Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pagel House B&B

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 137 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Heloise S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie gerieflike en mooi gastehuis, sal definitief aanbeveel. Pagel House B&B is baie goeie waarde vir geld. Die gastehuis het pragtige dekor en die gasvrou is vriendelik, hulpvaardig en baie gaaf. Ons kamer het soos 'n groot bederf gevoel met al die geriewe, insluitend beide 'n bad en stort, buitedeur na die tuinarea, en 'n ruim vertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Spacious and comfortable. The Barn was an excellent option as we were travelling with teenagers. Spacious and private.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lyn
Pagel House B&B
Thanks so much. Yes, it is really good for families or groups of people. So happy you enjoyed your stay.

Carol H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

We enjoyed our one night stay at the historical, old and gracious Pagel House. Very comfortable, clean, the only negative thing was the bathroom facility in our room, not completely private as it was semi open plan. Other than that, no complaints. We were able to get a packed breakfast on request for the following morning. Friendly and accommodating hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Gasvry, vriendelik en hartlik! Vriendelike, diensbare, hartlike en gasvrye ontvangs en verblyf gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Baie lekker en waarde vir geld. Lekker geslaap, puik ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ailsa T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Comfortable and what a delight to stay in such a beautiful home. Our hostess went out of her way to arrange an early breakfast for us because we had a deadline to meet 400km away! Thank you and your staff for all the assistance!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie gasvry en karaktervolle huis. Heerlik oorgebly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pauline K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustig. Pragtige Victoriaanse huis met passende meubels en oudhede. Gasvrou vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Awesome stay. What a surprise! Victorian elegance in the middle of a little (dorpie) between somewhere and nowhere in the Karoo. Lyn welcomed us so warmly and gave us coffee and a chat after our long drive. She has spent a lot of energy and expense on recreating the Victorian feel and one experiences that as soon as one enters the house. Fantastic!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lyn
Pagel House B&B
So happy you enjoyed the experience.

Steve V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie lekker en vriendelike ontvangs! Pragtig gerestoureer - goed gevoel gekry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 137

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 740
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 740
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stockenstroomstraat 17, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAddea2f6653e4d1935e27d2e4a81fdbccb2c25dfec165cabbdecb437ab609d04ea812b77d6eac7ece5b9bb8cf63d11cf1d0b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag (plek vir 2) 137 5 1 5 17 Stockenstroom Street Aberdeen 6270 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.475437540767 24.066418111324

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang