Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palm Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amstelstraat 23, Bothasig, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R580 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Palm Cottage is 'n tuinkothuis langs die eienaars se eiendom in 'n boomryke woonbuurt in Bothasig. Die eiendom is naby Kaapstad se middestad, die V&A Waterfront, wynroetes en groot winkelsentrums.

Die kothuis is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders en het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n slaapbank in die sitarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n lessenaar in die slaapkamer.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond en 'n ketel. Etes kan by die toonbank geniet word wat 2 stoeltjies het. Die sitarea het 'n TV en daar is gratis WiFi.

Die kothuis lei na 'n sonnige stoep en daar is 'n vuurput en 'n swembad wat gaste kan gebruik.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Judy A
Gesin met tieners
5.0
Very nice and enjoyable. Palm Cottage was very enjoyable. Our family was welcomed with a warm, friendly manner. Our family had such a l...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Diane N
Saam met lewensmaat
5.0
Our stay was pleasant and we were assisted in all our needs. We were made to feel like part of the family.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Fazlin L
Saam met lewensmaat
5.0
All good. The weekend was so good.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Chantel I
Besigheidsreis
5.0
It was phenomenal. It's a 10 out of 10. Well done. The stay was amazing! Everyone was friendly. Thanks, Karin. I really enjoyed my stay...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Keasha C
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing, calm and quiet. It was perfect, the pool was amazing, the outside area was amazing to just relax, the TV was perfect, it was j...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Amstelstraat 23, Bothasig, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Palm Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amstelstraat 23, Bothasig, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12384845ae583cfe06e6373532ec24a81e9d2c38ef63d23631d2992762ee7f6d893d62739669c50c08c5f251589fef9dcaea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 23 Amstel Street Bothasig 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8655253 18.5449599

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang