Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palace Flophouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 20 resensies vir Palace Flophouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5
Marietjie T - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie T

Baie tevrede, dankie.

Ek was baie tevrede gewees.

Gavin R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin R

Was awesome.

Exactly what we needed, plenty of space, good beds what more does one need and within walking distance of a restaurant.

Natasha L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha L

Baie lekker gebly. Skoon en netjies.

Vriendelike eienaar.

Martin L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Martin L

Baie lekker, skoon plek.

Baie lekker gebly, was netjies en alles wat jy nodig het. Net jammer om te sien hoe die dorp agteruit gaan!

Martmari V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martmari V

Gerieflik, goed toegerus en netjies.

Verblyfondervinding was bo verwagting - die spasie was heerlik, uiters goed toegerus, skoon en alles werk goed. Die WiFi werk goed en die gasheer is baie behulpsaam en vriendelik.

Leanie V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leanie V

Pragtige plekkie!

Ten spyte van die feit dat Hondeklipbaai tydens ons verblyf daar reeds dae sonder water was, en dat daar ook 'n kragonderbreking was weens swaar reën, het Riaan alles in sy vermoë gedoen om dit vir ons gerieflik te maak!

Laurie V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Laurie V

Gesellige huisie, oop ruimte sorg vir rustigheid.

Slegs oornag en verder gery. Nie te veel om te doen nie.

Deon L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Deon L

Slegs oorslaap na lang dag op pad.

Nie veel om te sien nie, Hondeklipbaai is besig om 'n spookdorp te word.

Roger H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Roger H

Unaware that we had to bring our own bottled water to drink. Fortunately we had some.

Accommodation was fine and the bed comfortable.

Dana V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dana V

Ons het heerlik gekuier in hierdie huis.

Perfek geleë in die hartjie van Hondeklipbaai. Dit het alles wat ons wou hê en nog meer. Baie dankie aan die gasheer en sy vrou. Sal beslis aanbeveel.

Palace Flophouse se terugvoer

Baie dankie Dana. Ons kyk uit om julle weer hier te ontvang.

Palace Flophouse
Elize T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize T

Vriendelik ontvang.

Baie lekker gebly in 'n netjiese, goed toegeruste plek. Rustig en stil. Ons kon lekker rondstap of ry na besienswaardighede.

Palace Flophouse se terugvoer

Baie dankie vir ons mooi resensie. Ons is so bly julle het dit so geniet en ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

Palace Flophouse
Ben F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben F

Skoon en netjies, goed toegerus.

Verblyf goed, vriendelik ontvang.

Thys E - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Thys E

Baie aangename verblyf.

Palace Flophouse is 'n ideale plek. Die eienaar het persoonlik belanggestel in ons gerief. Skoon, stil en netjies.

Palace Flophouse se terugvoer

Baie dankie, Thys, vir jou pragtige terugvoering. Word baie waardeer. Hoop om julle weer te sien.

Palace Flophouse
Elma K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elma K

Very quiet. Very rustic.

Very neat. Basic. We enjoyed our stay.

Palace Flophouse se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering. Was lekker om julle hier te kon hê. Hondeklipbaai groete, Riana.

Palace Flophouse
Louw R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louw R

Rustig en gemaklik.

Ons het lekker geslaap en kon rustig ontspan.

Tim S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tim S

The house was neat and clean, the surroundings beautiful and our hosts were gracious and very hospitable.

We were very well received in Palace Flophouse and we had a very pleasant stay. Our hosts Riaan and Riana were very pleasant and hospitable. We can thoroughly recommend Palace Flophouse for any travellers to Hondeklip Bay.

Mari S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mari S

Gerieflike huisie.

Die omgewing is asemrowend mooi. Die huisvesting is basies, maar netjies.

Andrea V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea V

Ons het verskriklik lekker gebly.

Ons het baie lekker in die Flophouse gebly. Dit is baie netjies en skoon en alles wat 'n mens benodig was daar. Dit is effens afgesonder van die ander plekkies, daaroor word 'n mens nie gepla deur ander vakansiegangers nie. Een probleem is water, maar dit is buite menslike beheer en die eienaar duld absoluut geen besoekers nie, wat bietjie van 'n hartseer storie was.

Hanneke O - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanneke O

'n Heerlike en gerieflike houtchalet met 'n pragtige uitsig.

Die verblyf was baie gerieflik en het alles gehad wat 'n gas benodig vir 'n heerlike verblyf. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam en ons het regtig ons tydjie in Hondeklipbaai baie geniet.

Keith C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Keith C

Nêrensville

Goeie basiese akkommodasie in a verlate kusdorpie.

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 33, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADf097IA03nAPz0BV7X0vJPMjtr4aVsSX6RBHlkSALsrV5YWcmW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Hoofstraat 33 Hondeklipbaai 8222 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.315965438419 17.28018548214

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang