Palm Inn Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Ursula Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 90
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Hennie H - Aug 2024
Algehele gradering
Palm Inn is die regte plek vir 'n stop and go oornag.
Michael V - Jul 2024
Algehele gradering
Good stay.
Jc N - Mei 2024
Algehele gradering
Friendly personnel.
Palm Inn Guest House se terugvoer
Thank you, JC. We hope you enjoyed your stay and that we will see you again.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Floris D - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Palm Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie Floris. Ons hoop u het die kuier geniet, en dat ons u weer gaan sien.
Jaco N - Jan 2023
Algehele gradering
Exceeded all the expectations!
Palm Inn Guest House se terugvoer
Thank you Jaco, hope we see you again.
Rita N - Feb 2023
Algehele gradering
Gastehuis goed.
Palm Inn Guest House se terugvoer
Dankie Rita, dit is hartseer dat ons dorpie so agteruit gaan.
Anita F - Nov 2023
Algehele gradering
Goed gelee net jammer van die verkeer geraas in die aande.
Zane E - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Marieta S - Des 2022
Algehele gradering
Peaceful.
Palm Inn Guest House se terugvoer
Thank you for your stay at Palm Inn, hope to see you soon.
Ina V - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige, skoon kamers met lieflike ontspanningsarea rondom die swembad.
Natasha V - Aug 2022
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Palm Inn Guest House se terugvoer
Geagte Natasha, ons se dankie dat u by Palm Inn oornag het en dat u tevrede was met die verblyf, ons hoop ons sien u weer.
James H - Jun 2022
Algehele gradering
Great place.
Palm Inn Guest House se terugvoer
Dear James,
Thank you for staying at Palm Inn, we are glad that you enjoyed the stay.
Graham P - Feb 2022
Algehele gradering
Very comfortable and quiet.
Palm Inn Guest House se terugvoer
Graham, we are glad that you enjoyed the stay. We hope to see you again.
Annette B - Nov 2022
Algehele gradering
Was netjies en skoon. Lekker ontbyt.
Palm Inn Guest House se terugvoer
Dear Annette,
We are glad that we could help with accommodation.
Yes, the trucks are a big problem. Hopefully, one day, the train will work again.
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Ditmar Z - Mrt 2022
Algehele gradering
Empfehlenswert zum kurzen Aufenthalt.
Christin H - Feb 2022
Algehele gradering
Nice place to stay for a sleepover when traveling the country.
Anita B - Jul 2022
Algehele gradering
Besig met werk op die plase en dus net oornag.
Mariska B - Jan 2022
Algehele gradering
Vlooie in bed.
Sonja V - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was 'n plesier om daar te bly.
Palm Inn Guest House se terugvoer
Geagte Sonja,
Dankie vir die gawe woorde, hoop om u weer te sien.
Rina V - Okt 2021
Algehele gradering
Ontvangs is vriendelik en behulpsaam.
Palm Inn Guest House se terugvoer
Dear Rina, it was a pleasure having you at Palm Inn.
Theo S - Apr 2021
Algehele gradering
Baie netjies en bekostigbaar.
Adele H - Sep 2021
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld, voldoende vir 'n aand of twee se oorbly.
Elizma K - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Hennie P - Apr 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Tebogo M - Nov 2021
Algehele gradering
Swimming pool was dirty and we were drinking tap water.
Kevin G - Jan 2020
Algehele gradering
Good value.
Palm Inn Guest House se terugvoer
Hi Kevin, thank you for the kind words. We are glad you had a pleasant stay, we hope to see you soon.
Gerald G - Mrt 2019
Algehele gradering
Goed ontvang, verblyf baie netjies.
Palm Inn Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe woorde, ons is bly as u lekker gebly het. Ons hoop ons sien u gou weer.
Rika V - Des 2019
Algehele gradering
Oulike plekkie, netjies en skoon.
Madeleine S - Nov 2019
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, ons was heel verras.
Heleen W - Okt 2019
Algehele gradering
Goeie oornagverblyf.
Palm Inn Guest House se terugvoer
Hi Heleen, was ‘n voorreg om julle te leer ken. Dankie vir die goeie woord, ons hoop ons sien julle gou weer. Groete, Ursula en Jutta.
Werner M - Des 2019
Algehele gradering
Betaal ekstra vir ontbyt en dan word daar gesê hulle maak nie ontbyt nie.
Palm Inn Guest House se terugvoer
Ons is baie jammer vir die ongerief wat veroorsaak is.
Happy H - Jul 2018
Algehele gradering
It was amazing.
Palm Inn Guest House se terugvoer
Dear Happy, we are glad that you enjoyed the time. We hope to see you soon.
Mia A - Nov 2018
Algehele gradering
Basies, maar alles wat mens nodig het vir 'n aand se oorslaap.
Palm Inn Guest House se terugvoer
Geagte Mia, dit was ons plesier om u welkom te heet, ai die trokke is vir ons 'n doring in die vlees, dankie dat u verstaan. Dankie vir die positiewe woorde.
Groete,
Jutta en Ursula
Cherina D - Feb 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Jennifer D - Okt 2018
Algehele gradering
Very peaceful.
Palm Inn Guest House se terugvoer
Hi Jennifer, thank you for the positive review, we are glad that you enjoyed the stay.
Kind regards,
Jutta and Ursula
Jan B - Jul 2018
Algehele gradering
Netjies en skoon. Baie aangenaam.
Jan N - Okt 2018
Algehele gradering
Aangename oornagfasiliteit op die roete na St Lucia.
Palm Inn Guest House se terugvoer
Geagte Jan, ons is bly dat u die verblyf geniet het, hoop u het die tydjie in St Lucia geniet.
Groete,
Jutta en Ursula
Gert R - Mrt 2017
Algehele gradering
Lekker.
Rentia V - Nov 2017
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Cherene V - Nov 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies, ruim, peaceful en gasvry!
Lucille F - Apr 2017
Algehele gradering
Ligging is baie gerieflik.
Erik O - Apr 2016
Algehele gradering
Reis na gister.
Richard O - Des 2016
Algehele gradering
Straight forward accommodation - What you see is what you get.
Cecil T - Nov 2016
Algehele gradering
Baie lekker geslaap en geëet!
Johannes J - Feb 2016
Algehele gradering
Baie mooi en netjies.
Debbie O - Feb 2016
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Darron A - Nov 2015
Algehele gradering
Skoon, netjies en baie gasvry.
Katie B - Mei 2015
Algehele gradering
Great accommodationi at Palm Inn Guest House.
Anriette V - Mei 2015
Algehele gradering
Baie lekker geslaap, baie dankie!
Theanette W - Apr 2015
Algehele gradering
Baie, baie, baie lekker.
Connie C - Mrt 2015
Algehele gradering
Wat 'n heerlike plekkie om jou terug te neem in tyd met die MOOISTE outydse meubels!
Martina L - Mrt 2015
Algehele gradering
Ideale 1/2 weg oornag oppad na Sodwana.
Marietjie J - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Michael V - Des 2015
Algehele gradering
As we only needed a bed for the night and arrived quite late in the evening.
Sonja V - Okt 2015
Algehele gradering
Netjies, skoon en maklik bereikbaar.
Tienie E - Jan 2015
Algehele gradering
Oornag tydens vakansie.
Gerald V - Okt 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Linda D - Sep 2015
Algehele gradering
Baie skoon en netjiese kamer.
Dawid D - Nov 2015
Algehele gradering
Baie lekker geslaap. Heerlike ontbyt.
Eric D - Sep 2015
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Jacques M - Aug 2015
Algehele gradering
Presies wat ons wou gehad het. Great.
Linda D - Apr 2015
Algehele gradering
Baie vriendelik en behulpsaam.
Terence C - Jul 2015
Algehele gradering
Very comfortable and convenient.
Rosemarie R - Nov 2015
Algehele gradering
Lovely stay, Jutta very efficient and friendly ensuring a relaxed and comfortable stay. Breakfast superb.
Jan B - Jan 2015
Algehele gradering
Prima voor een korte stop.
Gerda W - Mrt 2015
Algehele gradering
Niks fout aan hulle kant.
Anna P - Jul 2015
Algehele gradering
Netjiese en skoon plek.
Deon J - Des 2014
Algehele gradering
Wonderlike ontvangs en baie netjiese en ontspannende atmosfeer.
Koos B - Okt 2014
Algehele gradering
Ons het slegs oornag en steeds puik diens en vriendelikheid ervaar.
Riana V - Aug 2014
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Koning C - Jul 2014
Algehele gradering
Netjies en skoon ... het baie lekker oorgeslaap vir die een nag.
Katherine J - Jun 2014
Algehele gradering
Fantastic
Stephen B - Apr 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam met vriendelike diens en ekstra moeite!
Hendrik D - Mrt 2014
Algehele gradering
Lekke!
Simon B - Sep 2014
Algehele gradering
A place to call home!
Theo S - Jul 2014
Algehele gradering
Lekke!
Riaan K - Mrt 2014
Algehele gradering
Regte waarde vir geld! Gasvryheid is die wagwoord hier!
Andrew B - Nov 2014
Algehele gradering
Ons was vriendelik en vinnig na ons verblyf geneem. Die gasvryheid was regtig waar puik en vriendelik en was genooi om weer om kom kuier.
Trudi V - Okt 2014
Algehele gradering
Ons was op pad Mosambiek toe en het net een nag oorgeslaap.
Giulio A - Sep 2014
Algehele gradering
Great value for money
Igna L - Des 2014
Algehele gradering
Een aand oorgeslaap, op pad na Laeveld.
Lucille F - Des 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam, en uitstekende ligging!
Arnold B - Sep 2014
Algehele gradering
Good stay
Delani H - Aug 2014
Algehele gradering
Gemaklike oornag-akkkommodasie!
Dirk D - Apr 2014
Algehele gradering
Baie lekker gebly net raserig met die vragmotors.
Susann S - Des 2014
Algehele gradering
Aangenaam!
Sumari F - Nov 2014
Algehele gradering
Netjies en skoon!
Jacobus V - Aug 2014
Algehele gradering
Aardig, maar direct aan de N2 gelegen.
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Kerkstraat en Theo Mocke-straat, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang