Palm House Accommodation
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Palm-straat 37, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Palm House Accommodation is 'n bekoorlike selfsorghuis in Witrivier. Hierdie verblyf is gerieflik naby winkelsentrums en skole geleë.
Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste met 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n suite-badkamer met 'n stort. Twee van die slaapkamers het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die solderarea het 2 enkelbeddens vir kinders. Die gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster en ketel toegerus. Die leefarea het 'n sitarea, kaggel en 'n etenstafel. Daar is 'n stoep, welige tuin en 'n onderdakbraai.
Gratis WiFi, die volledige DStv-pakket en parkeerplek is op die perseel besikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Sarin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Palm-straat 37, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink Palm House Accommodation het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Witrivier Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Palm-straat 37, Witrivier, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang