Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palm Breeze

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste moet die komplekse reëls met bespreking aanvaar.
Rook is in die verblyf verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen geraas word toegelaat nie.
Die stoof moet by die hoofskakelaar afgeskakel word wanneer dit nie gebruik word nie.
Geen kerse word toegelaat nie.
Voeding of interaksie met die ape is streng verbode.
DStv kan teen 'n ekstra koste geaktiveer word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lord Kitchner-laan 873, Eenheid 10, Palm Breeze, Port Edward, 4184, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17c626f484e6da068904d8ceef751437dceee4f7137ede6633753e22ae21da39b824e10c5017828baefe820a58179a3feb0e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 873 Lord Kitchner Avenue unit 10, Palm Breeze 4184 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-16:00 10:00 -30.968095277554 30.274452084131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang