Palm Privaat Kamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Enkeldoringlaan 22, Proteapark, Rustenburg, 0299 , Noordwes
- Vanaf R645 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Palm Privaat Kamer is 'n knus oopplanwoonstel op die eienaar se erf in die rustige woonbuurt Proteapark. Die woonstel is naby 'n verskeidenheid geriewe geleë wat dit ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers maak.
Die ruim oopplanwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n gemaklike koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet. Alle nodige linne en badhanddoeke word voorsien.
Die woonstel het 'n etenstafel met sitplek vir 2, 'n mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv. Gratis WiFi word ook voorsien.
Buite is daar 'n stoep met sitplek en 'n uitsig oor die tuin, asook 'n swembad wat gaste kan gebruik. Veilige parkeerplek word voorsien. 'n Kragopwekker en 'n watertenk is, indien nodig, beskikbaar. Boekenhoutfontein is net 5,8 km ver en die skilderagtige Kgaswane-waterval is 10,4 km ver.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Frankie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Enkeldoringlaan 22, Proteapark, Rustenburg, 0299 , Noordwes
Sien meer verblyf in Protea Park Safari Tuine Rustenburg Town Rustenburg Noordwes
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Enkeldoringlaan 22, Proteapark, Rustenburg, 0299 , Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang