Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Padlangs

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Solomonstraat 5, Herlear, Kimberley, 8306, Noord-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Padlangs bied 2 gerieflike woonstelle in Kimberley vir sakreisigers, familiebesoekers en oornaggaste.

Slaapplek word in 2 woonstelle en 2 gastekamers gebied. Elke woonstel bied slaapplek aan 4 gaste.

Danie is 'n selfsorg-eenheid met 'n oopplan-uitleg. Dit het 'n dubbelbed, 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid het ook 'n privaat kombuis met 'n stoof, mikrogolfoond, eetgerei, 'n yskas en 'n ontbyttoonbank waar gaste maaltye kan geniet. Die kamer het sy eie plonspoel waarin gaste kan afkoel.

Liefie is 'n selfsorg-eenheid met 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n rolstoelvriendelike stort en 'n aparte toilet. Daar is 'n ekstra enkelbed vir 2 gaste in die oopplan-kombuis en -leefarea.

Anika is 'n stil en moderne kamer. Die kamer het 'n koningingrootte-bed. Ander geriewe sluit 'n mikrogolf, eetgerei, ketel en 'n yaskassie in.

Bella is 'n enkelkamer vir sakereisigers of 'n paartjie wat op soek is na 'n wegbreek. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en daar is ook 'n mikrogolfoond, eetgerei, ketel en 'n yskassie.

Daar is ook braaigeriewe en parkeerplek.

Kimberley het 'n verskeidenheid historiese besienswaardighede, soos die Groot Gat en Kimberley Mynmuseum, Freddie Tait Gholfmuseum, die Belgravia Historiese Wandeling en 'n verskeidenheid restaurante.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 249 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Marie J
Gesin met tieners
5.0
Uitstekend. Padlangs is uitstekend met hulle diens. Willie was 'n perfekte gasheer eerste padlangs verblyf waar vir ons mooi verduidelik is hoe dit we...
Sien meer
Jan 2025
Rudolph D
Saam met lewensmaat
5.0
Die kamer is gerieflik geleë en mens parkeer jou motor by die kamerdeur. Ons het heerlik gebly - 'n 'geen-nonsens' skoon, veilige en stil kamer met al...
Sien meer
Jan 2025
Berdine B
Saam met lewensmaat
5.0
Lejje, netjies, vriendelik. Die verblyf was regtig uit die boonste rakke. Silwerskoon, alles wat jy nodig het is daar. Willie is baie vriendelik en hu...
Sien meer
Jan 2025
Bernice S
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, skoon en presies soos op die foto's. Ons het baie lekker geslaap, pragtige kamer, gerieflike bed en baie skoon. Aircon het ons lekker koel ...
Sien meer
Jan 2025
Amelia R
Gesin met klein kinders
5.0
We loved it. It was so clean and beautiful, and everything was so convenient. The pool was a great touch.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 249

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Solomonstraat 5, Herlear, Kimberley, 8306, Noord-Kaap
  • Gaste dink Padlangs het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kimberley Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Solomonstraat 5, Herlear, Kimberley, 8306, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba4be6335ff91c1b4aeaa0e671983f347179052b88e59de475a1019878a53a965a72e0e1edc4124c6c5b0f8e8f8bc4a1cccc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 249 5 1 5 5 Solomon Street Herlear 8306 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.752432 24.778513

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang