Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Em Paz

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Alexa R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2023

Was amazing. Love the home, nice and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Em Paz
Dear Alexa Thank you for the review. Em Paz is indeed a stunning house, in a quite area and perfect for a small family. Thank you for booking your stay at Em Paz.

Sergei P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2021

Baie netjies en stil Baie netjiese plek en baie stil omgewing alles is beskikbaar in die huis vir jou. Al probleem was die DStv was af en ons het geen wagwoord gehad vir die WiFi nie, maar verder was alle in order en perfek. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Em Paz
HI Sergei, baie dankie vir jou terugvoering. Pakhuisie se DStv is altyd aangeskakel, ons het dit al voorheen gehad waar gaste die TV op verkeerde source gehad het, dit kon dalk die rede wees. Die Wi-Fi wagwoord is ook gewoonlik in die gaste register op die koffie tafel in die leefarea. Ons is jammer om te verneem van hierdie probleme tydens jul verblyf, ons hoop egter nie dit verhoed jul om terug te keer na lieflike Paternoster eendag nie.

Marlene L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2021

Heerlik gekuier. Pakhuisie was gerieflik, als wat jy moet hê, was daar. Pakhuise heerlike kuierplek met alles in wat jy wil hê. Ons het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Em Paz
Hi Marlene Baie dankie vir jul terugvoering. Dis goed om te hoor jul het Pakhuisie geniet, ons hoop om jul eendag weer terug te kan verwelkom.

Candice F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mei 2021

Lovely place We really enjoyed our stay. It's a pity about the garage blocking the main bedroom view as well as the construction next door.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sanet
Em Paz
Hi Candice Thanks for your feedback. Pakhuisie is a very nice and cosy family home and we agree, the building site next door can be challenging. We however have no control over this and hopefully it will be completed soon from what we can see. We really hope that this does not prevent you to visit us again and we look forward to welcome you back in the near future.

Annelize A
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Aug 2021

Rustig en aangenaam. Vriendelike mense. Mooi strand.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Sanet
Em Paz
Hi Annelize So lekker gewees om jul by Pakhuisie te verwelkom, hoop rerig jul het dit geniet en dat jul weer eendag by ons sal kom bly.

Shaney K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2020

Asemrowend. Pakhuisie is 'n huis vol liefde, baie mooi plek, gerieflik jy kom niks kort nie, daar is alles wat jy nodig het. Sal enige tyd mense aanbeveel om na Pakhuisie te gaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Em Paz
Many thanks for your beautiful review, indeed one of our best cottages ideal for a family of four. We hope this were the 1st of many visits to Paternoster and we look forward to welcome you back in the future.

Ockert D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Des 2020

Was baie aangenaam. Die huisie is gerieflik en het alles wat benodig word. Stapafstand van die strand en Voorstrandt restaurant.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sanet
Em Paz
Pakhuisie is 'n baie oulike eenheid ideaal vir 'n gesin van 4. Baie dankie vir julle terugvoering. Hoop om julle weer eendag te sien.

Leanda G
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2020

Die huis is pragtig. Daar is 'n alarmstelsel, dus is jou goed veilig. Ek wil net paar moontlikhede uitlig. Dit sal goed wees as eienaar miskien wasmasjien kan insit. Asook `n buite-wasbak met 'n kraan waar mens die braairoosters kan skoonmaak. Buite asblik ook waar die vuilgoedsakke ingesit kan word totdat dit verwyder kan word.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Em Paz
Hi Leanda Baie dankie vir jul terugvoering, ons neem beslis die punte op met die huiseienaar. Hoop ons kan jul eendag weer as ons gaste terug verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 62

Resensies 832

Op LekkeSlaap 12 jaar

Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pai Nosso-singel 3, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2eecb41e9c6b4a10a7bdcfc8b5f32aa7c9ad916893795aac7288070f15666681f2d0cbaf08d25c0c8f7bc6ddebb98fb38edd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
8 5 1 5 3 Pai Nosso Close Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.808767732103 17.896385309141

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang