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Zinkwazi Beach Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Magai-rylaan 35, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang