Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palm Inn Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Ursula Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 90 resensies vir Palm Inn Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Hennie H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie H

Palm Inn is die regte plek vir 'n stop and go oornag.

Een nag was te kort gewees, maar die ontvangs, kommunikasie en kuier was tops.

Michael V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael V

Good stay.

Located in the main street, but with the busy roads, the noises did not bother at all. Clean, nice, thought-out room. Small but adequate. Reception was very friendly and helpful.

Jc N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc N

Friendly personnel.

Comfortable and neat.

Palm Inn Guest House se terugvoer

Thank you, JC. We hope you enjoyed your stay and that we will see you again.

Palm Inn Guest House
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Floris D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Floris D

Uitstekend.

Sal verseker aan ander voorstel. En weer van Palm Inn gebruik maak.

Palm Inn Guest House se terugvoer

Baie dankie Floris. Ons hoop u het die kuier geniet, en dat ons u weer gaan sien.

Palm Inn Guest House
Jaco N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco N

Exceeded all the expectations!

We had a wonderful stay at the Palm Inn Guest House! The host was always available and helpful. The room was clean and tidy and great value for money! Looking forward to staying there again.

Palm Inn Guest House se terugvoer

Thank you Jaco, hope we see you again.

Palm Inn Guest House
Rita N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rita N

Gastehuis goed.

Piet Retief baie agteruitgegaan.

Palm Inn Guest House se terugvoer

Dankie Rita, dit is hartseer dat ons dorpie so agteruit gaan.

Palm Inn Guest House
Anita F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anita F

Goed gelee net jammer van die verkeer geraas in die aande.

Palm Inn is naby die snelweg gelee. Die aandverkeer se geraas is baie erg, veral die trokke. Dis 'n jammerte.

Zane E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Zane E

Heerlik.

Ja, dit was lekker. Net jammer daar was nie aircons nie.

Marieta S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta S

Peaceful.

Definitely a place I would recommend to anyone even if it's just to stay overnight. The personnel is very friendly and are quick to respond to any question or request. My stay was very pleasant even if it was just for a work trip.

Palm Inn Guest House se terugvoer

Thank you for your stay at Palm Inn, hope to see you soon.

Palm Inn Guest House
Ina V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina V

Pragtige, skoon kamers met lieflike ontspanningsarea rondom die swembad.

Die gasvrou is dierbaar en vriendelik, en maak heerlike ontbyt. Winkels, asook Kitskos-restaurante is loopafstand van Palm Inn Guest House af.

Natasha V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V

Gerieflik en netjies.

Eenheid was net soos geadverteer, skoon en gerieflik. Aangename mense en pragtige plante.

Palm Inn Guest House se terugvoer

Geagte Natasha, ons se dankie dat u by Palm Inn oornag het en dat u tevrede was met die verblyf, ons hoop ons sien u weer.

Palm Inn Guest House
James H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James H

Great place.

Was a lovely stay, clean and safe was great meeting and chatting to Jutah. We also arranged for breakfast which was also great. Will definitely stay there again if in the area.

Palm Inn Guest House se terugvoer

Dear James,
Thank you for staying at Palm Inn, we are glad that you enjoyed the stay.

Palm Inn Guest House
Graham P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham P

Very comfortable and quiet.

Ticks all the right boxes.

Palm Inn Guest House se terugvoer

Graham, we are glad that you enjoyed the stay. We hope to see you again.

Palm Inn Guest House
Annette B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette B

Was netjies en skoon. Lekker ontbyt.

Sal weer oorbly. Trokke geraas is net 'n probleem deur die nag, andersins lekker geslaap.

Palm Inn Guest House se terugvoer

Dear Annette,
We are glad that we could help with accommodation.
Yes, the trucks are a big problem. Hopefully, one day, the train will work again.

Palm Inn Guest House
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Ditmar Z - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ditmar Z

Empfehlenswert zum kurzen Aufenthalt.

Ideal geeignet zum Zwischenstopp zwischen Kruger Park und Südküste, direkt an der Hauptstr. gelegen, dadurch leider etwas laut, sonst absolut empfehlenswert.

Christin H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christin H

Nice place to stay for a sleepover when traveling the country.

The owner of the guest house welcomed me very warmly. I had a nice room with a little kitchen and bathroom. The pool in the garden is nice. It was perfect for one night when traveling from Mpumalanga to the ocean. There is a nice restaurant close by and it is a safe place.

Anita B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anita B

Besig met werk op die plase en dus net oornag.

Sal eerder volegende keer meer luuks bespreek.

Mariska B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Mariska B

Vlooie in bed.

Ongelukkig was die bed waarin een van my kameramanne moes oornag vol vlooie en het hy dus op die bank geslaap.

Sonja V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V

Dit was 'n plesier om daar te bly.

Was 'n bekostigbaar, netjies, veilig en baie naby aan die kliënt wat ons besoek het.

Palm Inn Guest House se terugvoer

Geagte Sonja,
Dankie vir die gawe woorde, hoop om u weer te sien.

Palm Inn Guest House
Rina V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina V

Ontvangs is vriendelik en behulpsaam.

Webtuiste is baie effektief.

Palm Inn Guest House se terugvoer

Dear Rina, it was a pleasure having you at Palm Inn.

Palm Inn Guest House
Theo S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo S

Baie netjies en bekostigbaar.

Pragtige gastehuis met lekker ontbyt.

Adele H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adele H

Goeie waarde vir geld, voldoende vir 'n aand of twee se oorbly.

Ons het Piet Retief besoek vir 'n troue. Dus was Palm Inn Gastehuis goed gelee sowel as bekostigbaar vir my, my man en ons dogter.

Elizma K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizma K

Baie lekker gekuier.

Sien sterre.

Hennie P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie P

Waarde vir geld.

Die ontvangs was baie vriendelik. Skoon en netjies.

Tebogo M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Tebogo M

Swimming pool was dirty and we were drinking tap water.

Caretaker complained about me ironing many items.

Kevin G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin G

Good value.

A safe, clean and secure B&B. Great for a stop over or to explore surroundings. A pleasant and comfortable stay.

Palm Inn Guest House se terugvoer

Hi Kevin, thank you for the kind words. We are glad you had a pleasant stay, we hope to see you soon.

Palm Inn Guest House
Gerald G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald G

Goed ontvang, verblyf baie netjies.

Het die verblyf baie geniet. Skoon, vriendelik en goed ontvang.

Palm Inn Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe woorde, ons is bly as u lekker gebly het. Ons hoop ons sien u gou weer.

Palm Inn Guest House
Rika V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika V

Oulike plekkie, netjies en skoon.

Goeie diens. Perfek vir ons wat net een aand oorgeslaap het. Sal weer van hul gebruik maak.

Madeleine S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine S

Baie netjies en skoon, ons was heel verras.

Baie netjies en skoon, ons was heel verras. Al wat gepla het was die ligging van die Inn, nie 'n stil omgewing nie, die hoofstraat wat deur Piet Retief loop is reg voor die Inn en die geraas van voertuie en groot vragmotors het mens die heel nag gehoor.

Heleen W - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heleen W

Goeie oornagverblyf.

Netjies, veilig en loopafstand van restaurante en winkels af.

Palm Inn Guest House se terugvoer

Hi Heleen, was ‘n voorreg om julle te leer ken. Dankie vir die goeie woord, ons hoop ons sien julle gou weer. Groete, Ursula en Jutta.

Palm Inn Guest House
Werner M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Werner M

Betaal ekstra vir ontbyt en dan word daar gesê hulle maak nie ontbyt nie.

Sal nooit weer hier bespreek nie. Waar dit elke tweede week sou wees vir maande aaneen, sal dit nou nooit weer wees nie.

Palm Inn Guest House se terugvoer

Ons is baie jammer vir die ongerief wat veroorsaak is.

Palm Inn Guest House
Happy H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Happy H

It was amazing.

We had a great time. Privacy, which is what wanted. Service was excellent. Will definitely go again.

Palm Inn Guest House se terugvoer

Dear Happy, we are glad that you enjoyed the time. We hope to see you soon.

Palm Inn Guest House
Mia A - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia A

Basies, maar alles wat mens nodig het vir 'n aand se oorslaap.

Basies, netjies met baie vriendelike ontvangs. Die trokke was wel steurend tot baie laat in die nag.

Palm Inn Guest House se terugvoer

Geagte Mia, dit was ons plesier om u welkom te heet, ai die trokke is vir ons 'n doring in die vlees, dankie dat u verstaan. Dankie vir die positiewe woorde.
Groete,
Jutta en Ursula

Palm Inn Guest House
Cherina D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherina D

Goeie waarde vir geld.

Palm Inn Guest House bied goeie waarde vir geld. Die kamers was baie netjies. Ons het baie lekker gebly!

Jennifer D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jennifer D

Very peaceful.

A wonderful experience with great service. Neat and tidy rooms.

Palm Inn Guest House se terugvoer

Hi Jennifer, thank you for the positive review, we are glad that you enjoyed the stay.
Kind regards,
Jutta and Ursula

Palm Inn Guest House
Jan B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B

Netjies en skoon. Baie aangenaam.

Baie netjies, skoon en aangenaam. Bietjie straatlawaai in die nag.

Jan N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan N

Aangename oornagfasiliteit op die roete na St Lucia.

Ons was gul ontvang en het lekker gebly. Die kamers was netjies en goed versorg.

Palm Inn Guest House se terugvoer

Geagte Jan, ons is bly dat u die verblyf geniet het, hoop u het die tydjie in St Lucia geniet.
Groete,
Jutta en Ursula

Palm Inn Guest House
Gert R - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert R

Lekker.

Goeie, flinke hulp en diens asook gerieflik. Ontbyt puik.

Rentia V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rentia V

Skoon en netjies.

Ons het baie lekker gebly - perfek vir 'n naweek oorslaap as jy 'n troue of funksie aan het.

Cherene V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cherene V

Skoon, netjies, ruim, peaceful en gasvry!

Sien sterre.

Lucille F - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lucille F

Ligging is baie gerieflik.

Vind dit netjies en goed geleë. Naby restaurante en maklik om te kry.

Erik O - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik O

Reis na gister.

Die kamer was skoon en smaakvol gemeubeleer met antieke meubels. Ons is gasvry ontvang en het tuis gevoel. Die swembad was verfrissend maar die alg moet verwyder word

Richard O - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Richard O

Straight forward accommodation - What you see is what you get.

Clean accommodation, friendly staff. The breakfast presentation is still to be worked on though, a tad expensive for what one gets.

Cecil T - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil T

Baie lekker geslaap en geëet!

Baie netjiese, skoon akkommodasie. Net jammer die hoofweg is so naby en trokke raas deur die nag. Ons plaasjapies is gewoond aan stilte!

Johannes J - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes J

Baie mooi en netjies.

Alles was perfek, dis net jammer die swembad was nie skoon vir lafenis nie!

Debbie O - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie O

Heerlik gekuier.

Ongelukkig was die swembad baie groen en vol alge. Ons kon dus nie daarin afkoel nie.

Darron A - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darron A

Skoon, netjies en baie gasvry.

Die gastehuis se personeel was baie vriendelik. Die kamers was skoon en netjies. Dis loopafstand van die eetplekke en winkels af. Ek sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Katie B - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katie B

Great accommodationi at Palm Inn Guest House.

We had a wonderful stay at Palm Inn. Fantastic rates, great customer service and the rooms were spacious and very clean.

Anriette V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anriette V

Baie lekker geslaap, baie dankie!

Plek maklik gekry, ontvangs was goed.

Theanette W - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theanette W

Baie, baie, baie lekker.

Dit was uitstekend en ek het elke oomblik geniet daar. Mens voel dadelik tuis en daar is 'n pragtige tuin en netjiese eenhede.

Connie C - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie C

Wat 'n heerlike plekkie om jou terug te neem in tyd met die MOOISTE outydse meubels!

Baie dankie aan een en almal wat gehelp reël het aan ons oornagverblyf by die pragtige plekkie. Al wat bietjie gepla het is die geraas van die groot trokke wat deur die nag daar deur ry maar die heerlike ontbyt wat ons die oggend plaasvars geniet het, het beslis daarvoor opgemaak. 'n Pragtige plek wat uiters netjies is. Kan beslis dit aanbeveel om daar oor te slaap.

Martina L - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martina L

Ideale 1/2 weg oornag oppad na Sodwana.

Ideale oornagopsie van Johannesburg na Sodwana. Ons het net na werk vertrek en was so teen 10 uur die aan by Palm Inn.

Marietjie J - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie J

Baie lekker gebly!

Ons het baie lekker gebly. Ons beveel die verblyf aan vir almal.

Michael V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael V

As we only needed a bed for the night and arrived quite late in the evening.

We didn't really spend much time there but it suited our requirements - clean, comfortable and welcoming.

Sonja V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V

Netjies, skoon en maklik bereikbaar.

Dit was 'n positiewe ervaring en die tuin is een groot genot.

Tienie E - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tienie E

Oornag tydens vakansie.

Goed geleë. Dit bied vriendelike en ongekompliseerde oornagverblyf. Die gastehuis is netjies, skoon en goed onderhou en kan met 'n geruste hart gebruik word.

Gerald V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerald V

Baie aangenaam.

Dit was baie aangenaam. Ons is vriendelik ontvang, alles was skoon en netjies en gerieflik. Daar was onderdakparkeerplek vir ons voertuig. Dit was soos 'n aangename tuiskoms.

Linda D - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D

Baie skoon en netjiese kamer.

Ek sal beslis weer daar tuisgaan. Baie vriendelik ontvang met aankoms.

Dawid D - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawid D

Baie lekker geslaap. Heerlike ontbyt.

Baie netjies. Uiters bekwame en vriendelike personeel. Goeie waarde vir geld. Sal beslis aanbeveel.

Eric D - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eric D

Baie netjies en skoon.

Goeie oornagplek met goeie diens.

Jacques M - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques M

Presies wat ons wou gehad het. Great.

Goeie oornagplek. Ons sal volgende jaar weer so maak.

Linda D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda D

Baie vriendelik en behulpsaam.

Sien die sterre.

Terence C - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Terence C

Very comfortable and convenient.

Palm Inn is very comfortable and conveniently situated if you're passing through or spending time in Piet Retief.

Rosemarie R - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rosemarie R

Lovely stay, Jutta very efficient and friendly ensuring a relaxed and comfortable stay. Breakfast superb.

The only criticism we have is the condition of the swimming pool and I think once this has been attended to it will improve the general appearance of the garden. Garden otherwise well kept, very clean and tidy.

Jan B - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jan B

Prima voor een korte stop.

Heel vriendelijke ontvangst, schone kamer/badkamer. Heerlijk ontbijten.

Gerda W - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gerda W

Niks fout aan hulle kant.

Vriendelike ontvangs, net vreeslik baie trokke reg deur die nag en ongelukkig slaap ons baie lig.

Anna P - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anna P

Netjiese en skoon plek.

Sy ligging is naby restaurante en winkels. Die diens is puik.

Deon J - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon J

Wonderlike ontvangs en baie netjiese en ontspannende atmosfeer.

Sal Palm Inn definitief enige tyd aanbeveel.

Koos B - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos B

Ons het slegs oornag en steeds puik diens en vriendelikheid ervaar.

Uitstekend vir oornag. Ons het die stilte geniet, maar gesinne met kinders kan beslis ook hier tuisgaan.

Riana V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V

Goeie waarde vir geld.

Kamer was baie mooi netjies, skoon en gerieflik. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Koning C - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koning C

Netjies en skoon ... het baie lekker oorgeslaap vir die een nag.

Sien die sterre hieronder.

Katherine J - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katherine J

Fantastic

See the stars below.

Stephen B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen B

Baie aangenaam met vriendelike diens en ekstra moeite!

Sien die sterre hieronder.

Hendrik D - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik D

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Simon B - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon B

A place to call home!

We were meet by a friendly women at the guest house who made us feel welcome. Stay was lovely.

Theo S - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo S

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Riaan K - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan K

Regte waarde vir geld! Gasvryheid is die wagwoord hier!

Vriendelike diens en rustige verblyf!

Andrew B - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew B

Ons was vriendelik en vinnig na ons verblyf geneem. Die gasvryheid was regtig waar puik en vriendelik en was genooi om weer om kom kuier.

Die hele naweek was absoluut wonderlik en die eenhede was goed en netjies ingerig, ek kan dit regtigwaar aanbeveel. Dit is heerlik stil en rustig.

Trudi V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudi V

Ons was op pad Mosambiek toe en het net een nag oorgeslaap.

Alles was puik ... Dit was net so bietjie rof met die trokke wat die hele nag verby gery het, weet nie of dit altyd so is nie. Baie vriendelike eienares, sy het selfs vroeg vir ons opgestaan toe ons die volgende oggend weer ry! Dankie!

Giulio A - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giulio A

Great value for money

We have stayed at a couple of places overnight in Piet Retief when travelling. This is one of the better bed and breakfasts in it's price range. It was real value for money. Clean, comfortable and had everything we needed. The only issue was noise coming from the road. But overall a great stay at a good value.

Igna L - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Igna L

Een aand oorgeslaap, op pad na Laeveld.

Skoon en baie netjies, geriewe vir tee en koffie in kamer. Geleë naby aan hoofroetes en supermark. Swembad kort net aandag, maar verder is die tuin pragtig en netjies. Goeie waarde vir geld. Sal dit aanbeveel.

Lucille F - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lucille F

Baie aangenaam, en uitstekende ligging!

Goeie ligging, verblyf was netjies en skoon. Heerlik geslaap.

Arnold B - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arnold B

Good stay

See below.

Delani H - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Delani H

Gemaklike oornag-akkkommodasie!

Baie vriendelik. Baie netjiese kamer met alles wat jy nodig het vir 'n oornag-akkommodasie. Sal weer hier bly.

Dirk D - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk D

Baie lekker gebly net raserig met die vragmotors.

Sien die sterre hieronder.

Susann S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Susann S

Aangenaam!

Was vriendelik ontvang deur gasvrou, kamer netjies en skoon. Die enigste nadeel was dat die swembad baie vuil was en ons kon nie dit gebruik nie!

Sumari F - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sumari F

Netjies en skoon!

Die gastehuis is netjies en skoon, uitstekend vir 'n oorslaap op die pad.

Jacobus V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jacobus V

Aardig, maar direct aan de N2 gelegen.

Sien die sterre hieronder.

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R600
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Kerkstraat en Theo Mocke-straat, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxMTQyNGI3LTRmODMtNGU0ZS04ODcyLTI5YmYwMWFkZDE1Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 1 mens 90 5 1 5 Corner of Church Street and Theo Mocke Street Piet Retief 2380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.9941041817 30.798217125565

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang