Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Padlangs

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 252 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Elizabeth G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Was a quick overnight. Left early the following morning. Welcoming and tastefully decorated. Accommodation completely adequate. (Studio type) Aircon a big plus point.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles S
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Fantastic, quick in and out with online booking. Man, the guesthouse is private with aircon, splash pool and very clean. Very secure car parking. I will for sure book in there again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Uitstekend. Padlangs is uitstekend met hulle diens. Willie was 'n perfekte gasheer eerste padlangs verblyf waar vir ons mooi verduidelik is hoe dit werk met remotes ens. Lieflike kamer gewees met die mooiste badkamer denkbaar. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Baie dankie vir die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
Padlangs
Dankie vir die review. Ons probeer om altyd ons kamer so modern as moontlik te hou.

Rudolph D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Die kamer is gerieflik geleë en mens parkeer jou motor by die kamerdeur. Ons het heerlik gebly - 'n 'geen-nonsens' skoon, veilige en stil kamer met alles wat nodig is vir 'n gerieflike sakpas een nag oorslaap tussen die Wes-Kaap en Gauteng. Ons sal dit weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
Padlangs
Dankie vir die review.

Berdine B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lejje, netjies, vriendelik. Die verblyf was regtig uit die boonste rakke. Silwerskoon, alles wat jy nodig het is daar. Willie is baie vriendelik en hulpvaardig. Ek sal enige tyd weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
Padlangs
Dankie vir die review. Ons streef altyd om seker te maak dat die kamers skoon en netjies is.

Bernice S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Gerieflik, skoon en presies soos op die foto's. Ons het baie lekker geslaap, pragtige kamer, gerieflike bed en baie skoon. Aircon het ons lekker koel gehou. Ons sal beslis die plek aanbeveel en ook weer in die toekoms gebruik. Ons kar was ook veilig onder die afdak. Lieflike stil area en ons het veilig gevoel toe ons 'n ent gaan stap het. Ook baie gerieflik naby 'n groot winkel sentrum.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
Padlangs
Hi Bernice, baie dankie vir jou goeie review. Sal great wees om julle weer in die toekoms te sien.

Amelia R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

We loved it. It was so clean and beautiful, and everything was so convenient. The pool was a great touch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
Padlangs
Glad you enjoyed the stay with us. Thank you for the good review.

Gert B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Uitstekend en fantasties. Wat 'n juweel in die hartjie van Kimberley. Alles was perfek. Ons gasheer was baie vriendelik en hy het ons mooi verduidelik hoe alles werk. Ons as gesin sal beslis weer gaan kuier by Padlangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
Padlangs
Gert, baie dankie vir jou review. Ons streef altyd om die beste moontlike diens te lewer.

Lizanda O
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Veilig, gerieflik vir oornag. Lekker oornag na die lang pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Monique T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Gerieflik en skoon. Ons het heerlik by Padlangs oornag. Die eenheid is gemaklik uitgelê, mens het alles wat jy benodig en dit is mooi skoon. Die ligging is perfek en die motorhuisparkering was ideaal sodat ons die groot bagasie in die kar kon los.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
Padlangs
Hi Monique. Dankie vir die wonderlike review.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 252

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Solomonstraat 5, Herlear, Kimberley, 8306, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba4be6335ff91c1b4aeaa0e671983f347179052b88e59de475a1019878a53a965a72e0e1edc4124c6c5b0f8e8f8bc4a1cccc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 252 5 1 5 5 Solomon Street Herlear 8306 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.752432 24.778513

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang