Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palace Flophouse

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Marietjie T
1 nag
5.0
Aug 2024

Baie tevrede, dankie. Ek was baie tevrede gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Was awesome. Exactly what we needed, plenty of space, good beds what more does one need and within walking distance of a restaurant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie lekker gebly. Skoon en netjies. Vriendelike eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin L
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Baie lekker, skoon plek. Baie lekker gebly, was netjies en alles wat jy nodig het. Net jammer om te sien hoe die dorp agteruit gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Martmari V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2022

Gerieflik, goed toegerus en netjies. Verblyfondervinding was bo verwagting - die spasie was heerlik, uiters goed toegerus, skoon en alles werk goed. Die WiFi werk goed en die gasheer is baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leanie V
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2022

Pragtige plekkie! Ten spyte van die feit dat Hondeklipbaai tydens ons verblyf daar reeds dae sonder water was, en dat daar ook 'n kragonderbreking was weens swaar reën, het Riaan alles in sy vermoë gedoen om dit vir ons gerieflik te maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Laurie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Aug 2022

Gesellige huisie, oop ruimte sorg vir rustigheid. Slegs oornag en verder gery. Nie te veel om te doen nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Deon L
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Aug 2022

Slegs oorslaap na lang dag op pad. Nie veel om te sien nie, Hondeklipbaai is besig om 'n spookdorp te word.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Roger H
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Aug 2022

Unaware that we had to bring our own bottled water to drink. Fortunately we had some. Accommodation was fine and the bed comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Dana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Ons het heerlik gekuier in hierdie huis. Perfek geleë in die hartjie van Hondeklipbaai. Dit het alles wat ons wou hê en nog meer. Baie dankie aan die gasheer en sy vrou. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riaan
Palace Flophouse
Baie dankie Dana. Ons kyk uit om julle weer hier te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 33, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADf097IA03nAPz0BV7X0vJPMjtr4aVsSX6RBHlkSALsrV5YWcmW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Hoofstraat 33 Hondeklipbaai 8222 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.315965438419 17.28018548214

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang