Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palm Beach

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naxos-keeromstraat 9, Skaithos, Langebaan, 7353, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Palm Beach is 'n bekoorlike selfsorghuis in die idilliese kusdorp, Langebaan, en is perfek vir 'n familie of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek naby die strand.

Hierdie huis bied slaapplek aan 12 gaste wat 8 volwassenes en 4 kinders insluit. Dit beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer op die boonste verdieping het 'n dubbelbed en die solder het 2 dubbelslaapbanke. Daar is bad- en stortgeriewe in die huis beskikbaar. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea lei na 'n sitarea met 'n slim-TV, eetarea en 'n kombuis wat met 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toeegrus is. Daar is ook 'n toonbank met 4 stoele. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste en daar is 'n gemaklike sitkamerstel, koffietafel, TV en ingeboude braai in die sitarea. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

DIe leefarea lei na 'n balkon. Dié wat die area wil verken, kan visvang en daar is verskeie restaurante en bergfietsryroetes in die omgewing. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 12 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 4 mense
2 xDubbelslaapbank
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet met bidet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet met bidet
Badkamer 3

Bad, Toilet met bidet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
3.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Carmen Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Naxos-keeromstraat 9, Skaithos, Langebaan, 7353, Wes-Kaap
  • Gaste dink Palm Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naxos-keeromstraat 9, Skaithos, Langebaan, 7353, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0973334cfb7459a32d8ab4303dda2d8c3de0b3b8c03dc137109b69cc667b41fa1a9cba5cf7951bb0cf6176f7d92da0948dfa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 12) 1 5 1 4 9 Naxos Close Skaithos 7353 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.048372405736 18.048214812815

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang