Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pajama Donkie

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Monique L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Very enjoyable, beautiful setting. Lovely place, neat and tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anzette J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Perfekte kuier kothuis. Ons het vreeslik lekker gebly. Alles was so mooi en netjies en beskikbaar, bo ons verwagting. Selfs ons 4-jarige kon lekker binne en buite gemaklik wees en speel. Ons gaan beslis weer van Pajama Donkie gebruikmaak en hopelik sommer langer kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarette
Pajama Donkie
Dankie vir jou mooi resensie. Bly julle het die kuier geniet, kom gerus weer.

Rudi B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Aangename gashere met ekstras in die huis. Baie netjiese, pragtige plek. Met alles wat jy nodig het. Heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarette
Pajama Donkie
Dankie vir jou terugvoer, ons is bly julle het die verblyf geniet. Kom gerus weer.

Almay L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Heerlike verblyf en vriendelike gasvrou. Wat 'n ongelooflike blyplekkie! Ons het baie lekker gebly by Pajama Donkie, sal vir seker weer hier 'n draai maak as ons in die omgewing is. Tannie Sarette gaan uit haar pad om jou welkom te laat voel, filterkoffie, melk en jogurt in die yskas en maak die kuier ekstra lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarette
Pajama Donkie
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit. Julle is enige tyd weer welkom by ons.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Baie netjies en modern met alles wat jy verlang vir 'n lekker wegbreek. Die diens was puik! Met ons aankoms was daar lekkers vir die kinders en sjokolade vir die grootmense - jy moes die glimlaggies op kinders se gesigte gesien het! was vriendelik en baie behulpsaam. Ons het sommer met die aankoms op ons gemak gevoel. Die kothuis was baie gerieflik - alles was daar. Dit het tydens ons verblyf gereën, maar ons was snoesig en heel gelukkig om net na die reën te luister. Die bed was hemels!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarette
Pajama Donkie
Baie dankie vir jou mooi terugvoer, dit word waardeer. Julle is enige tyd welkom.

Fano T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Gerieflik en bederf. Baie dankie vir 'n ongelooflike kuier, baie lekker gebly en omgewing so mooi. Alles was van top gehalte, vanaf die aankoms tot die vertrek. Die detail in die plekke getuig van die fenomenale gasvrou. Die bederfies in elke vertrek en yskas, lekker koffie en fyn hand van 'n vrou het dit net in 'n ander klas gesit. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarette
Pajama Donkie
Dankie vir jou terugvoer, Fano. Ons waardeer dit en is baie bly dat julle die omgewing en verblyf geniet het. Kom gerus weer.

Jacobus V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Sielsrus met al die gerieflikhede van jou eie huis! Lieflike verblyf met pragtige uitsig en 'n rustige, stille omgewing met 'n uiters gerieflike ligging naby heerlike restaurante en mooi natuur-staproetes. The place was baie skoon en netjies met baie gemaklike beddens en genoeg warm komberse. Absoluut perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarette
Pajama Donkie
Baie dankie vir jou terugvoer, Jaco. Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste tevrede is en die verblyf geniet het. Kom gerus weer.

Elmirí M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Stil en mooi rustige omgewing. Baie lekker gebly. Die gasvrou het haar hand op die plekkie. Klein dingetjies soos 'n stewige haardroër en spieël op die regte plek. Ons het net oorgeslaap maar sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarette
Pajama Donkie
Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit. Julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sarette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glen Barry-weg 9B, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa606b53de0b7b82e65d75a0fdf14fb9a19dcac3534b43cbbfb5eeef6c3b13c4fbec07ed088d48b0075cad67fd2ecb4478c53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense 33 5 1 5 9B Glen Barry Road Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.012802484458 20.449344264488

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang