Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pajama Donkie

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glen Barry-weg 9B, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Pajama Donkie is 'n oulike selfsorgkothuis in die bekoorlike dorpie Swellendam. Die kothuis is ideaal vir 'n klein gesin wat op soek is na 'n wegbreek in 'n rustige omgewing.

Die knus kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer met 'n aparte toilet. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Die kothuis beskik oor sonkrag.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 2 gaste en die sitarea het 'n dubbelslaapbank, gemaklike stoele en 'n TV met Netflix en Showmax. Gratis WiFi is beskikbaar.

Kom ontspan in die welige tuin en sit op die stoep agteroor, terwyl jy die tuin en berg-uitsig bewonder. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Anelda L
Saam met lewensmaat
5.0
Vreedsaam en ontspanne perfekte verblyf. Wat 'n heerlike ervaring, ons het sommer dadelik tuis gevoel. Die plek is met soveel liefde gedekoreer en all...
Sien meer
Nov 2024
Pieter C
Saam met lewensmaat
5.0
Puik verblyf. Uitstekende verblyf. Baie goed toegerus. Baie vriendelike gasvrou.
Nov 2024
Monique L
Saam met vriende
5.0
Very enjoyable, beautiful setting. Lovely place, neat and tidy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Anzette J
Gesin met klein kinders
5.0
Perfekte kuier kothuis. Ons het vreeslik lekker gebly. Alles was so mooi en netjies en beskikbaar, bo ons verwagting. Selfs ons 4-jarige kon lekker bi...
Sien meer
Sep 2024
Rudi B
Saam met lewensmaat
5.0
Aangename gashere met ekstras in die huis. Baie netjiese, pragtige plek. Met alles wat jy nodig het. Heerlik gebly.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sarette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Glen Barry-weg 9B, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pajama Donkie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glen Barry-weg 9B, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa606b53de0b7b82e65d75a0fdf14fb9a19dcac3534b43cbbfb5eeef6c3b13c4fbec07ed088d48b0075cad67fd2ecb4478c53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense 35 5 1 5 9B Glen Barry Road Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.012802484458 20.449344264488

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang