Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palinggat 53 Stilbaai

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 30 resensies vir Palinggat 53 Stilbaai
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.8/5
Doney H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doney H

Fantasies.

Yes, ons het baie lekker gekuier. Sal weer teruggaan.

Beulah S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beulah S

Netjies, veilig en definitief goeie waarde vir jou geld.

Ons het 'n fantastiese tyd gehad by die verblyf, sal verseker weer hier bespreek!

Mellisa K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mellisa K

Gasheer baie baie oppit great.

Baie baie skoon netjies en ruim.

Jolene P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jolene P

Gemaklik, lekker, rustig.

Ons het lekker gebly, was gerieflik en gemaklik met 'n klein babatjie.

Daphne D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Daphne D

Ek sal nie weer daar wil bly nie.

Medium. Baie moeilik om by jou eenheid uit te kom.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Derick S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Derick S

Teleurstellend! Ek sal hierdie plek geensins aanbeveel nie.

Die plek is bitter klein en baie warm! Daar is slegs een klein 'desk fan' in die een kamer en niks in die ander kamer nie. Net 'n groot staan waaier in die sitkamer. Geen broodmes of skerp mes nie! Die matte is vuil en die lampskerm in die een kamer is stukkend. Geen WiFi of badhanddoeke nie, en net een toiletrol. Hierdie is basiese goed wat by 'n selfsorgeenheid vir hierdie prys ingesluit behoort te wees! Die stortkop is aaklig en spuit in alle rigtings. Baie swak gehalte matras op die dubbelbed. Dit was die slegste verblyf ooit!

Palinggat 53 Stilbaai se terugvoer

Baie jammer dat julle dit nie soos al die ander gaste geniet het nie. Die webtuiste stip duidelik dat daar geen handdoeke voorsien word nie en dat daar geen WiFi is nie. Dit is 'n klein vakansie wegbreekplekkie. Die mense voor julle het ongelukkig die matte vuil gemaak en een lig beskadig en daar was nie tyd om dit te herstel voordat julle ingekom het nie. Ons het die stortkop vervang en messe aangevul wat ek nie weet wie verwyder of gevat het nie. Ek vra om verskoning daarvoor. Stilbaai-groete

Palinggat 53 Stilbaai
Reagan R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reagan R

Dit was baie lekker gewees.

Die naweek was baie lekker gewees. Waarde vir jou geld.

Willie T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie T

Het gekry presies wat op lekker slaap gewys is.

Ek sal weer gebruik maak van die blyplek.

Madelé D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madelé D

Baie lekker en baie rustig.

Ons was so besig en dus baie min daar, eintlik net daar geslaap.

Gerda B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerda B

Rustig.

Badkamer baie klein asook kombuis maar voldoende.

Russell S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Russell S

Net die plek om ontspan. Die see, rivier en natuurskoon alles in een.

Sentraal naby alles.

Minette J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette J

Ons het baie lekker daar gebly, lekker sentraal en baie veilig.

Ons sal graag net waaiers in die kamers wou gehad het. Daar was 'n klein waaiertjie, wat nie veel gedoen het nie, so neem dalk eie waaier saam vir die warm aande.

Van Zyl S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Van Zyl S

Ons het heel gerieflik gebly en lekker gekuier. Baie dankie vir die puik akkommodasie.

Palinggat 53 is geleë in 'n baie veilige oord en mens kan met 'n rustige gemoed daar vakansie hou.

Johan D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan D

Naby die rivier en staproetes geleë. Ook naby die OK Afdelingswinkel.

Selfsorgeenheid. Geen toiletpapier, toiletware en skoonmaakmiddels word voorsien nie. DStv beskikbaar teen ekstra kostes.

Anna N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anna N

Kompak met nodigste om heerlik te kuier en te rus.

Baie netjies en gasvrou baie behulpsaam. Sal net aanbeveel dat hoofslaapkamer se bed van beter gehalte en groter kon wees, veral as mens 14 nagte slaap en gewoond is aan ekstra lengte koninggrootte-bed.

Robert M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Robert M

Het dit geniet.

Lekker omgewing en veilig.

Lindsey G - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsey G

Die stilte en rustigheid is net wat jy nodig het uit die besige stadslewe.

Pallinggat 53 is fantasties, die huis is netjies en skoon. Mense in die area is vriendelik en behulpsaam. Ek sien Pallinggat binnekort weer.

Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Christine V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine V

Tuis gevoel.

Was beslis 'n besonderse plekkie. Ons beplan ons volgende trip na Stilbaai in Palinggat.

Lissetta V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lissetta V

Very peaceful and well kept accommodation.

A pity no complimentary coffee or tea provided, but otherwise enjoyed staying at Palinggat 53 Stilbaai.

Elize L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize L

Aangename ervaring.

Ons het baie lekker gebly! Baie netjies en skoon.

Kobus B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus B

Klein maar voldoende vir twee nagte.

Geyser het gebars en moes vervang word.

Nic L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic L

Gemaklik en sentraal.

Baie netjies en gerieflike verblyf. Baie vreindelike ontvangs. Lekker sentraal en veilig geleë.

Tersia V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia V

Baie aangenaam, sal enige tyd aanbeveel by vriende/familie.

Die huisie is goed toegerus, die buurvrou baie behulpsaam, heerlik stil en rustig. Sal enige tyd weer daar tuisgaan.

Ryno E - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno E

Rustige, mooi en veilige omgewing.

Stilbaai bied iets van alles vir die vakansieganger in 'n pragtige natuurskone omgewing.

Monique V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monique V

Baie netjies en gerieflik!

Die huis is goed toegerus en gerieflik. Ons het regtig lekker gebly. Die enigste klagte sou wees, dat die woonbuurt baie beknop is. Nou, eenrigting straatjies met geen uitsig, behalwe ander huisies.

Mari R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mari R

Naby aan die stadsaal.

Ons was vir troue in Stilbaai. Palinggat reg langs die stadsaal geleë - baie gerieflik.

Herman H - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman H

Baie goed.

'n Baie rustige plekkie met alles wat mens nodig het vir 'n lekker rus!

Vanaf
Vanaf R999
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R999
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Palinggat Resort, Eenheid 53, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e601d3a3c06aead22c66b1d1e48691f6da432812a504da16d27b53fe6005bb239ed180c7dda87ec95e8797c0f12ea2fed8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R999 per nag (plek vir 4) 30 5 1 5 Palinggat Resort Unit 53 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -34.37419594986 21.408654749393

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang