Palinggat 53 Stilbaai
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Ronel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Doney H - Aug 2024
Algehele gradering
Fantasies.
Beulah S - Mei 2024
Algehele gradering
Netjies, veilig en definitief goeie waarde vir jou geld.
Mellisa K - Mei 2024
Algehele gradering
Gasheer baie baie oppit great.
Jolene P - Feb 2024
Algehele gradering
Gemaklik, lekker, rustig.
Daphne D - Aug 2024
Algehele gradering
Ek sal nie weer daar wil bly nie.
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Derick S - Des 2023
Algehele gradering
Teleurstellend! Ek sal hierdie plek geensins aanbeveel nie.
Lees meerPalinggat 53 Stilbaai se terugvoer
Baie jammer dat julle dit nie soos al die ander gaste geniet het nie. Die webtuiste stip duidelik dat daar geen handdoeke voorsien word nie en dat daar geen WiFi is nie. Dit is 'n klein vakansie wegbreekplekkie. Die mense voor julle het ongelukkig die matte vuil gemaak en een lig beskadig en daar was nie tyd om dit te herstel voordat julle ingekom het nie. Ons het die stortkop vervang en messe aangevul wat ek nie weet wie verwyder of gevat het nie. Ek vra om verskoning daarvoor. Stilbaai-groete
Reagan R - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker gewees.
Willie T - Mei 2022
Algehele gradering
Het gekry presies wat op lekker slaap gewys is.
Madelé D - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker en baie rustig.
Gerda B - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig.
Russell S - Mrt 2021
Algehele gradering
Net die plek om ontspan. Die see, rivier en natuurskoon alles in een.
Minette J - Feb 2020
Algehele gradering
Ons het baie lekker daar gebly, lekker sentraal en baie veilig.
Van Zyl S - Okt 2020
Algehele gradering
Ons het heel gerieflik gebly en lekker gekuier. Baie dankie vir die puik akkommodasie.
Johan D - Okt 2020
Algehele gradering
Naby die rivier en staproetes geleë. Ook naby die OK Afdelingswinkel.
Anna N - Jan 2020
Algehele gradering
Kompak met nodigste om heerlik te kuier en te rus.
Robert M - Okt 2020
Algehele gradering
Het dit geniet.
Lindsey G - Mei 2019
Algehele gradering
Die stilte en rustigheid is net wat jy nodig het uit die besige stadslewe.
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Christine V - Des 2018
Algehele gradering
Tuis gevoel.
Lissetta V - Mei 2018
Algehele gradering
Very peaceful and well kept accommodation.
Elize L - Apr 2018
Algehele gradering
Aangename ervaring.
Kobus B - Des 2018
Algehele gradering
Klein maar voldoende vir twee nagte.
Nic L - Aug 2017
Algehele gradering
Gemaklik en sentraal.
Tersia V - Jul 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam, sal enige tyd aanbeveel by vriende/familie.
Ryno E - Jan 2017
Algehele gradering
Rustige, mooi en veilige omgewing.
Monique V - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik!
Mari R - Sep 2017
Algehele gradering
Naby aan die stadsaal.
Herman H - Sep 2016
Algehele gradering
Baie goed.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Palinggat Resort, Eenheid 53, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang