Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palinggat 53 Stilbaai

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Doney H
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Fantasies. Yes, ons het baie lekker gekuier. Sal weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beulah S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Netjies, veilig en definitief goeie waarde vir jou geld. Ons het 'n fantastiese tyd gehad by die verblyf, sal verseker weer hier bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mellisa K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Gasheer baie baie oppit great. Baie baie skoon netjies en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Sep 2024

Very good stay. The place needs to be inspected by the owner; plaster is coming off the walls, all taps need to be fixed, leaking water, and the toilet water pipe is simply covered in plastic and duct tape. Mugs need to be replaced as they look dirty and have too many cracks in them. Other than these problems, it was a very good stay. It just needs a bit of TLC.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Feb 2024

Gemaklik, lekker, rustig. Ons het lekker gebly, was gerieflik en gemaklik met 'n klein babatjie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Daphne D
1 nag
2.2
Aug 2024

Ek sal nie weer daar wil bly nie. Medium. Baie moeilik om by jou eenheid uit te kom.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
2.0
Jul 2024

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Derick S
Kort verblyf Gesin met tieners
2.0
Des 2023

Teleurstellend! Ek sal hierdie plek geensins aanbeveel nie. Die plek is bitter klein en baie warm! Daar is slegs een klein 'desk fan' in die een kamer en niks in die ander kamer nie. Net 'n groot staan waaier in die sitkamer. Geen broodmes of skerp mes nie! Die matte is vuil en die lampskerm in die een kamer is stukkend. Geen WiFi of badhanddoeke nie, en net een toiletrol. Hierdie is basiese goed wat by 'n selfsorgeenheid vir hierdie prys ingesluit behoort te wees! Die stortkop is aaklig en spuit in alle rigtings. Baie swak gehalte matras op die dubbelbed. Dit was die slegste verblyf ooit!

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Ronel
Palinggat 53 Stilbaai
Baie jammer dat julle dit nie soos al die ander gaste geniet het nie. Die webtuiste stip duidelik dat daar geen handdoeke voorsien word nie en dat daar geen WiFi is nie. Dit is 'n klein vakansie wegbreekplekkie. Die mense voor julle het ongelukkig die matte vuil gemaak en een lig beskadig en daar was nie tyd om dit te herstel voordat julle ingekom het nie. Ons het die stortkop vervang en messe aangevul wat ek nie weet wie verwyder of gevat het nie. Ek vra om verskoning daarvoor. Stilbaai-groete

Reagan R
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2022

Dit was baie lekker gewees. Die naweek was baie lekker gewees. Waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2022

Het gekry presies wat op lekker slaap gewys is. Ek sal weer gebruik maak van die blyplek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R999
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R999
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Palinggat Resort, Eenheid 53, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e601d3a3c06aead22c66b1d1e48691f6da432812a504da16d27b53fe6005bb239ed180c7dda87ec95e8797c0f12ea2fed8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R999 per nag (plek vir 4) 31 5 1 5 Palinggat Resort Unit 53 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -34.37419594986 21.408654749393

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang