Padlangs
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Willie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 216
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Peter L - Aug 2024
Algehele gradering
Pragtige plek.
Padlangs se terugvoer
Hi Pieter. Dankie vir die wonderlike review.
Shaleen F - Aug 2024
Algehele gradering
Baie mooi, vriendelik.
Lees meerPadlangs se terugvoer
Hi Shaleen. Dankie vir die goeie terugvoer. Ons by Padlangs gee altyd ons beste vir die gaste wat by ons bly.
Urlene O - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Johan E - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Padlangs se terugvoer
Middag Johan. Dankie vir die goeie resensie. Hoop om julle weer in die toekoms te sien by Padlangs.
Elmarie S - Jun 2024
Algehele gradering
Will use it again.
Lurina F - Mei 2024
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet en sal verseker weer van hierdie fasiliteit gebruik maak.
Madeleine D - Mei 2024
Algehele gradering
Uitstaande gehalte.
Deon L - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker, skoon en veilig.
Kenny G - Apr 2024
Algehele gradering
Enjoyable, wonderful, and great.
Padlangs se terugvoer
Hi Kenny. It's great to hear that you enjoyed your stay with us. We hope to see you again soon.
Thea E - Apr 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Riekie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit is een van die beste blyplekke nog ooit!
Padlangs se terugvoer
Hi Riekie. Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons doen altyd ons beste om te verseker ons gaste gaan die tyd by ons geniet. Wonderlik om te hoor julle het alles geniet.
Neels V - Mrt 2024
Algehele gradering
Goeie ontvangs en kommunikasie van Willie. Sal die plek aanbeveel, Willie.
Veronique V - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was 'n goeie kuier.
Quinton W - Mrt 2024
Algehele gradering
Rusplek.
Padlangs se terugvoer
Quinton, baie bly julle het veilig gevoel. Dit is regtig ons grootste belang dat die gaste hulle tyd by ons geniet.
Karla F - Mrt 2024
Algehele gradering
Bekostigbare, ruim en goed ingerigte verblyf.
Peet D - Feb 2024
Algehele gradering
Uitgerus.
Padlangs se terugvoer
Middag Peet. Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Hoop om jou weer in die toekoms te sien.
Tessa V - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker, veilig, als wat jy nodig het.
Padlangs se terugvoer
Middag Tessa. Dankie vir die terugvoer. Baie bly julle het dit by ons geniet.
Willem P - Jan 2024
Algehele gradering
Great place.
Padlangs se terugvoer
Thank you for the review, Willem.
Marinda E - Jan 2024
Algehele gradering
Netjies en vriendelike gasheer.
Padlangs se terugvoer
Middag Marinda. Dankie vir jou goeie terugvoer. Dit is altyd ons doel om ons gaste tuis te laat voel. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Anel D - Jan 2024
Algehele gradering
Baie oulike oornagplekkie.
Padlangs se terugvoer
Hi Anel. Dankie vir die goeie terugvoer. Baie bly julle het dit geniet.
Tabita R - Jan 2024
Algehele gradering
We enjoyed the courtyard after sitting in the car for hours.
Padlangs se terugvoer
Hi Tabita. Thank you for the great review. We always try to do something that will set us apart from the other guesthouses. We will definitely work on the hand towel in the bathroom.
Helena M - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig en lekker gebly.
Padlangs se terugvoer
Hi Helena. Dankie vir die goeie terugvoer.
Adriaan C - Aug 2024
Algehele gradering
Would recommend. Cosy, yet comfortable and neat.
Padlangs se terugvoer
Hi Adriaan. Thank you for the wonderful review.
Awie M - Jun 2024
Algehele gradering
Absolutely great.
Andre G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjies en perfek vir oornag.
Padlangs se terugvoer
Andre - dankie vir jou terugvoer.
Marna T - Feb 2024
Algehele gradering
Baie veilig en gemaklik vir enige tipe reisiger.
Padlangs se terugvoer
Middag Marna. Baie dankie vir die terugvoer. Baie bly jy het die tyd by ons geniet.
Leon D - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflike gasvryheid!
Padlangs se terugvoer
More Leon,
Dankie vir die terugvoer. Ons vra om verskoning vir die waterdruk en ook die water wat nie vinnig genoeg dreineer nie. Dit is iets waarna ons gekyk het en dit is alreeds reggestel.
Carina M - Jun 2024
Algehele gradering
Ons het Kimberley en die omgewing geniet. Ons was 'n paar keer Mokala toe.
Padlangs se terugvoer
Dankie vir die resensie, Carina. Hoop om julle weer by Padlangs te sien.
Sanet R - Mei 2024
Algehele gradering
Gasheer en verblyf tops.
Padlangs se terugvoer
Sanet, dankie vir die goeie terugvoer.
Awie M - Apr 2024
Algehele gradering
Great place to stay.
Padlangs se terugvoer
Sophia, thank you for the review. We always do our best to ensure everything is at the highest level.
Nadine H - Jun 2024
Algehele gradering
Good stay at Padlangs, can definitely recommend.
Padlangs se terugvoer
Good afternoon Nadine. Thank you for the great review. We strive to do the best for our guests.
Ian W - Feb 2024
Algehele gradering
Baie gerieflike, skoon en netjiese kamer en badkamer met alles wat nodig is.
Lees meerPadlangs se terugvoer
Middag Ian. Baie dankie vir die goeie terugvoer.
James W - Jul 2024
Algehele gradering
It was a great overnight stay.
Marni S - Mei 2024
Algehele gradering
Veilige oprkering, klein vertrekke, maar netjies en basiese geriewe beskikbaar.
Padlangs se terugvoer
Hi Marni. Vra onverskoning oor die melk wat suur was. Julle moes my net onmiddelik kontak het om dit reg te stel. Die skoonmaak van die kamer is 'n reel wat ons toepas om nie in die gaste se kamers te gaan tydens hulle bly nie. Ons sal dan beslis daarop verbeter en die keuse aan die gaste gee om die kamer op te ruim na die eerste dag of nie.
Karen M - Des 2023
Algehele gradering
Beste verblyf.
Padlangs se terugvoer
Dankie Karen. Bly julle verkies altyd Padlangs. Ons doen ons beste om die standaarde hoog te hou.
Riana G - Des 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier!
Padlangs se terugvoer
Middag Riana. Dankie vir die terugvoer. Baie bly julle het alles geniet.
Gerda R - Des 2023
Algehele gradering
Wonderlike gasheer en gasvrou.
Padlangs se terugvoer
Middag Gerda. Dankie vir die terugvoer. Ons gaan beslis kyk na 'n plekkie waar die gaste rustig kan sit en eet.
Vicki F - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflike netjiese plek.
Padlangs se terugvoer
Middag Vicki. Dankie vir die goeie terugvoer. Hoop om julle weer in die toekoms te akkommodeer, hierdie keer vir 'n langer tydperk.
Marinda H - Des 2023
Algehele gradering
Veilig en netjies.
Padlangs se terugvoer
More Marinda. Dankie vir jou besoek aan Padlangs. Ons is altyd daar om dit so gemaklik as moontlik vir ons gaste te maak.
Jacques V - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige plek in Kimberley.
Padlangs se terugvoer
More Jacques. Baie bly jy het die tyd by ons geniet.
Astrid B - Des 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Padlangs se terugvoer
More Wilma. Bly ons kon aan al jou behoeftes voldoen het vir die tyd wat jy by die gastehuis was.
Trudie L - Des 2023
Algehele gradering
Oulike eenheid.
Padlangs se terugvoer
More Trudie. Dankie vir die goeie terugvoer.
Leon C - Nov 2023
Algehele gradering
Goeie nagrus in 'n lekker stil omgewing!
Padlangs se terugvoer
Dankie vir die review. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Karen T - Sep 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik!
Wilma F - Sep 2023
Algehele gradering
Goeie ligging vir oornag.
Frik V - Sep 2023
Algehele gradering
Uitstekende gehalte fasiliteite en verblyf. Kan met groot vertroue aanbeveel word.
Francois S - Aug 2023
Algehele gradering
Padlangs is 'n heerlike plek met vriendelike diens.
Eleanor N - Aug 2023
Algehele gradering
Ons kuier was baie spesiaal en ons het die rustige omgewing geniet.
Padlangs se terugvoer
Hi Eleanor
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer.
Hennie V - Aug 2023
Algehele gradering
Die ideale oornagplek vir 'n korter verblyf.
Padlangs se terugvoer
Dankie Hennie, julle moet beslis weer kom in die toekoms.
Japie V - Aug 2023
Algehele gradering
Bekostigbare, veilige verblyf.
Petronella I - Aug 2023
Algehele gradering
Padlangs is baie netjies, veilig en goeie kliëntediens.
Johan K - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker ruim kamer. Uitstekende waarde vir geld.
Padlangs se terugvoer
Hi Johan
Ons probeer om altyd die beste vir ons gaste te doen. Bly ons kon dit ook vir julle doen.
Annelise B - Jul 2023
Algehele gradering
Alles wat mens nodig het om te kan ontspan na die gejaag van die stad.
Padlangs se terugvoer
Hi Annelise
Hoop om jou gou weer in die toekoms by Padlangs te sien.
Sonelle K - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlike gerieflike oornag verblyf.
Vivian D - Mei 2023
Algehele gradering
Quiet and peaceful.
Chris D - Apr 2023
Algehele gradering
Heel skaflik!
Santie H - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf wat beslis aan te beveel is.
Reinard V - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Natalie S - Feb 2023
Algehele gradering
Lovely and comfortable.
Teresa O - Jan 2023
Algehele gradering
Baie veilig en naby alles.
Kayle P - Des 2023
Algehele gradering
Comfortable, friendly.
Padlangs se terugvoer
Afternoon Kayle. Thank you for the great review. We always strive to do our best for our clients.
Willem P - Des 2023
Algehele gradering
Great stay with lovely decorations.
Padlangs se terugvoer
Hi Willem. Thank you for the great review.
Adriana G - Des 2023
Algehele gradering
Veilig en rustig.
Padlangs se terugvoer
Middag Adriana. Baie dankie vir die goeie terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.
Claudi D - Des 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik, skoon en goed ingerig.
Padlangs se terugvoer
More Claudi. Dankie vir die goeie terugvoer.
Kim O - Okt 2023
Algehele gradering
Peaceful.
Leon O - Sep 2023
Algehele gradering
Baie rustig en veilige area.
Ruaan V - Aug 2023
Algehele gradering
Veilig, sentraal, bekostigbaar.
Lees meerPadlangs se terugvoer
Hi Ruaan. Ons by Padlangs is bly dat julle die tyd by ons geniet het.
Jaco S - Des 2023
Algehele gradering
Veilig en netjies.
Padlangs se terugvoer
Middag Jaco. Dankie vir die goeie terugvoer. Ons streef altyd daarna om die beste dienste aan ons kliënte te bied.
Adrian B - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige plek met alles wat jy nodig kan hê vir 'n selfsorg-opsie.
Padlangs se terugvoer
Hi Adrian. Dankie vir die wonderlike resensie. Baie bly jy en jou gesin het dit geniet.
Yvonne D - Jul 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en ligging goed.
Koos D - Mei 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld en vriendelike diens.
Thomas M - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Padlangs se terugvoer
Middag Thomas. Dankie vir die terugvoer. Ons sal beslis kyk na aanduidings vir die gebruik van die remotes. In die toekoms kan jy ook net vir ons laat weet en ons kan jou vinnig bystaan.
Wouter V - Des 2023
Algehele gradering
Door reis.
Amanda D - Apr 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik, netjies.
Padlangs se terugvoer
Dankie vir die goeie resensie Amanda. Hoop regtig om julle weer in die toekoms by Padlangs Self Catering te sien.
Ben S - Jul 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Louis B - Okt 2023
Algehele gradering
Die plek was baie netjies en skoon. Die eienaar was baie vriendelik.
Marie G - Des 2022
Algehele gradering
Netjiese, veilige oornagverblyf. Toesluit motorhuise.
Cecilia B - Des 2022
Algehele gradering
Perfekte oornagplekkie.
Veronica E - Des 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Jolandi R - Des 2022
Algehele gradering
Lieflike, moderne woonstel met privaatheid.
Freda R - Des 2022
Algehele gradering
Lekker en gerieflik, baie dankie!
Teresa V - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik en sal teruggaan.
Cally-ann M - Nov 2022
Algehele gradering
Very nice.
Nadene W - Nov 2022
Algehele gradering
Baie aangename, skoon plek.
Hennie V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie skoon en netjies, rustig en privaat.
Peter W - Okt 2022
Algehele gradering
New renovated studio type self catering.
Ruth T - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig en lekker.
Erika B - Aug 2022
Algehele gradering
Rustige en ontspanne atmosphere.
Althea L - Jun 2022
Algehele gradering
Ons ontvangs was baie vriendelik.
Elzena D - Jul 2022
Algehele gradering
Uitstekend. Sal enige tyd weer gaan.
Andries D - Jun 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en goeie verblyf.
Colyn P - Jun 2022
Algehele gradering
Huis, weg van my huis. Goeie diens, gasvryheid en vreeslik behulpsaam indien unieke versoeke opduik.
Lees meerLeon K - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlike oornagverblyf.
Johan S - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker sonder enige probleem.
Willem P - Mei 2022
Algehele gradering
Awesome.
Jd V - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was skoon en netjies. Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Lieflike plek.
Chris L - Mrt 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Natasha K - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige plekkie teen 'n baie billike prys.
Justine G - Des 2022
Algehele gradering
Perfect overnight stay, all self catering needs met. Uncomplicated, kind welcome and very comfortable.
Laurenique M - Aug 2022
Algehele gradering
Persoonlik.
Juliette F - Jan 2022
Algehele gradering
Veilig, skoon, alles wat nodig is vir oorslaap, selfs kosmaak.
Gawie B - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelik, veilig en gerieflik vir 'n oorslaap.
Frikkie S - Des 2022
Algehele gradering
Was lekker rustig, veilig en netjies.
Nolien N - Jun 2022
Algehele gradering
Vinnig!
Beyera F - Jun 2022
Algehele gradering
Oulik, netjies en skoon.
Ferdinand B - Okt 2022
Algehele gradering
Padlangs is 'n baie goeie plekkie vir 'n oornagting as jy na 'n verdere bestemming op pad is. Dis minder geskik om daar 'n paar dae te ontspan.
Lees meerBianca K - Nov 2022
Algehele gradering
Rustig.
Pieter D - Aug 2022
Algehele gradering
Tevrede met alles wat ons daar gekry het.
Lee S - Mrt 2022
Algehele gradering
Sufficient.
Elthia V - Mei 2022
Algehele gradering
Die kuier was goed, ons het dit geniet om as familie saam te kuier.
Simoné M - Des 2021
Algehele gradering
Dankie dit was stil, veilig en netjies.
Padlangs se terugvoer
Baie dankie. Dit is heerlik om sulke positiewe terugvoer te kry. Ons sien uit daarna om jul weer te sien
Bertus P - Des 2021
Algehele gradering
Value for money for a stopover destination.
Karen M - Des 2021
Algehele gradering
Pragtig, veilig, skoon en netjies.
Tiaan V - Des 2021
Algehele gradering
Veilig geleë, privaat en vriendelike mense om jou te ontvang.
Janine E - Okt 2021
Algehele gradering
Vriendelik ontvang. Veilig, netjies.
Heinrich T - Aug 2021
Algehele gradering
Wonderful stay.
Robert C - Aug 2021
Algehele gradering
Very convenient for a stopover in Kimberley.
Annetta O - Jul 2021
Algehele gradering
Heerlik
Padlangs se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Veilig bly en ek hoop om julle gou weer te sien.
Heidi - Padlangs
Elmare V - Jan 2021
Algehele gradering
Baie behulpsame gasvrou/-man.
Padlangs se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering, ek sal dit vir die Padlangs span deurgee. Henk
Henry B - Jan 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld. Baie skoon en netjies.
Padlangs se terugvoer
Baie dankie dat u Padlangs gekies het, dit was aangenaam om julle te kon ontvang.
Pieter A - Sep 2021
Algehele gradering
Baie gerieflike oornagverblyf.
Murray S - Des 2021
Algehele gradering
Lekker gebly op ons reis.
Karin S - Jun 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Jackie N - Apr 2021
Algehele gradering
Rus na 'n lang pad.
Padlangs se terugvoer
Baie dankie vir u ondersteuning. Padlangs span.
Kathy D - Okt 2021
Algehele gradering
Pleasant.
Rachel V - Aug 2021
Algehele gradering
Vriendelike diens. Kamer is skoon en netjies.
Padlangs se terugvoer
Thank you very much. Hope to see you again soon.
Riana B - Des 2020
Algehele gradering
Het heerlik gebly. Sal enige tyd weer oorbly.
Liezel J - Nov 2020
Algehele gradering
Plek is oulik, skoon, mooi. Was baie lekker dankie.
Antoinette K - Nov 2020
Algehele gradering
Knus, veilig en gerieflik!
Padlangs se terugvoer
Goeie môre, baie dankie vir u ondersteuning en die mooi resensie,
Padlangs Span
Cindy N - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie lekker en was naby skool.
Padlangs se terugvoer
Baie dankie vir u ondersteuning.
Carien F - Jan 2020
Algehele gradering
Oulike plek met alles en meer wat ons nodig gehad het!
Padlangs se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering en u ondersteuning. Padlangs span
Petro Z - Sep 2020
Algehele gradering
Very clean, well equipped.
Padlangs se terugvoer
Good morning, thank you for your support, without satisfied customers we cannot do it.
Padlangs Team
Robyn C - Des 2020
Algehele gradering
Very neat, comfortable one night stop!
Charles J - Mrt 2020
Algehele gradering
Very pleasant two-night stay. Friendly and very informative host. We absolutely enjoyed the rain.
Padlangs se terugvoer
Baie dankie dat julle ons ondersteun het.
Marieke F - Sep 2020
Algehele gradering
Veilige parkering, voldoende toegerus.
Padlangs se terugvoer
Baie dankie vir u ondersteuning. Padlangs
Leanie M - Des 2020
Algehele gradering
Nice, quiet, cozy.
Padlangs se terugvoer
Baie dankie dat u Padlangs gekies het. U gerief is ons sukses. Padlangs span
Andre L - Jan 2020
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Padlangs se terugvoer
Goeie môre baie dankie vir die kompliment.
Padlangs span
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Roan B - Jan 2020
Algehele gradering
Netjies, maar bietjie minder as wat ons verwag het vir die geld.
Padlangs se terugvoer
Middag Roan, baie dankie vir die terugvoering, As u weer na Kimberley kom dan kan u gratis kom oorbly. Dankie vir u ondersteuning.
Susan V - Des 2020
Algehele gradering
Net die gewone inboek prosedure is gevolg.
Karen M - Des 2019
Algehele gradering
Pragtig, netjies en skoon.
Padlangs se terugvoer
Goeie môre, baie dankie vir u ondersteuning, sonder gaste is Padlangs net nog 'n naam.
Baie dankie.
Michele M - Nov 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Naomi L - Nov 2019
Algehele gradering
Baie aangename en netjiese plek om oor te bly.
Rene D - Sep 2019
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Padlangs se terugvoer
Rene , dankie vir julle ondersteuning. Padlangs span
Mariska G - Sep 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Padlangs se terugvoer
Baie dankie dat u ons gekies het, dit was regtig 'n voorreg vir ons.
Padlangs span
Roelf F - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekend!
Padlangs se terugvoer
Goeie môre , baie dankie vir hier die pragtige woorde , ons waardeer dit uit die hart en dankie dat julle ons ondersteun het , sonder gaste is ons niks. U gerief is ons sukses. Padlangs span
Helen T - Sep 2019
Algehele gradering
I was very impressed with everything.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ek was baie beïndruk met alles.
Padlangs is 'n lieflike plek. Die gasheer is vriendelik en behulpsaam. Dis goed toegerus. Sal beslis weer kom kuier.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Padlangs se terugvoer
Thank you very much for the nice review and for staying with us , you'e comfort is our success. Padlangs team
Gerda T - Aug 2019
Algehele gradering
Was aangenaam, rustige omgewing, veilig en baie netjies skoon.
Corrie J - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was puik en vriendelik.
Padlangs se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning. Padlangs span
Elize V - Jul 2019
Algehele gradering
Ons het heerlik geslaap.
Padlangs se terugvoer
Goeiemôre
Baie dankie vir die mooi woorde, dit sou darem lekker gewees het as die see net oorkant die straat was.
Jan V - Jun 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Carl D - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Beyers N - Mrt 2019
Algehele gradering
Perfekte, bekostigbare verblyf in Kimberley.
Candy O - Mrt 2019
Algehele gradering
Exactly what we needed.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Presies wat ons nodig gehad het.
Padlangs was perfek vir ons behoeftes, naby die winkels en ons het baie veilig gevoel. Vriendelike gashere. Sal definitief weer daar bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Padlangs se terugvoer
Hallo Candy,
Baie dankie vir julle ondersteuning.
Ester L - Mrt 2019
Algehele gradering
Veilig, skoon en netjies.
Padlangs se terugvoer
Môre Ester,
Baie dankie vir die mooi woorde en die ondersteuning.
Padlangs-span
Loureen B - Feb 2019
Algehele gradering
Waarde vir jou geld.
Padlangs se terugvoer
Goeie môre Loureen, baie dankie dat julle ons ondersteun het.
Padlangs span
Karen M - Jan 2019
Algehele gradering
Pragtig, skoon en netjies.
Padlangs se terugvoer
Middag Karen, ons sal julle altyd vriendelik terug verwelkom. Dit was net 'n plesier om julle te leer ken. Padlangs span
Janes B - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker geslaap!
Padlangs se terugvoer
Môre Janes, baie dankie dat julle ons ondersteun het. Geniet 2019
Elmarie P - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Padlangs se terugvoer
Baie dankie vir u ondersteuning.
Anastasia H - Okt 2019
Algehele gradering
Baie skoon, gerieflik en lekker.
Padlangs se terugvoer
Baie dankie, dit was vir ons aangenaam om tot u diens te kon wees.
Pieter F - Mei 2019
Algehele gradering
Ons het heerlik oornag en die woonstel baie gerieflik en veilig gevind.
Lees meerMari-louise C - Feb 2019
Algehele gradering
Knus plekkie.
Padlangs se terugvoer
Baie dankie Mari-Louise.
Padlangs-span
Alesta O - Jan 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en aangenaam.
Padlangs se terugvoer
Was lekker om tot jul diens te wees. Padlangs span
Petro S - Sep 2019
Algehele gradering
Good value for money.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie waarde vir geld.
Netjies en gemaklik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Padlangs se terugvoer
Thank you very much for your support.
Marius V - Sep 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld, toesluitgarage wat baie help om nie alles uit voertuig te laai nie.
Padlangs se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning.
Padlangs span
Sonja A - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker en was baie tevrede met alles.
Padlangs se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning , waardeer dit baie.
Heleen G - Mei 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Joseph T - Apr 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike mense en pet friendly.
Andre B - Okt 2019
Algehele gradering
Voldoen aan die verwagting.
Padlangs se terugvoer
Sjoe Andre dit is onaanvaarbaar , dankie dat jy dit uitwys , ek gee dadelik aandag aan dit , stuur asseblief vir my jou bank besonderhede dan doen ek 'n terugbetaling.
Dankie Henk
Annelien W - Mei 2019
Algehele gradering
Nice clean, friendly service and stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Mooi skoon, vriendelike diens en verblyf.
Ons het heerlik gebly, sou net sitplek buite verkies, maar oor die algemeen is dit baie lekker verblyf.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Patsy S - Apr 2019
Algehele gradering
Puik.
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Johanna B - Nov 2019
Algehele gradering
Dit was baie goed en die rustig area was 'n pluspunt.
Dalena B - Okt 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Padlangs se terugvoer
Goeie dag Dalena ,
Baie dankie vir julle ondersteuning.
Lothar P - Apr 2019
Algehele gradering
Value for money.
Helene S - Apr 2019
Algehele gradering
Bed aaklig.
Juliette V - Des 2018
Algehele gradering
Henk was the most gracious, helpful hosts nothing was too much.
Padlangs se terugvoer
Baie dankie. Ek gee dit so deur aan die span en nogmaals baie dankie vir u ondersteuning. Julle maak dit vir ons die moeite werd. Padlangs span
Deon G - Nov 2018
Algehele gradering
Die verblyf is uistekend. Ek het gehou van die afsondering.
Padlangs se terugvoer
Baie dankie Deon waardeer ,die klieënte wat ons ondersteun help om kos op ons personeel se tafel te sit en om sulke mooi resensies te kry maak hulle baie trots .
Madelein D - Nov 2018
Algehele gradering
Beslis die geld werd.
Padlangs se terugvoer
Aai dis so lekker om geprys te word, die gaste se gerief is ons sukses. Dankie vir julle ondersteuning.
Henk
Annamari A - Jun 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies en knus.
Padlangs se terugvoer
Dankie Annemarie, dit was lekker om julle te ontmoet.
Stefan K - Jun 2018
Algehele gradering
Perfekte oornagverblyf in Kimberley. Netjies, skoon, gerieflik, veilig en bekostigbaar.
Padlangs se terugvoer
Môre Stefan, dankie dat julle van ons gebruik gemaak het. Julle gerief is ons sukses. Henk
Roux V - Mei 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir die prys!
Padlangs se terugvoer
Baie dankie, dit is 'n lekker pluimpie.
Tarina S - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was 'n aangename oorblyf.
Padlangs se terugvoer
Dankie vir u ondersteuning. Henkie
Santie M - Apr 2018
Algehele gradering
Bekostigbaar en puik verblyf.
Padlangs se terugvoer
U som dit vir my so mooi op, ons probeer dit regtig bekostigbaar te hou, maar nie in tekort op netheid en gerief nie. Daarom is ons leuse: u gerief is ons sukses. Dankie vir u ondersteuning.
Pierre B - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie mooi plekkie.
Padlangs se terugvoer
Dankie dat u van ons gebruik gemaak het, dit is altyd lekker om te weet ons gaste was tevrede of hulle nou 2 of 4 bene het.
Sampie H - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie lekker!
Padlangs se terugvoer
Middag Sampie , dankie vir julle ondersteuning was lekker om julle te bederf met 'n Kimberley vleisie.
Jolanta T - Feb 2018
Algehele gradering
Outstanding.
Padlangs se terugvoer
Môre Jolanta, baie dankie vir jou terugvoering, dis so lekker om dit te lees. Dit was 'n groot plesier.
Jul gerief is ons sukses.
Padlangs
Johan V - Jan 2018
Algehele gradering
Alles was daar wat ons benodig het.
Padlangs se terugvoer
Goeiedag,
Dankie vir julle ondersteuning.
Marietjie V - Jan 2018
Algehele gradering
Ons verblyf was aangenaam.
Gawie W - Des 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies.
Padlangs se terugvoer
Middag Gawie ,
Dankie vir julle ondersteuning.
Geseënde kerstyd vir julle.
Elsabe B - Des 2018
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Sole S - Apr 2018
Algehele gradering
Baie netjiese, skoon en vars verblyf.
Padlangs se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning.
Jacoba B - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie goed.
Padlangs se terugvoer
Beste Koekie,
Baie dankie vir jul ondersteuning. Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Henk
Khurshiedah J - Jul 2018
Algehele gradering
Puik netheid!
Padlangs se terugvoer
Baie dankie vir 'n puik resensie.
Nicolene N - Feb 2018
Algehele gradering
Kort, maar wonderlik.
Padlangs se terugvoer
Jou resensie laat my hart warm klop. Baie dankie.
Jacques N - Nov 2018
Algehele gradering
Aanvaarbaar.
Padlangs se terugvoer
Dankie vir u ondersteuning Jacques.
Drusilla O - Okt 2018
Algehele gradering
Baie gasvry en netjies.
Padlangs se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning.
Jessica L - Nov 2017
Algehele gradering
Netjies en rustig.
Padlangs se terugvoer
Middag, baie dankie vir die mooi woorde en julle ondersteuning.
Henk
Fiena Gersbach G - Nov 2017
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs.
Padlangs se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde Fiena.
Henkie
Maureen O - Okt 2017
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gewees.
Padlangs se terugvoer
Dankie vir die mooi terugvoer, jul gerief is ons sukses.
Rita V - Okt 2017
Algehele gradering
Wonderlik! Sal vir seker Padlangs aanbeveel.
Padlangs se terugvoer
Dankie Antoinette, was lekker om julle te ontmoet. Jul gerief is ons sukses.
Schjimone M - Sep 2017
Algehele gradering
Absoluut uitstekend.
Padlangs se terugvoer
Sjoe Schjimone, dankie vir die mooi woorde en julle ondersteuning.
Dolina V - Aug 2017
Algehele gradering
Dit was die lekkerste verblyf wat ek al ooit beleef het.
Padlangs se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, lekker om sulke terugvoering te kry. dankie dat julle die plek so netjies gelos het.
Chris And Sonia B - Aug 2017
Algehele gradering
Very central to most historical sites.
Padlangs se terugvoer
Thank you for your support.
Delia M - Aug 2017
Algehele gradering
Rustige, veilige tuis-atmosfeer met mense wat jou gemaklik laat voel.
Padlangs se terugvoer
Dankie Delia vir julle vriendelikheid.
Tharien J - Jul 2017
Algehele gradering
Rustige en gerieflike verblyf.
Padlangs se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie.
Herman K - Jun 2017
Algehele gradering
Baie netjies, gerieflik en baie behulpsaam en gasvry.
Padlangs se terugvoer
Môre, dankie vir u ondersteuning.
Rudolf J - Des 2017
Algehele gradering
Ons het dit aangewend as 'n oorslaap en dit was heeltemal voldoende.
Henda J - Jul 2017
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik ingerig.
Padlangs se terugvoer
Dankie was lekker om u te ontmoet.
Elize D - Apr 2017
Algehele gradering
Opregte gasvryheid.
Padlangs se terugvoer
Dankie , Elize , lekker om sulke terugvoer te kry , sal vir ma ook sê. Sterkte vir julle.
Neville P - Okt 2017
Algehele gradering
We will return.
Padlangs se terugvoer
Thanks Neville for your support and kind words.
Riana S - Sep 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik en vriendelike diens.
Padlangs se terugvoer
Môre Riana , dankie vir die terugvoer ons poog om elke dag te verbeter. Ons gaan in Oktober nog 'n ingang insit sodat mens nie deur die kombuis te gaan nie. Ons kry maar gaste van alle geure en het besluit om die sitkamer uit die pakkie te haal en gesluit te hou omrede daar van die gaste dit in die verlede misbruik het. Ons prober om almal gelukkig te hou maar is maar 'n moeilike storie sou so lekker gewees het as al die gaste soos julle was. Lekker dag. Henkie.
Silungile M - Mrt 2017
Algehele gradering
It was a neat place and safe, enjoyed my stay.
Padlangs se terugvoer
Thanks, your comfort is our success.
Magda S - Okt 2017
Algehele gradering
Rustige omgewing en vriendelike mense.
Padlangs se terugvoer
Hallo Magda, altyd lekker om iets positiefs te hoor, dankie vir julle vriendelikheid.
Jennine V - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was heerlik om daar te bly.
Padlangs se terugvoer
Baie dankie.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Solomonstraat 5, Herlear, Kimberley, 8306, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang