Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Padlangs

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 216 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Peter L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Pragtige plek. Wat 'n oulike, gerieflike plek! Ontvangs was puik en die woonstel was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
Padlangs
Hi Pieter. Dankie vir die wonderlike review.

Shaleen F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie mooi, vriendelik. Wat 'n pragtige plek. Willie en sy vriendelike worshondjie het ons by die hek kom groet en ons vinnig deur die kamer gevat en alles gewys en verduidelik. Ons het in 'Anika' kamer oornag. Ek was mal oor die moderne chic dekor in die kamer, dit pas die ou plaas huis met sy hoë plafon en houtvloere goed. Die kombuisie was goed toegerus. Alles was skoon en netjies. Padlangs sal van nou af ons oornagstop in Kimberley wees. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
Padlangs
Hi Shaleen. Dankie vir die goeie terugvoer. Ons by Padlangs gee altyd ons beste vir die gaste wat by ons bly.

Urlene O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker gebly. Wow, pragtige plek. Sal enige tyd weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
Padlangs
Good afternoon Dave. Thank you for the review. We really pride ourselves in ensuring the rooms are clean and neat.

Johan E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker. Baie lekker verblyf. Sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
Padlangs
Middag Johan. Dankie vir die goeie resensie. Hoop om julle weer in die toekoms te sien by Padlangs.

Elmarie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Will use it again. Clean, well-equipped room. Very friendly and efficient host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lurina F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ons het dit baie geniet en sal verseker weer van hierdie fasiliteit gebruik maak. Ons het heerlik gebly. Als was skoon en netjies en die eenheid was baie gemaklik. Als wat moet werk, het gewerk en die stilte was baie lekker. Ons het gevra vir ys en 'n addisionele kragpunt vir ons vrieswa en niks was te veel moeite nie. Julle standaard (webblad en besprekings) word verseker gekomplimenteer deur hierdie instansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Uitstaande gehalte. Wat 'n ongelooflike gasheer - dankie Willie dat jy so mooi na die mense gekyk het op sulke kort kennisgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Lekker, skoon en veilig. Baie netjies en skoon. Veilige motorhuis parkering. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kenny G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Enjoyable, wonderful, and great. The stay was absolutely fantastic and enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willie
Padlangs
Hi Kenny. It's great to hear that you enjoyed your stay with us. We hope to see you again soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 216

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Solomonstraat 5, Herlear, Kimberley, 8306, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba4be6335ff91c1b4aeaa0e671983f347179052b88e59de475a1019878a53a965a72e0e1edc4124c6c5b0f8e8f8bc4a1cccc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 216 5 1 5 5 Solomon Street Herlear 8306 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.752432 24.778513

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang