Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Padrone Holiday House

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Robyn C
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Comfortable, safe and convenient. The holiday home was clean, well equipped and close to town. We had a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grant M
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Good. Very good and family friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Heerlik. Baie lekker gewees. Die stoep het lekker gekuier en was beskut teen reën en wind. Huis was goed toegerus met eetgerei en skottelgoedwasser.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin D
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Sal definitief weer daar vakansie hou. Heerlik gekuier! Gemaklike huis. WiFi het nie gewerk nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun A
Kort verblyf
4.6
Apr 2024

Great stay, amazing house, friendly neighbours. We had a great stay. There was more than enough space for everyone and an outdoor and indoor braai area, which came in handy on the 2nd night due to the weather. All the bedrooms are spacious and the bathrooms are clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillippa M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Sep 2024

Love the area and if maintenance is done on the house, it will be lovely. The house had a nice view. The house is a nice house to live in and flows very well; however, the house is in need of serious maintenance. The kitchen had all the necessary equipment to function very nicely. The drain in the kitchen was blocked.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Tim J
Lang verblyf Gesin met tieners
2.0
Jun 2024

Lovely place, but the Padrone Holiday House is not up to standard. The stay was great, but the condition of the house was terrible. Some windows may not be opened due to lack of maintenance. The main bathroom shower door can hardly close, and some of the cupboard doors and drawers are a struggle to open and close due to lack of maintenance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Cheneel0 S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Was fantasies, dankie an die eienaar, Natasha, baie vriendelike, tegemoedkomend was baie beindruk met alles, asook die website vir julle bystand toe ons so bietjie verdwaal het. Dienste is 100%. Onvergeetlike naweek gewees, alles in goeie toe stand, geen WiFi, maar ons was glad nie eens geworry oor dit nie, want ons kon lekker gesel, dans en braai. Baie dankie aan die website en die eienaar, Natasha. Sal definitief weer gaan kuier daar, en die uitsig vanaf die stoep oor die water is ongelooflik mooi️️️️.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachel W
Lang verblyf Gesin met tieners
3.4
Jan 2023

Spacious with lovely views. We enjoyed our stay at Padrone Holiday House. The house is spacious and has spectacular views. The kitchen is well equipped (gas stove) dishwasher, washing machine and coffee machine. The upstairs area has spectacular views of the bay. Downside; some of the bedrooms only have voile curtains so be prepared to wake up with the sunrise and the house has no WiFi. The double garage was very handy. It is not walkable to the village but there are some lovely coastal path walks. We enjoyed our stay in the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Adel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Padrone-singel 30, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d7d43c341123b45f263170942245371a06d5e7e86461f15d6986983a92b46739b715b948e1c434ea62d75918602c176983f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 10) 9 5 1 5 30 Padrone Crescent St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.179571 24.842766

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang