Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Padlangs

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 238 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Lynnette S
1 nag
5.0
Des 2024

Ongelooflik lekker. Wow, die huis is ruim, netjies en skoon en lekker groot erf. Ons het lekker gebraai en daar was alles wat jy sou benodig. Ons was 2 groot mense en 6 groot tieners.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hesta L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Gerieflike verblyf. Het ons verblyf baie geniet. Sal weer bespreek. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abraham J D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Werklik aangename oorslaap. Aangename oorslaap, veilig, stil en rustig. Smaakvol en baie netjies en goed toegerus. Veilige onderdakparkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-marie B
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Don't miss out! Very nice! Beste waarde vir geld. Als wat jy nodig het na 'n lang reis. Sal vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri V
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Kimberley gasvryheid amazing. Dankie. Baie lekker gebly. Alles was skoon, netjies, rustig en veilig. Sal definitief Padlangs aanbeveel. Waardeer dit so baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Veilig en gerieflik. Ons is vriendelik ontvang en het tuis gevoel. Baie oulike blyplek en rustig en stil. Heerlik gerus na 'n lang warm dag op die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Dankie, ons het lekker gebly. Baie netjies en skoon, goed toegerus. Baie gemaklike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mizelle P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie lekker! Ons het baie lekker gebly! Dit was skoon, veilig en mooi. Kliëntediens was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dean F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Neat, quiet and well placed. Great location. Quiet street and no noise experienced from neighbours. Security camera monitoring vehicle underneath a covered parking area. Will return again. WiFi and aircon facilities worked 100%.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marita N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekker gerus. Goed geslaap. Lekker stewige matras en goeie linne. Veilige silwerskoon plek. Vriendelike ontvangs. Veilige onderdak parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 238

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Solomonstraat 5, Herlear, Kimberley, 8306, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba4be6335ff91c1b4aeaa0e671983f347179052b88e59de475a1019878a53a965a72e0e1edc4124c6c5b0f8e8f8bc4a1cccc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 238 5 1 5 5 Solomon Street Herlear 8306 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.752432 24.778513

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang