Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Padlangs

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Solomonstraat 5, Herlear, Kimberley, 8306, Noord-Kaap
  • Vanaf R680 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Padlangs bied 2 gerieflike woonstelle in Kimberley vir sakreisigers, familiebesoekers en oornaggaste.

Slaapplek word in 2 woonstelle en 2 gastekamers gebied. Elke woonstel bied slaapplek aan 4 gaste.

Danie is 'n selfsorg-eenheid met 'n oopplan-uitleg. Dit het 'n dubbelbed, 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid het ook 'n privaat kombuis met 'n stoof, mikrogolfoond, eetgerei, 'n yskas en 'n ontbyttoonbank waar gaste maaltye kan geniet. Die kamer het sy eie plonspoel waarin gaste kan afkoel.

Liefie is 'n selfsorg-eenheid met 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n rolstoelvriendelike stort en 'n aparte toilet. Daar is 'n ekstra enkelbed vir 2 gaste in die oopplan-kombuis en -leefarea.

Anika is 'n stil en moderne kamer. Die kamer het 'n koningingrootte-bed. Ander geriewe sluit 'n mikrogolf, eetgerei, ketel en 'n yaskassie in.

Bella is 'n enkelkamer vir sakereisigers of 'n paartjie wat op soek is na 'n wegbreek. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en daar is ook 'n mikrogolfoond, eetgerei, ketel en 'n yskassie.

Daar is ook braaigeriewe en parkeerplek.

Kimberley het 'n verskeidenheid historiese besienswaardighede, soos die Groot Gat en Kimberley Mynmuseum, Freddie Tait Gholfmuseum, die Belgravia Historiese Wandeling en 'n verskeidenheid restaurante.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 235 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Abraham J D
Saam met lewensmaat
5.0
Werklik aangename oorslaap. Aangename oorslaap, veilig, stil en rustig. Smaakvol en baie netjies en goed toegerus. Veilige onderdakparkering.
Nov 2024
Anne-marie B
Saam met vriende
5.0
Don't miss out! Very nice! Beste waarde vir geld. Als wat jy nodig het na 'n lang reis. Sal vir seker aanbeveel.
Nov 2024
Adri V
5.0
Kimberley gasvryheid amazing. Dankie. Baie lekker gebly. Alles was skoon, netjies, rustig en veilig. Sal definitief Padlangs aanbeveel. Waardeer dit s...
Sien meer
Nov 2024
Werner M
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig en gerieflik. Ons is vriendelik ontvang en het tuis gevoel. Baie oulike blyplek en rustig en stil. Heerlik gerus na 'n lang warm dag op die pad...
Sien meer
Nov 2024
Jan F
Saam met lewensmaat
5.0
Dankie, ons het lekker gebly. Baie netjies en skoon, goed toegerus. Baie gemaklike verblyf.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 235

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Solomonstraat 5, Herlear, Kimberley, 8306, Noord-Kaap
  • Gaste dink Padlangs het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kimberley Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Solomonstraat 5, Herlear, Kimberley, 8306, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba4be6335ff91c1b4aeaa0e671983f347179052b88e59de475a1019878a53a965a72e0e1edc4124c6c5b0f8e8f8bc4a1cccc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 235 5 1 5 5 Solomon Street Herlear 8306 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.752432 24.778513

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang