Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palace Flophouse

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 33, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Palace Flophouse is 'n selfsorgchalet in Hondeklipbaai aan die Noord Kaapse kus. Die eenheid is 300 m van die strand en is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n rustige kuswegbreek weg van die stadsgeraas.

Die eenheid het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed geskik vir 2 volwassenes.

Daar is 'n privaat badkamer met 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond met 'n tweeplaatstoof, ketel, broodrooster, en kookgerei. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies en 'n etenstafel. Die eenheid het 'n Weber-braai en privaat parkeerplek.

Kom geniet 'n skemerkelkie op die dek en aanskou 'n wonderlike sonsondergang.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 20 resensies vir Palace Flophouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 33, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
  • Gaste dink Palace Flophouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 33, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADf097IA03nAPz0BV7X0vJPMjtr4aVsSX6RBHlkSALsrV5YWcmW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Hoofstraat 33 Hondeklipbaai 8222 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.315965438419 17.28018548214

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang