Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paljas & Kandas

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 117

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 117 resensies vir Paljas & Kandas
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Koos G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos G

Dit was baie lekker.

Dit is baie rustig en daar is glad nie geraas of verkeer nie.

Peet B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet B

Baie lekker gewees.

Dankie vir die moeite gedoen.

William B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William B

Great!

It was what I was looking for.

Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Christiaan K - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Christiaan K

Heerlik geslaap. Probleem gehad met parkering op die perseel.

Die plekkie het so 'n pragtige tema, maar is oud en verwaarloos alhoewel dit skoon was. Kragpunte was 'n probleem. Het nie veilig gevoel met ons voertuig wat op die sypaadjie gestaan het nie. Die gastehuis het 'n tekort aan parkering. Yvonne was uiters behulpsaam en niks was te veel moeite vir haar nie.

Carin C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin C

Fantastiese ervaring.

Ons het heerlik gebly by Lynette. Die gastehuis se kamers is pragtig en uniek in sy dekor. Lynette was 'n wonderlike gasvrou en die ontbyt was heerlik!

Keobakile M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keobakile M

Good place.

All our needs were catered for, friendly host.

Althea K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Althea K

Lovely, quiet cottage feel with an amazing host.

The guest house met all my expectations. Lynette was an amazing host. Enjoyed the breakfast she made.

Ansie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V

Lekker.

Baie lekker gebly, sal beslis weer.

Jessie M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessie M

Perfek vir enige iemand wat tussen Potch en die Kaap ry.

Vriendelike eienares en baie behulpsaam.

Paljas & Kandas se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie, boek sommer gou weer in!

Paljas & Kandas
Carl L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carl L

Vriendelik.

Netjies en vriendelik.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Jurie P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jurie P

Skoon en netjies.

Die plek is in 'n stil woonbuurt maar naby alle winkels en eetplekke.

Gunter P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gunter P

Heel lekker.

Die gasvrou was baie vriendelik! Plekkie was netjies en skoon. Ongelukkig parkeer voertuie nie agter 'n heining.

Theo B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo B

Enjoyed our stay, very comfortable.

Most enjoyable place to stay.

Riaan Hyman H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan Hyman H

Waarde vir geld ─ baie lekker gebly.

Sien sterre.

Ronell S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronell S

Heerlik en gasvrou baie vriendelik.

Dit was heerlik die enkelbed in die kamer was bietjie knopperig, maar vir net 'n klein rukkies se verblyf het dit glad nie gepla nie. Die Tannie se vriendelikheid en ekstra moeite het daarvoor opgemaak.

Suzette E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Suzette E

Ja vir oorslaap - die bed was bietjie hard en oud - die ontbyt is glad nie lekker nie.

Gasvrou baie gaaf, maar raak bietjie persoonlik. Adverteer ontbyt vir R90 op website maar dit was nie R20 werd nie.

Carmen C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen C

Verwelkomend.

Baie dankie tannie. Die kos was heerlik en die geselskap fantasties. Baie sterkte vir die toekoms.

Mokgadinyane M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Mokgadinyane M

The Guest House is nice and affordable.

Parking remains a great concern especially if all rooms are booked.

Johannes P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes P

Baie gesellig en tuis.

Die eienaars is vriendelik en ons het lekker gekuier en gebraai sonder enige ekstra koste. As jy 'n gesellige en warm atmosfeer geniet, bespreek hier.

Marietjie K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marietjie K

Dit was okay.

Lyk niks soos op die foto's.

Tiaan J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan J

Vriendelik, baie goed geleë.

Baie vriendelike gasvryheid, lekker geleë! Het alles wat nodig het.

Paljas & Kandas se terugvoer

Ek is baie by julle het julle kuiertjie geniet by Paljas en Kandas Gastehuis.

Paljas & Kandas
Maurentia W - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maurentia W

Amazing.

Dit was 'n stil vriendlike omgewing, het lekker uitgerus, was alles lekker.

Lesley K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley K

Heerlike verblyf met die beste eienaars dus ver!

Op aankoms het Lynette ons warm verwelkom na u tuiste. Sy het die heeltyd uit haar pad uit gegaan om te verseker dat ons tuis voel en haar plekkie en dekor is fantasties, baie mooi opgedoen en netjies ook. Sy en Buddy is die beste gashere wat ons al ooit ontmoet het en sal vir seker, as ons weer in Kimberley tuisgaan, daarheen gaan. Sy het ons tegemoetgekom ook met ekstra verblyf vir my boetie en ons het 'n baie lekker tydjie deurgebring daar by haar.

Liza R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza R

Great and friendly people.

We travelled from Gauteng back to Cape Town and overnight at this warm and friendly guest house, what lovely people, can definitely recommend there place, price is reasonable and your vehicle is save. We will definitely stay there again.

Maretha S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha S

Heerlik, gesellig.

Ons het laat eers aangekom, dit was geen probleem vir eienaars. Verskriklik gasvry, voel soos om by my eie huis te wees, als oopgestaan vir ons om te gebruik, sal definitief vir ander reisigers sterk aanbeveel. Veilig gevoel. Eienaars het ons heerlike koeldrank aangebied met aankoms (na 10 in aand) so ja, hoogs aanbeveelbaar.

Schalk S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk S

Barries het my op sy hande gedra.

Barries het die spreekwoordelike ekstra myl gegaan om my te verwelkom en seker te maak dat ek goed na omgesien word as pensionaris. My akkommodasie gemaklik soos 'n huis weg van die huis af en sal dit aanbeveel vir enige reisiger wat 'n goeie nagrus benodig. Veilige parkering en gemaklike bed.

Pieter K - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K

Heerlik rustig en bekostigbaar.

Veblyf ruim en baie netjies. Lugreëling in kamer gehad met DStv, eienaar baie betrokke met al die werking van Paljas en Kandas. Dit maak dit baie aangenaam. Niks is te veel moeite nie. Lekker kuiertuin met 'n swembad. Parkering is buite die huis maar dit blyk baie veilig te wees en straat is baie stil.

Mariska K - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska K

A joyful stay.

A million things to see all over the house. Great service.

Dieter S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter S

Die aangename gesindheid van gasvrou is aan te beveel, sy laat mens regtig tuis voel.

Ons het net een nag oorgeslaap, baie gasvry en vriendelike gasvrou, sal a.g.v. dit die plek aan enige kollega of vriende of familie aanbeveel, dankie hiervoor. Verder kan die parkering dalk aan gewerk word aangesien die bietjie beperk is en ongerief skep.

Tertius B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tertius B

Gasvrye ontvangs en lekker geslaap.

Lekker gebly maar plek moet bietjie meer sigbaar gemaak word. Advertensiebord op sypaadjie sal baie help.

Marietjie V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie V

Gerieflik en skoon.

Lynette en Barries is baie vriendelik en behulpsaam. Die gastehuis is in 'n rustige omgewing en die fasiliteite is skoon. Kan dit regtig aanbeveel.

Hestè N - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hestè N

Bekostigbare verblyf.

Bekostigbare verblyf in 'n veilig omgewing.

Irma L - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Irma L

Ek sal glad nie hierdie plek aanbeveel nie.

Met ons aankoms by Paljas en Kandas het die gasvrou, Mev Linette Pieterse, glad nie ons bespreking gehad nie. Dit ten spyte van die feit dat die laaste bevestiging deur Zenobia met haar op 29 Julie gedoen is. My oorspronklike bespreking was vir 2 gesinskamers met en-suite badkamers. Wat ons uiteindelik gekry was 2 ekonomies kamers en 'n badkamer aan die oorkant van die gang wat ons as familie gedeel het. Ek het geen probleem om 'n badkamer met die res van my familie te deel nie - maar dit blyk toe dat hierdie badkamer eintlik die openbare badkamer was vir almal wat daar bo was - inlsuitende gaste van die grondvloer wat die eetkamer gebruik het. Toe ek die oggend van 6 Januarie vir Me Pieterse vra oor die persoon wat in die badkamer was het sy hom gaan uitjaag. In die ekonomies kamers was daar geen plek om handdoeke op te hang nie en geen matjies voor die beddens nie. Die kamers is vol gepak met verskeie "romantiese" snuisterye wat die ruimte oorvol maak. Die televisie in die kamers was van die outydse soort en nie baie effektief nie, want ons het gehoop om van die gemeenskaplike televisie in die gemeenskaplike sitkamer gebruik te maak. Die twee matte in hierdie sitkamer het seker 10 jaar laas 'n behoorlike skoonmaak gehad. Ek het lanklaas so 'n vuil mat gesien. Ons het R50/persoon vir ontbyt betaal en vir hierdie bedrag is ons geen keuse gegee nie - die ontbyt het bestaan uit roereier met worsies, spek, sampioene en groenrissie wat om 'n droe broodrolletjie opgedien het. Ons is glad nie gevra of ons dit eet, of ons dit wil hê of enigsins so iets nie. Ek eet glad nie spek, worsies of groenrissies nie en beide my dogter en ek eet glad nie roereier op brood nie. Die bottels met souse op die tafel was ook vuil om die randte van die bottels. Ek sou dink dat dit nie veel moeite sou wees om hierdie bottels gereeld met 'n nat lap skoon te maak nie. Die trap moet voorsien word van 'n behoorlike trapreëling.

Paljas & Kandas se terugvoer

Goeie Dag Irma, baie dankie vir jou bespreking by Paljas en Kandas. Graag wil ek uitvind of julle reggekom het met julle motor? Ek is jammer dat die verandering van besprekings datum nie reg uitgewerk het nie. Ek het op die 2de Januarie net na 21:00 die aand 'n oproep na jou foon toe gemaak om seker te maak dat julle wel nog oppad is. Ek het 'n boodskap vir jou gelos, maar geen terugvoering ontvang nie. Julle kamers, met eie badkamers, het dus leeg gestaan en ek het ander kliente verloor, aangesien ek hulle na ander gastehuise toe gestuur het. Ek vra dus om verskoning vir die misverstand, maar ek dink nie dit is nodig om persoonlik te raak en my, asook my besigheid te beledig nie. Ek hoop jy vind my skrywe in orde. Vriendelike groete, Lynette

Paljas & Kandas
Irma S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Irma S

Dit was onaangenaam.

Daar was hare op die kussings van vorige gaste. Eienaars kom 12 uur die aand in, trap hulle personeel uit reg voor die kamer en voer hulle honde met groot lawaai reg voor ons kamer om middernag! Ons moes terugreis JHB toe met onvoldoende slaap. Baie lawaaierige plek en voertuie is nie veilig nie, want daar is nie heinings voor nie.

Paljas & Kandas se terugvoer

Goeie dag Irma, ek vra verskoning vir enige ongerief. Ons linne word elke dag vervang, ons personeel verlaat die gastehuis tussen 12 en 2 namiddae ons honde word midae tussen 4 en 5 kos bedien en die voertuie word deur privaat sekuriteit opgepas asook cctv kameras. Vriendelike Groete, Lynette

Paljas & Kandas
Cindy G - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy G

Perfek vir 'n aand se oorslaap, waarde vir geld.

Dankie Lynette, dit was ons eerste keer in Kimberley en Paljas en Kandas het ons baie tuis laat voel. Vir mense wat hou van baie kaggelfieterjasies en karakter is dit 'n baie oulike gastehuis. Gevoel of ons by 'n familie oorslaap.

Krystal H - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Krystal H

Was baie lekker gewees.

En die mense is vreeslik bedagsaam.

Tersia N - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia N

Baie, baie dankie. Wonderlik gewees.

Baie dankie vir die wonderlike diens en skoon plek. En LekkeSlaap julle is puik. Dankie.

Ansie V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V

Verblyf was baie aangenaam, huislik en gesellig.

Sal vir seker weer hier wil oorbly in die toekoms.

Bertram Jacobs J - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertram Jacobs J

Fantasties.

Baie goed ontvang. Kamers in uitstekende toestand. Beveel met groot plesier aan.

Petro L - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro L

Baie baie lekker rustig en alles wat jy nodig het.

Dit was baie lekker. Ons kon lekker ontspan en daar was niks wat ons gekort het nie. Vriendelik, skoon en netjies.

Koos B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos B

Wat 'n fantastiese plekkie om te bly!

Ek kan Paljas en Kandas aan enige persoon aanbeveel! Die ontbyt is uit die boeke, ons het soos konings geëet, en ons is deur die hele huis gevat om vir ons die storie te vertel van elke kamer in die huis. Ons kuiertjie was fantasties gewees, en ons het sommer dadelik tuis en op ons gemak gevoel.

Lettie O - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie O

Baie netjies met vriendelike diens.

Paljas & Kandas is baie netjies en ruim en die sekuriteit is baie goed. Eienares baie vriendelik en hulpvaardig. Kan enige iemand aanbeveel om daar tuis te gaan.

Jaco S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Baie lekker gebly. Goedkoop met goeie diens.

Ons het baie lekker gebly. Billik met uitstekende diens. Ontbyt was baie lekker en meer as wat ons kon opeet.

Rencia E - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rencia E

Voldoende vir behoefte.

Baie vriendelike, behulpsame gasvrou. Mooi kamers.

Phillipp C - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Phillipp C

Ons het baie lekker saamgekuier daar.

Lynette is 'n plat-op-die-aarde gesellige gasvrou wat ons kuiertjie baie lekker gemaak het. Haar donkie-geskiedenis-storie het my geamuseer!

Debbie D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie D

Skoon, netjies en warm ontvangs.

Ons het heerlik gekuier en sal beslis in die toekoms weer hier oorbly. Dis skoon, netjies en Lynette 'n prag mens. Baie dankie Lynette.

Alan B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alan B

Gasvry en behulpsaam.

Dit was baie gasvrye mense en ons het sommer baie tuis gevoel ons sal enige tyd weer daar bly.

Hennie K - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie K

Goed om te oornag.

Heel gerieflik. Die beskikbaarheid van die kombuis en eetkamer is 'n pluspunt.

Carin T - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carin T

Te veel slaapkamers en te min badkamers, slegs waaiers in die kamers.

Ek was nie beïndruk met Paljas en Kandas nie. Daar is 6 kamers en 1 badkamer, en slegs waaiers in die slaapkamers. Die mense was baie vriendelik. Ek sal nie weer daar wil bly nie.

Paljas & Kandas se terugvoer

Goeie Dag Carin, ek wil graag vir jou bedank vir jou bespreking. Ons het egter 7 kamers by ons gastehuis en nie 6 soos jy genoem het nie. Die 4 familiekamers het wel hulle eie badkamers. Die 3 ekonomiese kamers moet 'n badkamer deel soos op die beskrywing van ons gastehuis. Die ekonomiese kamers gebruik waaiers en die familie kamers het lugreëling. Dit is dus waar die prysverskil intree. Ek is jammer om te hoor dat jy nie tevrede was met jou verblyf nie. Ek hoop dat jy die terugvoer wel vind. Vriendelike Groete Lynette

Paljas & Kandas
Anonieme gas - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Stephan F - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Stephan F

Baie teleurstellend - glad nie soos foto's.

Die enkelmotorhuis wat omskep is in 'n kamer met stort en toilet (sonder deur) ook in die kamer is nêrens op die foto's te sien nie. Die honde kou bene en vleis op die matjie reg voor kamerdeur waaroor jy moet klim. Die kamer is koud en reg langs die sosiale area en kroeg en 'n mens hoor elke geluid. Dit is nie geskik vir klein kinders en babas nie - groot honde wat sommer inkom in die kamer en rook wat van buite af inkom wanneer mense rook. Ek sal my kommentaar oor die styl van die beddegoed en afwerkings vir myself hou, want smaak verskil. Ons het na een aand uitgetrek en ons deposito verbeur, want ons het nie kans gesien om weer daar te slaap nie. Ek kan my baba nie daar neersit nie, want die honde is 'n probleem en ek het self in 'n skroefie op die vloer getrap. Vorige gaste se items wat hulle gelos het is in die kas (naskeermiddel, papiere, ens). Dit is ook goed om te weet dat hierdie soos 'n buitekamer aan die eienaars se huis is en hul self daar woon ook. Jy voel of jy by mense bly en hul diere en alles in jou spasie het. Ons sal beslis nie weer besoek nie!

Paljas & Kandas se terugvoer

Goeie Dag Stephan, ek is baie jammer as julle nie tevrede met my kamer of dienste gelewer tevrede was nie. Ek kon julle vra om vir die 2 aande wat julle gekanselleer het te betaal, maar ek het julle dit gespaar. Daar is 'n lugverkoeling in die kamer om dit heerlik warm te maak. Die honde hardloop buite en op die gras, maar is gaste gewoond en baie lief vir die gaste. Vorige gaste het selfs oulike boodskappe geskryf van Elvis die Sharpei. Die kamer het beslis vensters en geen rook van buite kan die kamer insypel nie. Ongelukkig is hierdie kamer glad nie 'n beskrywing van 'n buitekamer nie. Die kamer se foto is ook op LekkeSlaap te sien, daar is 'n "room-divider" beskikbaar om die badkamer te privatiseer. Vriendelike Groete Lynette

Paljas & Kandas
Maca D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Maca D

Lekker.

'n Baie lekker huislike atmosfeer, soos om by vriende te oornag.

Elize M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize M

Oulike plek.

Die gasvrou is ongelooflik vriendelik. Die kamers is netjies en skoon, pragtige plek vol oudhede. Lieflike swembad en vriendelike diere. Ons het baie lekker geslaap.

Stephan J - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan J

Puik persoonlike aandag, diens en gasvryheid!

Dankie vir die warm ontvangs met ons aankoms en die lekker lewendige klavier-musiek tydens ontbyt. Ons het baie lekker gebly!

Chrishella C - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrishella C

So tuis soos by jou eie huis. Lynette is 'n wonderlike gasvrou. Sy het ons baie laat tuis voel.

Ek beveel hierdie plek vir seker aan.

A Fourie O - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
A Fourie O

Baie hartlik en vriendelik; gemaklik en tuis

Ons was dadelik welkom geheet. Die kamers was netjies; elkeen se plek was nommerpas. Ons het lekker geswem. Ons het soos ou vriende gevoel. Niks was uit plek nie en sal weer kom!

Phillip P - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip P

Ek het regtig waar baie lekker gekuier en beveel dit beslis aan.

Ek is baie tevrede met die plek en dit het my baie terug laat dink aan die tyd toe ek 'n kind was. Elvis is 'n baie mooi hond. En dit is 'n baie lekker plek om te rus. Baie dankie weereens.

Christina C - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina C

Baie lekker gebly. Die plek is bo verwagting en ek sal verseker weer daar tuis gaan.

Die gastehuis is 'n baie mooi en oulike plek. Ek sal beslis dit aanbeveel. Die eienaar sowel as die personeel is baie professioneel en vriendelik. Alles was uitstekend gewees.

Dina B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina B

Perfect, friendly and well serviced.

See the stars.

Anne-marie B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie B

Paljas en Kandas is "home from home."

Die eienares se gasvryheid is innemend. Sy gaan uit haar pad om in jou behoeftes te voorsien. "Beyond the call of duty." Die geriewe is skoon en netjies. 'n Mens voel werklik welkom daar. Ek sal dit definitief vir enigiemand aanbeveel want dis beslis goeie waarde vir jou geld.

Leonie B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie B

Baie lekker atmosfeer en waarde vir geld.

Sien die sterre.

Annalie J - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie J

Rustige waarde vir geld blyplek.

Die gastehuis is in 'n rustige area geleë naby toerismebesienswaardighede en sakesentrum. Die ruim kamers en stil atmosfeer laat jou ontspan van die oomblik wat jy daar instap. Lynette is 'n pragtige gasvrou, en het vir ons die aller lekkerste ontbyt voorberei.

Maxie B - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxie B

Fantastiese vriendelike diens.

Ons sal Paljas & Kandas oor en oor aan beveel. Gasvryheid was die beste. Baie skoon en netjies. Sal beslis weer daar oor bly as ons daar moet verby gaan.

Gerhard V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Puik, puik puik.

Lynette en Barrie is besonderse mense met oop harte. Sal nooit weer deur Kimberley kan ry sonder om daar te stop en hallo te sê nie.

Markus V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Markus V

Ons het ons verblyf by Paljas & Kandas baie geniet.

Lynette is 'n uitstekende gasvrou en het ons baie tuis laat voel. Sy het uit haar pad gegaan om ons te akkomodeer met vroeë etes en ander versoeke. Die ontbyt was uitstekend. Die kamers was skoon en baie netjies. Al die personeel was vriendelik en behulpsaam. Die huis is ook geleë in 'n stil area, maar is terselfdertyd naby aan alles. Ons sal verseker weer daar bly as ons Kimberley toe gaan.

Chris T - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris T

Lekker huislik en ons het baie lekker gekuier.

Lekker ruim kamer met 'n badkamer en 'n bobaas-kombuis.

Janine M - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine M

Good experience!

It can be difficult travelling with a 2 year old and 7 month old but we all felt welcome. Thanks Lynette, will come again soon.

Chris S - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S

Moeite werd.

Aangenaam en gesellig. Die ontbyt was heerlik en groot. Sal dit beslis aanbeveel.

Cathleen H - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cathleen H

'n Baie lekker ervaring!

Vriendelike en passievolle gastehuiseienaar!

Carine F - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carine F

Skoon, netjies en rustige verblyf.

Vriendelike ontvangs en heerlike verblyf. Sal beslis weer daar oorbly.

Vivian S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vivian S

Huislike atmosfeer.

Die gashere gaan uit hulle pad om jou tuis te laat voel.

Juan G - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juan G

Gerieflik en netjies. Gasvry!

Welkome rus na lang pad.

Thinus B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thinus B

Waarde vir geld.

Die eienaars gaan uit hulle pad om jou welkom te laat voel.

Theo J - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theo J

A nice place to stay over and the breakfast is good as well.

We are satisfied with the place and the owner is very helpful and offer an excellent breakfast. The house is neat and full of beautiful old furniture and at night a guard looks after the place. One must, however, take note that the owner is a dog lover and one must not be afraid of the dogs in the backyard.

Fanus E - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanus E

Personeel vriendelik en behulpsaam. Goeie diens en waarde vir geld. Nie ver van die naaste winkelsentrum af nie.

Ons was dadelik verwelkom en laat tuis voel. Goeie sekuriteit deur die nag wat vir ons belangrik was, want jy wil nie jou hele voertuig uitpak as jy net oornag op 'n plek.

Veronique V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Veronique V

Goed.

Ons was baie goed ontvang en verblyf waarde vir geld. Ontbyt was ook baie lekker!

Gideon N - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Gideon N

Vriendelike gasvrou.

Goeie ligging. Die toilet kort 'n deur. Huisreëls oor stilte na 'n sekere tyd is noodsaaklik. Toegewysde parkeerplek moet aangebring word. Heeltemal ontoereikend.

Neal D - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Neal D

Overnight en-route to Cape Town.

Good value for money for overnight stay. Lynette very friendly.

Neels K - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Neels K

Dit was oukei.

Ons was besorg oor sekuriteit. Ons kamervenster was by die parkeerplek waar voertuie in die aand in- en uitgegaan het. Die eienaars was vriendelik en behulpsaam.

Pete-dawid W - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Pete-dawid W

Beddegoed gevlek en badkamer word met 5 kamers gedeel!

'n Gastehuis wat deur mynwerkers gebruik word en linne is oud en gevlek. Stortvloer in badkamer is baie vuil en dan word badkamer deur 5 kamers gedeel. Het dit die volgende oggend met 'n skok ontdek!

Paljas & Kandas se terugvoer

Beste Abel,

Baie dankie vir die terugvoer en ek is jammer om te hoor dat julle nie tevrede was met die verblyf nie. *Ek was ongelukkig nie bewus gemaak daarvan dat u nie gelukkig was nie.*

Graag wil ek noem dat daar op die beskrywing van die ekononiese kamers aangebring is dat dit 3 kamers is wat 'n badkamer deel en nie 5 kamers soos genoem in u resensie nie. Die badkamer is skoon en gerieflik ingerig.

Ongelukkig kan ek nie kommentaar lewer oor die beddegoed nie, aangesien ek nog nie vantevore klagtes daaroor ontvang het nie. *Ons sal wel deur die beddegoed gaan en kyk vir beddegoed wat moontlik vlekke op het en vervang moet word.*

Ek wil dit ook duidelik maak dat ons nie diskrimineer teen enige gaste wat gebruik maak van ons fasiliteite nie. Dit sluit kontrakteurs en mynwerkers in. Al ons gaste is ewe belangrik vir ons en ons probeer om almal se verblyf so gerieflik moontlik te maak.

Ek hoop hierdie terugvoer vind u wel.

Groete,
Lynette

Paljas & Kandas
Elize L - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize L

Baie lekker.

Baie vriendelike en aangename mense. Sal beslis weer gaan en sal dit ook vir vriende en familie aanbeveel. Baie lekker ontbyt gehad.

Juan S - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan S

Excellent!

Dit was baie lekker. Ek en my vrou het dit vreeslik geniet. Die ontbyt is baie groot en oorspronklik.

Johan K - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Baie aangenaam!

Ons het dit baie geniet. Die diens is uitstekend!

Gerrie Van Der W - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie Van Der W

Dankie Lynette vir julle gasvryheid. Ons kom beslis weer.

Baie lekker gekuier. Dit was soos familie.

Eddy S - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddy S

As Guest houses go This one will remain at the top of my list.

Clean, neat, well maintained and managed establishment. Mouth watering XXXL home made bread that was so big it could plug the Kimberly hole. 15 of us attacked the bread and it still took 2 days to devour. Hospitality here is 1st class. See you guys next time the SA Pool Championships visit your town. Regards, Eddy Chairman Executive Committee of the National Black Ball Federation, of the KZN Social League.

Robbie S - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie S

Heeltemal goed genoeg vir ons!

Sien die sterre hieronder.

Nolene D - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolene D

We had a very pleasant stay.

Facilities were pleasant and comfy with fabulous air con. Lynette was friendly and helpful and willing to assist in anyway! Good value for money. I think that a little more attention to general upkeep and cleanliness would go a long way to improving the overall impression. Although we felt very welcome and appreciated their attention to us, we are quite private people so would have appreciated being left to do our own thing in our own space but I do understand that most other people would love to have their hosts join them for a chat etc - we were just not in that kind of space that evening!

Johan S - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Dit was baie lekker gewees om hier te kon oorslaap!

Lynette en Barries, baie dankie vir die goeie diens vir my en my gesin wat die eerste keer weer in jare kon wegbreek van Lichtenburg. Dit was die moeite werd om by julle te kon oorslaap en Kimberley se gasvryheid te kon geniet. Paljas & Kandas is 'n lekker plek om oor te slaap; dit voel of die plek aan jou behoort. Die honde is so goedgemanierd; ek wens my honde was so. Hou die plek net so en sterkte met die veranderings.

Gary B - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary B

Old world charm.

Atmosphere was very homely and welcoming. The owner made feel at home and goes out of her way to assist and put one at ease. We will be back.

Hannes G - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes G

People were very friendly and helpful. Good experience.

I was in Kimberly to visit my brand new granddaughter shortly after her birth so I imagine everything and anything would have been wonderful. Paljas & Kandas was never the less a very nice place to stay with very friendly people to meet you and make your stay as good as it gets. Well done Lynette and others.

Dalveen D - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dalveen D

Stunning thanks

Everything about this establishment and people was perfect. We enjoyed our stay tremendously. Thanks a lot. Keep it up guys and see you in the future!

Pauline S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pauline S

Ons sal definitief weer daar oornag.

Ons was baie gasvry ontvang en Lynette se vriendelikheid is noemenswaardig. Die kamers is groot en gerieflik en die badkamer was baie ruim.

Christine K - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christine K

Lekker gekuier!

Lynette is 'n baie aangename gasvrou. Die kamers lyk wonderlik, en ons is van die begin af laat tuis voel. Definitief die opsie wanneer mens Kimberley toe moet gaan.

Gerhard P - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard P

Baie aangenaam.

Baie behulpsaam en die ander gaste ook aaangenaaam.

Danie J - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Danie J

Stil en rustig.

Ons was maar net bekommerd oor ons voertuig wat nie agter hekke toegesluit kon word nie.

Jannie H - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Jannie H

Dankie!

Sien die sterre hieronder.

Natalie D - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie D

Amazing hospitality.

Amazing!

Elaine V - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine V

N Aangename rustige plekkie gevul met nostalgie & vriendelikheid & vrede

Pragtige plek met mooi oudhede, veral vir my wat mal is oor Geskiedenis was dit n baie aangename plek. Die feit dat daar n kombuis, eetkamer & sitkamer tot ons beskiking was was baie spesiaal aangesien min gastehuise sulke fasiliteite het. Ons was persoonlik deur die eienaars ontvang en baie vriendelike behandel

Tom En Elsabe N - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom En Elsabe N

Baie aangename verblyf!

Sien die sterre hieronder.

Robbie S - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie S

Aangenaam verras!

Kamer 1 se vloere is koud en kort 'n mat. Verder was dit baie aangenaam. Hierdie sal my oorblyplek van nou af word.

Eneth D - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eneth D

Wonderlike ervaring!

Ons kan Paljas en Kandas definitief aanbeveel, want dit is soos 'n huis weg van jou huis. Lynette en Barries gaan uit hulle pad uit om hulle gaste te akkommodeer.

Ockert V - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert V

Die verblyf was fantasties.

Alles by Paljas en Kandas was fantasties.

Josef R - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josef R

Lovely room, in a friendly home with excellent quality linen (incl feather duvet).

This was a home from home. There are 5 rooms upstairs in the house and the owners live downstairs. The owners were extremely friendly, shared some of her freshly baked bread with us and was very hospitable. The linen was of very good quality, HUGE bath sheets, and best of all a feather duvet. I slept so well. We had a good breakfast. I would certainly recommend it to anyone wanting a friendly B + B and very good service.

Erica G - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica G

Vriendelike, kunstigste en vreedsaamste rusplek.

Die vriendelikste mense wat ons dadelik tuis laat voel het met ENORME ontbyt. Julle het ons verblyf fantasties gemaak - dankie!

Anton M - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton M

Baie netjiese akkomodasie, sal beslis weer hier bly

Was presies waarvoor ons gesoek het, netjiese akkomodasie vir aand wat billik geprys is. Sal beslis weer hier bly.

Elma K - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma K

Baie rustig en kalm.

Verblyf is baie oulik uiteengesit. Al aanbeveling wat ons kan maak. is dat daar dalk 'n drank-lisensie bekom word - al is dit net vir wyn en bier.

Laura O - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Laura O

Vriendelike ontvangs!

Ons was baie tuis gewees. Dit was waarlik 'n "home away from home".

Johan S - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Baie lekker geslaap. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

Ons sal Kandas en Paljas aanbeveel aan al ons vriende.

Hester K - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hester K

Uitstekend! Nader aan jou eie huis gaan jy nie sommer kry nie!

Die gaste word hier op vlerke van gasvryheid by die voordeur ingedra. Ontbyt is ekstra groot en lekker. Die eienaars is twee pragtige mense en daar word ver meer as die normale diens aan hul gaste gelewer. Paljas en Kandas is meer as net 'n besigheid. Dit is 'n "oornaghuis" met die klem op "huis" weg van jou eie huis. Met uitkloktyd voel dit of jy nuwe vriende agterlaat. Ons sal enige tyd weer hier bly!

Maydie H - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maydie H

Wonderful

We overnighted at Paljas and Kandas enroute to Johannesburg from Cape Town. We received friendly and efficient service and were served a delicious meal upon request. It was great to relax and have a good rest before the final stretch of our journey the next day. It was like visiting with friends. Thank-you Lynette and Barry for making our stay such a pleasant one.

Pauline O - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pauline O

Vriendelik en diens wonderlik

Ek beveel die gastehuis aan vir mense wat hier wil oorbly!

Ian M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ian M

Nice

Was very nice. Friendly people and go out of there way to assist people.

Rika M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rika M

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Elsa B - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa B

Baie vriendelike ontvangs. Ons het sommer tuis gevoel!

Ons het heerlik daar geslaap toe ons deur Kimberley getoer het. Die huis is baie ruim en goed toegerus. Dit is heerlik stil daar en ons verblyf was baie aangenaam. Dankie!

Ansie N - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ansie N

Lekker huislik!

Ons het besigheid gedoen en die Gariepfees bygewoon - Kimberley is na aan my hart en die mense is my mense. Die plekkie is baie oulik.

Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wolseley-straat 15, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUzMzhkYWExLTc2YzItNDRmYy04YWZiLWY3ZDhiYzAxZTIzNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 117 5 1 5 15 Wolseley street Kimberley 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -28.75627 24.73659

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang