Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palinggat 53 Stilbaai

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Palinggat Resort, Eenheid 53, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R999 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Palinggat 52 Stilbaai bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n 2-slaapkamer-eenheid wat binne die veilige Palinggat Resort-sekuriteitskompleks in Stilbaai geleë is.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer met 'n stort, 'n toilet en 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n TV. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n ketel, 'n broodrooster, en 'n oondjie en stoof. Die eenheid beskik ook oor 'n privaat onderdakbraai-area en veilige parkeerplek. Linne word voorsien en gaste moet hul eie strand- en badhanddoeke saambring.

Die oord bied 'n swembad, 'n tennisbaan, 'n pluimbalbaan en 'n wassery, en is gerieflik geleë binne stapafstand vanaf winkels en die strand.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Corne N
Gesin met tieners
5.0
Rustig en vreedsaam. Die plekkie was netjies en meer as voldoende vir wat ons nodig gehad het.
Okt 2024
0livia A
Saam met vriende
5.0
Rustig, veilig, vriendelike omgewing en 'n lekker getaway. Baie veilig en rustige plekkie. Lekker ontspannend. Gasvrou is baie vriendelik en bedagsaam...
Sien meer
Okt 2024
Doney H
Saam met vriende
5.0
Fantasies. Yes, ons het baie lekker gekuier. Sal weer teruggaan.
Aug 2024
Beulah S
Saam met vriende
5.0
Netjies, veilig en definitief goeie waarde vir jou geld. Ons het 'n fantastiese tyd gehad by die verblyf, sal verseker weer hier bespreek!
Mei 2024
Mellisa K
Besigheidsreis
5.0
Gasheer baie baie oppit great. Baie baie skoon netjies en ruim.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Palinggat Resort, Eenheid 53, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Palinggat 53 Stilbaai het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 999
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 999
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Palinggat Resort, Eenheid 53, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e601d3a3c06aead22c66b1d1e48691f6da432812a504da16d27b53fe6005bb239ed180c7dda87ec95e8797c0f12ea2fed8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R999 per nag (plek vir 4) 33 5 1 5 Palinggat Resort Unit 53 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -34.37419594986 21.408654749393

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang