Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paisley & Pomegranate B&B

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Jennifer P
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Breath taking. Comfortable, serene. Well presented breakfast. Checking that our stay was enjoyable and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Paisley & Pomegranate B&B
Thank you Jennifer. It was a pleasure to have you.

Tobias C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Rustige, skoon en netjiese verblyf. Het heerlik gebly, niks was uit plek nie. Baie netjies en skoon en die uitleg van die eenheid is baie goed. Baie aandag is aan detail gegee. Die ontbyt en aandete was uit die boonste rakke en die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Alles in die eenheid was ook in 'n puik toestand. Sal ongetwyfeld weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelien C
1 nag
5.0
Jan 2022

Awesome. Alles is so ingerig dat ek ontspan het. Pragtige tuin. Verskriklike lekker aandete en ontbyt. Die tuin is soos ’n oasis! Ek het net goeie ondervindings gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Paisley & Pomegranate B&B
Dankie Marelien. Ek is bly jou verblyf was aangenaam.

Phiwokuhle K
Kort verblyf Besigheidsreis
3.8
Sep 2022

The stay was very pleasant and tranquil. Great if you want peace an quiet. The owners are also very nice people who take care of their visitors.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Nicolette V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2020

Gerieflik. Gerieflike verblyf, met lekker aandetes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Massimo F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2019

Susan was 'n pragtige gasheer, haar aandete en ontbyt uitstekend, die ligging pragtig. Susan was 'n pragtige gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2019

Amazing, better than B&B's in larger towns and cities! Wonderful place. Great hosts, great food (with a great presentation), comfy and modern rooms and beautiful, tranquil gardens. Overall a wonderful experience. Of all guest houses I have been to for work and personal travel, this is by far the best. Definitely recommend this guest house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vincent O
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2019

Friendly, clean, comfortable and excellent food. We stopped in Utrecht en route from Swaziland to Durban. The Paisley & Pomegranate B&B is a beautiful Bed and Breakfast with a nature reserve across the street. Ideal for walking. Susan and Anton were very friendly and helpful and the food was great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Paisley & Pomegranate B&B
Thank you, I trust you enjoyed the rest of your trip. Blessings.

Konrad K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2018

Fantastiese gasvryheid. Ons sal enige persoon graag aanbeveel om in die prag tuin te gaan kuier en die gasvryheid van Susan en Anton te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2018

Awesome! Baie baie dankie vir die vriendelike gasvryheid die naweek! Jy het ons dadelik laat tuis voel. Ons het regtig baie lekker gebly en sal beslis weer so maak. Volgens die dorpsmense maak jy glo die lekkerste kos - wens ons skedule was nie so besig nie, dan kon ons geproe het om te sien of die dorpsmense reg is. Hou aan om so puik diens te lewer en jy sal 'n groot sukses maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Paisley & Pomegranate B&B
Baie dankie, Jackie. Dit was aangenaam om julle te ontmoet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbestraat 17, Utrecht, 2980, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA852f8ebae4226843d8a4d3f70a147b7e1e4f0f2d968a5d9d59b06d3bd4f7c2ef35e9b64434571f140194353cb06f8c8a506c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 17 Malherbe Street Utrecht 2980 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -27.664168638584 30.332728750996

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang